afrikaans

Discord ID: 468396085421932544


965 total messages. Viewing 250 per page.
Prev | Page 4/4

2018-07-22 11:23:29 UTC

Ek bedoel ware geskiedenis. Jammer ek tik soos my gat op telefoon

2018-07-22 11:23:48 UTC

In 2006 het die skool kurikulum verander het,die mense was te dom om die ou boeke te verstaan en te leer. Dai ou 80's handboeke was omtrent dik,heel week aan dai goed geleer. Nou leer hulle klein modules๐Ÿ˜‚

2018-07-22 11:23:50 UTC

Ek weet van die Orania Crypto ding maar dit moet 100x groter!!

2018-07-22 11:24:16 UTC

@Daniebees ๐Ÿ‘†

2018-07-22 11:24:47 UTC

Ja ek glo met die huidige situasie in SA het hulle n groot influx van mense

2018-07-22 11:26:09 UTC

So inevitably gaan alles groter word om sustainable te wees. Daai mense het buitelandse belegging van miljoene rande, hulle eendjies is agter mekaar

2018-07-22 11:26:35 UTC

As Melama vannaand sy terroriste oproep tot volksmoord. Waarheen dan? Waar is ons weermag? Waar is ons laer?

2018-07-22 11:26:35 UTC

Ditsem! @VliegendeVogel, you just advanced to level 2!

2018-07-22 11:26:53 UTC

@chappie dankie jou blixem

2018-07-22 11:28:08 UTC

Geen weermag en geen SAPS hulp nie. Berei jouself voor. Is julle deel van Suidlanders?
Ek stel voor julle gaan kyk daarna.

2018-07-22 11:28:13 UTC

lol vliegende vogel, glo darem nou nie mense gaan rondsit om uitgemoor te word nie. Meeste van ons juk om ons self te beskerm

2018-07-22 11:31:47 UTC

Ja ek weet van Suidlanders, kyk ook hul vids. Shiver, maklik gepraat. Het julle in ZA al gesien hoe lyk Syriรซ a die burgeroorlog of die berigte van die volksmoord in 1994 in Rwanda? Binnen 5 dae was 90% van die Tutsi's uitgemoord.

2018-07-22 11:31:48 UTC

Ek sien by nuus afdeling die vlermuise wil geskiedenis verpligtend maak by skole. Daai is kommunisme 101 - brainwash die kinders

2018-07-22 11:33:08 UTC

..in Syriรซ is Amerika en Rusland nog betrokke, maar as Malema more begin bande brand en alle paaie blokkeer, en die k@k begin spat. Waarheen..? Rusland en Amerika gaan nie kom help.

2018-07-22 11:35:07 UTC

Ek is betrokke by Suidlanders. Daar is planne in pluis sodat mense na veilige areas gevat kan word. Obviously kan ek nie teveel daaroor praat nie. Gaan op hulle webtuiste en gaan kyk wat hulle daar sรช.

2018-07-22 11:39:12 UTC

Penkop ek het al die vids gesien.

2018-07-22 11:40:39 UTC

Suidlanders se plan is die noodplan, waar "ons" moet regkry is, myns insiens, 'n mini-staat.. al is dit maar so groot soos Swaziland.

2018-07-22 11:41:20 UTC

Israel = Swaziland in grondgebied. israel is klein maar hy blixem bloedneus.

2018-07-22 11:58:14 UTC

@VliegendeVogel jy is reg. Ek het so tydjie terug al daar aan gedink en gese as daar net n paar boere hulle grond wil beskikbaar stel vir mense soos ons wat wil met n bang oor begin... sal ons n beter Israel kan bou...

2018-07-22 12:02:58 UTC

bou n grens muur soos wat Trump nog altyd wou gehad het in Amerika... begin by Helena baai, Clanwilliam, Vredendal, Kamieskroon, Springbok, eindig by Vioolsdrif...

2018-07-22 12:06:42 UTC

Wie gaan die muur bou. met welke geld, en wanneer wordt daarmee begin?

2018-07-22 12:07:37 UTC

Ek stem ja. Dit is maar net 'n mooi idee. ๐Ÿ˜ƒ

2018-07-22 12:07:37 UTC

Ditsem! @Tjoppie, you just advanced to level 5!

2018-07-22 12:09:59 UTC

Grond besitters in die gebied, sou gevra kan wordt om 10% van hul grond te laat onteien aan 'n Volksraad.. vir gebruik as stadgrond, nasionale parke, en publieke gebruik.
Dit is dit, of ALLES verloor aan malema

2018-07-23 19:55:45 UTC

Naand se. Ek lees nou christiaan de wet se "Strijd tusschen boer en brit" (Three years war). Dit is verniet vrygestel op project gutenberg as jul dit soek.

2018-07-23 20:01:34 UTC

De Wet was n meester!

2018-07-24 16:00:15 UTC

So bรชk kort jam!

2018-07-26 11:08:06 UTC

https://cdn.discordapp.com/attachments/468396085421932544/471997136850911233/saddssd.png

2018-07-26 11:18:17 UTC

@Conscious Caracal daai is presies die gesindheid wat ons in die bed gesit het met die kommunistiese ANC. Ek is gatvol dat my mense nice is die hele tyd want โ€œ hoe gaan dit lyk ?โ€ Ons was nice en nou word ins uitgemoor. As hierdie antie fotos van maanskyn en rose wil gebruik teen Joeliasss en sy moordenaar volgelinge dan moet sy dit maar doe. Ek wil haar net aan haar oor gryp soos n klein kind en vir haar vra om groot asseblief wakker te skrik en om haar te kyk. SA is aan die brand! Afrikaners word uitgemoor. Kommunisme steek daai feite beter weg as enige iets.

2018-07-26 11:46:09 UTC

Haha die antie het die lig gesien!!!

2018-07-26 11:46:12 UTC

https://cdn.discordapp.com/attachments/468396085421932544/472006724635852801/image.png

2018-07-26 12:31:12 UTC

Rede wen ๐Ÿ˜‰

2018-07-26 16:49:22 UTC

Lank lewe die BOER!

2018-07-28 18:10:07 UTC

Ja nee Ons donners gee en gee in ons moer in

2018-07-30 22:33:24 UTC

!invite

2018-07-30 22:33:24 UTC
2018-08-01 19:35:12 UTC

Naand se

2018-08-01 19:35:42 UTC

hi!!!

2018-08-02 04:14:12 UTC

Jammer vir die Engelse artikel, maar dit kom uit 1845 uit lyk my - en ek sal bitter graag 'n paar boere se opinie wil hoor. En as iemand die teorie self kan toets, nog beter. Hierdie is verlore kennis mense. Van die ou dae. Die regte dae. Die mooi dae. Lekker dag vir julle. ๐Ÿ™

https://cdn.discordapp.com/attachments/468396085421932544/474429690531020800/DOOND8LU8AAR-wK.jpg_large.jpg

2018-08-02 18:36:15 UTC

Naand se

2018-08-02 18:48:15 UTC

https://cdn.discordapp.com/attachments/468396085421932544/474649651518111775/image.jpg

2018-08-02 18:48:33 UTC

Het nounet diรจ boek klaar gelees.
Dit het heelwat van die gate wat in my verstand was oor ons geskiedenis beantwoord. Veral presies waar ons vandaan kom.
Dis vir my so duidelik soos dag lig dat FW De Klerk ons land weggegee het. Ek kry die gevoel dat hy uitoorlรช is met kodesa onderhandelings en ipv om van die briljantste mense wat om hom was te vra vir hulp het hy net eenvoudig opgegee. Donnerse Lafhaard , Rugsteker, GEMORS.
Ek besef ook nou dat die teuf, Margaret Thatcher, en die vark, Ronald Reagan, die twee voorbokke was met die sanksies wat SA basie forseer het om beheer oor te handig aan die anc kommuniste. Nou waar de donner๐Ÿ˜ก๐Ÿ˜ก๐Ÿ˜ก is Engeland en Amerika vandag met al die kak wat die anc aanvang in ons land draai hulle , hulle rug op ons. ๐Ÿ˜ก๐Ÿ˜ก๐Ÿ˜ก

2018-08-03 19:26:26 UTC

Ja FW de Klerk is โ€˜n moerse veraaier, hy en daai Roelf Meyer. Hoop die geskiedenis sal hulle ook so onth. Ek het al โ€˜n geruime tyd gedink ons moet โ€˜n โ€œBoere veraaierโ€ muur erens oprig met hulle name op, in een of ander klip wat nooit sal verweer.

2018-08-03 19:30:45 UTC

Goeie idee @Karooboer

2018-08-04 06:31:49 UTC

It was part of the globalist elite conspiracy to hand over SA to the dogs.

2018-08-04 07:04:58 UTC

Ek het hierdie gevind in een van die ou notas wat my Oupa my gelos het.

https://cdn.discordapp.com/attachments/468396085421932544/475197437422862336/IMG_3383.JPG

2018-08-04 07:38:38 UTC

Dit maak my trots, maar terselfdetyd hartseer. Ek hoop ons kan 'n herlewing beleef onder die Afrikaner jeug, waar hierdie sentiment weer vlam vat, en waar ons ons identiteit weer ontdek, en sonder skaamte of angs weer sterk sal staan en te baklei vir ons reg in hierdie wonderlike land...

2018-08-04 09:12:32 UTC

ons sal weer die vlam in elke hart van ons jeug laat brand. Ons moet bereid wees om op te staan vir ons volk en om nooit moed op te gee nie. Ek glo ons sal daardie trotsheid vir die Afrikaner se identiteit weer vind en dit sal die begin wees van ons nuwe eeu.

2018-08-04 11:16:48 UTC

Die jeug ken niks van afrikaner geskiedenis nie,daar is geen belangstelling want daar is geen afrikaner trots. As die ouers nie hulle trots vir ons kultuur uitleef nie,hoe gaan ons dit van kinders verwag. Dit begin by ouers om kinders te leer van ons voorvaders,want die skole gaan nie vir hulle als leer nie.

2018-08-04 12:31:15 UTC

AfrikanerKnight daai is fantasties. Bewaar dit goed.

2018-08-04 18:16:22 UTC

Ek sien koerant berigte wat begin praat van saai boere wat sรช hulle gaan nie plant vir vilgende jaar nie. Ek wonder al lankal hoe die boere dit regkry im aan te gaan wanneer hulle weet die staat kom vat alles binnekort. Ek dink as die vlรชrmuise begin honger raak gaan hierdie sirkus n hele ander ritme begin beweeg.

2018-08-04 19:33:39 UTC

@Penkop staak net ons tax geld,so maklik soos dit. 5miljoen taxpayers wat 50+% wit is.

2018-08-04 19:43:39 UTC

Ons moes dit al lankal gedoen het. Dis een tool wat ons het in ons arsenaal wat hulle BAIE seer gaan maak. Een van hulle gunsteling dinge om te sรช is dat ons net luister as jy aan ons geld raak. Wel, dit is ongelukkig baie waar maar dit gaan in albei rigtings. As ons aan hulle beursies vat het hulle niks om te steel nie DAN sal jy hoor hoe rasisties ons nou weer is omdat ins nie ons geld vir n kortupte , kommunistiese staat wil gee nie.

2018-08-04 19:44:32 UTC

Maar hoe keer jy dat die staat inkomstebelasting aftrek van jou salaris af?

2018-08-04 19:47:35 UTC

Kan n derde party nie ons belasting geld in n oorseese rekening sit nie? Ons betaal die belasting geld daar in en wys vir die vlรชrmuise die geld is daar maar dan gebruik ons dit en sรช ons sal SLEGS die belasting geld gee as hulle sekere vereistes vir ons nakom bv n Volkstaat vir inself soos wat die Zulus het.

2018-08-04 19:50:41 UTC

Dan die ander wapen wat ons het is natuurlik wat hierdie boere nou begin doen en ek sรช weer, ek ondersteun hulle 100% Hou op kos produseer laat hulle eie ondersteuners begin honger raak en vertroue in hulle verloor. Ons mense gaan iok swaar kry maar ek voel die vlรชrmuise gaan dit harder voel.

2018-08-04 19:51:16 UTC

@TruthCanary Jy kan jou eie tax doen,amal kan net vir hulle employers se hulle gan self hulle tax hanteer van nou af. Hulle kan jou nie stop nie,jy mag dit doen. Dan staak amal net hulle tax

2018-08-04 19:54:02 UTC

Daar moet egter n gedrewe poging wees waar ALMAL dit doen, want n paar duisend mense wat nie belasting betaal nie, gaan nie die vlรชrmuise pla nie. Daardie mense gaan net gearresteer word.

2018-08-04 19:56:34 UTC

Dis tyd laat hulle begin agterkim daar is n rede hoekom ons volk altyd bo uitkom. Selfs teen die grootste odds. Kyk maar net na ons geskiedenis. Nog elke keer wat die vyhand ons onder kry is dit agv ons goedhartigheid bv ons vrouens en kinders in kinsentrasie kampe.

2018-08-04 19:57:33 UTC

Selfde met mense en hulle eiendoms verbande. Staak vir so 6 maande dan k@k die bank behoorlik in hule broeke.

2018-08-04 20:00:04 UTC

As ons eiedom mos afgevat word dan hou die bank jou nogsteeds aanspreeklik vir die uitstaande geld. Dit is hoekom hulle nie so bang vir EWC is nie. Hulle weet jy gaan nogsteeds moet betaal,hulle gaan net al jou ander bates afvat en verkoop tot jy op die straat sit.

2018-08-04 20:04:02 UTC

Al wat ek kan sรช is. Maak leeg daai huis lenings. Kry jou geld uit die land uit. Ek het al met 2 vriende van Zimbabwe af gesels oor hoe dit was toe die vlรชrmuise hulle van hulle plase af kom haal het. Een van die eerste dinge wat hulle gedoen het was om geld te vries sodat mense nie groot bedrae kan trek en land uit skuif nie. So al kan jy dit bekostig, om te vlug ,jy kan nie jou geld access nie. En atuurluk dan val die rand se waarde deur die mat en jou R500 000 eiertjie beteken skielik niks.

2018-08-04 20:07:02 UTC

Gonzo ek is nie seker presies wat in die kintrak met die bank is nie maar basies het ek mos n kontrak met die bank. Ek betaal n prys en dan gee hulle vir my n huis na 20 jaar. As hulle nou skielik sรช dit gaan nie meer myne wees nie , breuk hulle kontrak en ek hou op betaal. Ek sal nie n donner bly betaal as hulle my eiendom vat nie , daai kite gan nie vlieg nie.

2018-08-04 20:07:02 UTC

Ditsem! @Penkop, you just advanced to level 8!

2018-08-04 20:11:35 UTC

Ek het maar 2 huis leningtjies. - n druppel in die emmer teenoor n boer met n plaas se lening van R20mil +

2018-08-04 20:11:50 UTC

Daai gaan interesant wees

2018-08-04 20:14:20 UTC

Ja die ANC is agter dai plase aan,veral die plase wat leeg le en niks op gedoen word nie,of net die helfte in werking is. Hulle wil dit afvat,maar die ANC ondersteuners dink hulle gaan huise afvat en dan vir hulle net so gee.

2018-08-04 20:15:28 UTC

Ja baie Interessante tyd wat voor le

2018-08-04 20:15:51 UTC

As hulle my uit my huis uit forseer , dan light ek hom. Dan kry niemand niks

2018-08-04 20:17:33 UTC

Hulle kan dan n vleisie braai op my erf...

2018-08-04 20:22:19 UTC

ramaphosa moet ophou speletjies speel,hy moet nou sy mandaat voorle in woorde. Hulle speel nou vir stemme vir 2019

2018-08-05 10:20:04 UTC

Gonzo daai idioot en sy appy met die rooi hempie aan moet net heel eerste n tyre om die nek kry wanneer al daai honderde duisende mense van hulle agter kom dat hulle weereens vir hulle gelieg het.

2018-08-05 14:43:22 UTC

Ek wil net hรช ons mense moet iewers hรช waarheen ons kan gaan en veilig wees. Dan kan ons sit en kyk hoe fok hierdie vlรชrmuise alles op en kruip terug na ons toe vir hulp. DAN kan mens vir hulle vra: het julle nou genoeg rondgefok? Gaan julle nou luister? Wil julle nogsteeds kommuniste wees?

2018-08-05 17:46:23 UTC

Ongeluk sal hulle meeste van die tyd nie luister nie. Ons sal die Afrikaners verwelkom. maar ons sal seker maak dat hulle saam stem met ons droom vir die toekoms

2018-08-05 17:47:08 UTC

Ongelukkig*

2018-08-05 18:17:23 UTC

@Penkop kan ek hom in die <#475032588814123030> channel sit?

2018-08-05 18:18:03 UTC

Die boek bedoel ek...

2018-08-05 18:24:22 UTC

Natuurlik. Skuus man ek is nuut met die discord storie.

2018-08-06 17:53:25 UTC

Naand

2018-08-06 19:00:55 UTC

Yes Gonzo hoe lyk dinge? Sien Renaldo het alweer die hele spul omgekrap. Dink Klipkop gaan n aar bars ๐Ÿ˜‚

2018-08-06 19:01:50 UTC

Ek kan nie luister na radio kp nie ons internet hier is vertraag.

2018-08-06 19:02:39 UTC

Maar klink of dit lekker gegaan het gisteraand.

2018-08-07 00:37:06 UTC

@Penkop Vir wie het Naldie nou weer afgepi$?

2018-08-07 10:31:03 UTC

So te prate van land wat half gebruik word of idle, kan daai stukke land nie veekoop word as shares nie en communities op plase bou soos orania nie? Klink maar na 'n tipe plan van aksie om die idle half gebruikte land probleem nie meer 'n probleem te maak nie, trek dan mense in op die land, kan net sowel die arme mense help met bly plek en sekuriteit, dan so op bou met gemeenskap met mure en sekuriteit, dan kan daar n paar plekke wees om te vlug wanneer kak spat. Ons kan maar almal so uithelp om die gemeenskaplike plekke te bou ons eie mense te help.

2018-08-07 14:54:36 UTC

175-250 Duisend afrikaners by die opening van die voortrekker monument in 1949.

Hoe wonderlik sal dit nie wees as alle afrikaners op 16 desember bymekaar kom by afrikaner monumente
reg oor die land nie en n staan vat vir ons identiteit,dit is ons tuisland ons gaan nerens heen nie.

2018-08-07 14:54:48 UTC

https://cdn.discordapp.com/attachments/468396085421932544/476402842597589043/Pic.jpg

2018-08-07 14:55:38 UTC

https://cdn.discordapp.com/attachments/468396085421932544/476403050278551553/Afrikaners.png

2018-08-07 17:25:14 UTC

@Sheamus Onthou net da is plase wat deur mense besit word wat dalk teen die Afrikaner is. Daar is baie wit mense in ons land,self's baie Afrikaners wat niks voel vir ons kultuur nie. En wat van dai miljoener\biljoenere afrikaners wat so BEE is en nooit ons eie mense help nie. Ek dink hul kan maar self na hul plase kyk as die k@k daar spat,hul het mos genoeg geld om vinnig op n private jet te klim om land uit te vlug.

2018-08-07 17:35:25 UTC

@Gonzo maar dit is mos die punt, die gemeenskap is vir sekuriteit, nie net fisies nie, maar ook vir die skills, die kultuur, en die talent, en geskiedenis ens... Die gurige mense sal hul eie graf grou, kyk hoe ver hul kom hulle eie manier, maar kom ons gee hulle nou nie die onnodige aandag nie, kom ons fokus op die wat kan en wil.

2018-08-08 16:57:36 UTC

Ek stem Sheamus. Hulle grou nou n gat waar hulle self in gaan val. Hulle belowe niu al die lot mense dat hulle probleme gaan verdwyn want almal gaan n plaas kry en rykdom. Solank hulle net vir Eff en anc stem. Nou ruk hulle die hele land uitmekaar uit en vermoor ons intussen. MAAR na die verkiesing gaan hulle op een of anders stadium begin agter kom dat hulle nogsteeds arm en honger is in n shack terwyl die politicians soos konings lewe. Wat dan? Dan gaan hulle vir daai politicians begin vra waar is die beloofde rykdom en hoekom is daar nie meer kos in die land nie.

2018-08-08 17:02:30 UTC

En ja my volk gaan nou n lelike skoot vat , baie van my mense gaan dood geskiet word en huisloos gelaat word, maar ek weet vir n feit my mense gaan n plan maak en ons sal aanpas by omstandighede + ons SAL oorleef. Ons is n volk wat nie opgee nie selfs al is die odds oorweldigend teen ons.

2018-08-08 17:05:39 UTC

SO , miskien moet ons vir die donnerse goed n paar grawe gee en sรช โ€œgrou die gat bliksems!โ€
Wie laaste lag, lag die lekkerste...

2018-08-08 19:55:33 UTC

Ja dit was meer gerig na die gurige van ons eie volksmense... Om eerlik te wees, daar is nie so baie sterk rigtinge nie, daar is 'n klomp rigtings, maar klink my wanneer kak spat gaan ons almal af breek in kleiner gemeenskappe soos dinge nou gaan, en lyk my ook mense is gemaklik met dit... Ek dink dit is nie, maar nou ons kan seker probeer fokus om almal centre toe te bring, en probeer as 'n enkele volk en gemeenskap staan. Hoef niks te vorseer nie, maar sal sien hoe lank dit vat en hoe ver dinge moet gaan voor mense bymekaar kom en se ons het 'n plan nodig... wens net dit hoef nie laaste minuut te wees nie

2018-08-08 20:21:27 UTC

Eers wanneer daar duisende van ons mense uitgemoor is deur die parasiete gaan ons skrik en bymekaar geforseer word.

2018-08-08 20:24:01 UTC

@Sheamus Ek stem saam met dit. Maar nie alle wit suid Afrikaners is Afrikaners nie,en baie Afrikaners is ook nie vir ons kultuur nie,die "rainbow believers" moet maar hulle kant kies daar is nie van 'neutraal' wees nie.Ek se maar net ons moet maar ook Wakker wees want da is baie onder ons wat graag ons ondergang wil sien.

2018-08-08 20:25:03 UTC

@Penkop ons het seker by nou al duisende caualties... moet ons wag vir duisende op een slag of kan ons voorberei om dit te vermy?

2018-08-08 20:25:39 UTC

Ek stem saam daar @Gonzo

2018-08-08 20:26:04 UTC

@Penkophulle oogklappe kom nou eers af want hul sien hulle is ook wonder EWC. Mense raak nou eers wakker

2018-08-08 20:27:07 UTC

*onder

2018-08-08 20:42:54 UTC

Ek berei myself al lankal voor. Ongelukkig eanneer die kak die fan tref gaan jy saam jou eie soort. Dis human nature. Daar sal altyd verraaiers wees. (Het ek al vir FW en sy rugsteker maatjies gesรช ek hoop hulle kry elke liewe een n tyre om die nek?) in elkgeval as daar n groep Afrikaners bymekaar kom sal die verraaiers vinnig begin uitstaan.

2018-08-08 20:44:58 UTC

Onthou teen daai tyd is dit volslae anarchy. Dit gaan rof gaan en mens kom vinnig agter wie is daar om by te dra en wie nie.

2018-08-08 21:10:28 UTC

Ons sal hulle doop as die "FW's"๐Ÿ˜‚

2018-08-08 21:23:12 UTC

Ja stem daar... Hulle sal bydrae of hul sal leech... Hulle sal maar moet ingee of erens anders gaan soek waar hulle kan in pas

2018-08-09 11:36:33 UTC

My woorde vir die verraaier: Wel ek gaan jou nie vir n fok help as jy nie bereid is om by te dra nie. Ek praat ook nie van die bakkie was nie ek praat van regtig bydra. Ek kan eenvoudig nie bekostig om dit te doen nie. Gaan soek vir jou n engels spreukende groep lefties of verraaiers en dan doen julle ,julle lefty ding. Fok net weg van my en my mense af voor jy pakslae kry. Voor jy gaan laat ek net weereens vir jou sรช baie dankie dat julle lefties ons land oorgegee het aan n kommunistiese anc, ons waardeur dit uit die diepte van ons harte uit.

2018-08-09 11:37:28 UTC

๐Ÿ˜œ

2018-08-10 09:03:48 UTC

Verraaiers beter hoop hierdie land word nie 'n wettelose plek nie. Want dan gaan hulle kak. Sal gejag word tot sy laaste dae.

2018-08-10 11:03:29 UTC

Hulle gaan eerste kak, want hulle dink as die kak die fan tref gaan hulle maar net hulleself in die badkamer toesluit met die brood mes en hulle sal ok wees.

2018-08-10 11:08:00 UTC

@Penkop hulle gaan bid.

2018-08-10 11:09:23 UTC

Good luck! Terwyl die fkn diere besig is om tyres om hulle nekke te sit gee dit vir ons tyd om weg te kom

2018-08-10 11:43:58 UTC

Ja Nee fok. Die plan van die wereld leiers het glad verloop.

2018-08-10 11:44:52 UTC

1959 Bantustan deklerasie het hulle afgepiss.

2018-08-10 11:46:13 UTC

Ek het amper hulle hele plan ontleed. Dit is wyd verspreid en dieper as wat mense kan dink.

2018-08-10 11:46:13 UTC

Ditsem! @MrE911, you just advanced to level 1!

2018-08-10 11:56:50 UTC

Laat hulle voorbeelde maak van hulself... Is hulle eie graf daai. Sal sien of hulle liberale globale pรชlle wat hul in die posisie in gedruk het daar by hulle sal staan en uit help.

2018-08-10 21:58:41 UTC

```
daars te veel met die wรชreld gevoeter; daars te veel met die mense gemors
en ek drink en ek dink aan die soeter wyn teen die groter dors
met 'n koue hart tot die mรดre ure drink ek teen die vuur in my kop
en ek voel die koue, ek voel die vuur, vreet my stuk-stuk op
```
Koos Doep

2018-08-11 07:40:16 UTC

Daai is mooi woorde Lofty. Die MO van die terroris is om jou te laat bang voel in jou spasie waar jy vantevore veilig gevoel het. So in plaas van saterdag saam jou familie in die park gaan rustig wees of op die strand relax moet jy nou eers jou huis se alarms stel en jou vuurwapen by jou dra, jy moet beplan waar jy gaan parkeer sodat jy nie geroof gaan word of jou motor nie ingebreuk word nie. Dan in die park of op die strand moet jy die handsakke, telefone en beursies die hele tyd dop hou terwyl jy met die ander oog jou familie moet dop hou in geval een of ander donnerse vlรชrmuis hulle wil roof of net beskuldig van rasisme. En so groei die sneeubal groter en groter.

2018-08-11 07:43:30 UTC

Ek probeer om nie vir my familie te wys dat ek die hele tyd op my hoede is nie, dat ek die hele tyd probeer dink aan n oplossing vir wat definitief oppad is dit verteer elke minuut van my gedagtes.

2018-08-11 07:45:31 UTC

Om die waarheid te sรช ek wens ek kon net my familie uit hierdie land uit kry. Dan alleen terug kom en voorberei sonder om bang te wees dat iets met hulle gaan gebeur.

2018-08-11 07:47:45 UTC

Dan is dit GAME ON !

2018-08-12 07:19:58 UTC

Gelees op Agriforum......kan dit nie beter stel nie !!!
Cheers...ons is 8%, maar ons het die invloed van n 80% !

"Aan die suidpunt van Afrika bly daar โ€™n spesiale klomp mense. Al tel hulle onder minder as 8% van die land se bevolking, is hierdie mense besonder merkwaardig:

Sรณ merkwaardig dat die ANC-meerderheidsregering amper daagliks wette moet skep of wysig om hierdie klein minderheidsgroepie te kriminaliseer, te marginaliseer en te penaliseer;

Sรณ merkwaardig dat hul sonder parlement, polisie, stemkrag en staatshulp elke dag aan โ€™n toekoms voortbou omdat hul glo dat God hulle hier geplaas het met โ€™n spesifieke doel en roeping; en

Sรณ merkwaardig dat hul vir bykans vier eeue hier oorleef โ€“ geboelie deur die magtige Brittanje, die Groot Depressie, die onregverdige ANC en barbaarse plaasaanvalle.

Die omstandighede waarin hierdie mense leef, is ontwerp om hulle te vernietig, maar hulle word net sterker en sterker, en hul geloof in God net groter.

Hulle eet biltong en beskuit, drink moerkoffie en gaan Sondae kerk toe. Hulle sing โ€œOu ryperdโ€ en hou vakansie by die see; hulle hou van braai (met mieliepap of patats); hulle help mekaar en hulle help graag ook ander.

Hulle is trotse Afrikaners โ€“ en ek is ook een!

2018-08-12 11:10:29 UTC

@here almal wat wil in Afrikaans kom gesels is welkom

2018-08-12 14:49:04 UTC

!invite

2018-08-12 14:49:09 UTC

Hello @RaRi ! Hier is hy!

https://discord.gg/c4CkWPj

2018-08-13 19:30:38 UTC

$play

2018-08-13 19:30:39 UTC

2018-08-13 19:30:55 UTC

$queue clear

2018-08-13 19:30:55 UTC

The queue was cleared.

2018-08-13 19:31:23 UTC

$play sally williams nougat

2018-08-13 19:31:24 UTC

Added Sally Williams Nougat - JdP to the queue.

2018-08-13 19:31:29 UTC

$skip

2018-08-13 19:31:30 UTC

2018-08-13 19:34:11 UTC

$play bles bridges

2018-08-13 19:34:12 UTC

Added Bles Bridges - I Am The Eagle, You Are The Wind to the queue.

2018-08-13 19:35:07 UTC

$play ge korsten sing seeman sing

2018-08-13 19:35:08 UTC

Added Ge Korsten - Sing Seeman Sing to the queue.

2018-08-13 19:35:23 UTC

$skip

2018-08-13 19:35:23 UTC

2018-08-13 19:35:28 UTC

$skip

2018-08-13 19:35:36 UTC

$skip

2018-08-13 19:35:37 UTC

2018-08-13 19:40:10 UTC

$play annelie van rooyen ek lewe

2018-08-13 19:40:11 UTC

Added Ek Lewe - Anneli van Rooyen to the queue.

2018-08-13 19:40:51 UTC

$skip

2018-08-13 19:40:51 UTC

2018-08-13 19:40:58 UTC

$skip

2018-08-13 19:40:59 UTC

2018-08-13 19:41:04 UTC

$skip

2018-08-13 19:41:04 UTC

2018-08-13 19:41:31 UTC

$play sproeitjies

2018-08-13 19:41:31 UTC

Added Sproetjies to the queue.

2018-08-13 19:44:01 UTC

$play van coke kartel dis 'n land

2018-08-13 19:44:02 UTC

Added Van Coke Kartel - Dis 'n Land (Official) to the queue.

2018-08-13 19:44:46 UTC

2018-08-13 19:46:36 UTC

$stop

2018-08-13 19:47:58 UTC

#play toto africa metal cover

2018-08-13 19:48:18 UTC
2018-08-13 19:48:40 UTC

Added Toto - Africa (metal cover by Leo Moracchioli feat. Rabea & Hannah) to the queue.

2018-08-13 19:48:40 UTC

2018-08-13 19:48:46 UTC

$queue

2018-08-13 19:48:46 UTC

2018-08-13 19:48:53 UTC

$queue list

2018-08-13 19:48:53 UTC

2018-08-13 19:50:04 UTC

$skip

2018-08-13 19:50:04 UTC

2018-08-13 19:50:44 UTC

$stop

2018-08-13 20:34:47 UTC

$play frikkie visgat

2018-08-13 20:34:48 UTC

Added Frikkie - Visgat to the queue.

2018-08-13 20:34:48 UTC

2018-08-13 20:34:53 UTC

$stop

2018-08-13 20:48:21 UTC
2018-08-13 21:11:09 UTC

@Willem Petzer ekt jou donnerse gwaais nog by my. Sal hul vir jou gee as ek jou weer sien

2018-08-13 21:11:33 UTC

Moenie worry nie

2018-08-13 21:16:40 UTC

๐Ÿ‘Œ

2018-08-13 21:18:45 UTC

@SGL plaas chat jy met ons op jou foon

2018-08-13 21:19:03 UTC

dan sal jou loop vinniger gaan

2018-08-14 13:50:45 UTC

Afrikaanse film resensie kanaal

2018-08-16 16:40:50 UTC

Nou eers kans gekry om Willem se gesprek met Renaldo te kyk. Ai jai jai Renaldo kan jy ASSEFOKKENBLIEF! n kant kies. ๐Ÿคฆ๐Ÿปโ€โ™‚๏ธ

2018-08-16 17:21:54 UTC

Lol

2018-08-20 06:22:38 UTC

Ek dink nie Renaldo kan 'n kant kies nie, die ewige draadsitter daai een.

2018-08-20 10:03:20 UTC

Na gisteraand se debat met maaskaas was dit so duidelik soos daglig dat hy sal moet kant kies, die middel rond hang ding doen niemand goed nie.

2018-08-20 10:30:41 UTC

Hy sal nog rond kom, hy praat ten minste met mense, dis net die mense wat echo Chambers verkies, wat nooit nรชrens heen gaan nie. Eind resultaat sal hom nog sien 'n kant vat.

2018-08-20 11:06:32 UTC

Dis goed, ons kort iemand met 4 grade agter sy naam๐Ÿ˜‚

2018-08-20 11:35:01 UTC

Ek ken iemand wat so 4 grade links is...

2018-08-20 14:02:43 UTC

i is english i ferstaan not

2018-08-20 14:48:08 UTC

het maaskaas hom bietjie ore aangesit?

2018-08-20 14:48:59 UTC

https://cdn.discordapp.com/attachments/468396085421932544/481112418899066890/FB_IMG_1534775768981.jpg

2018-08-20 15:51:30 UTC

Nou net van Mi-Way n oproep gekry, sommer op "Truecaller" die naam gewys...
Toe vra ek sommer of my afrikaanse geld goed genoeg is vir hulle, toe speel ou dom, toe vra ek hom, is Otto hul CEO, toe se hy ek sit hom in 'n "tight spot"...
Dit het op ge eindig dat ek nie ee4s geluister het wat hul wil se nie nie, en net gese ek stel nie belang nie...

2018-08-21 09:02:57 UTC

@Hotwire sal nog sien hoe Lindsay reageer teen oor "purification of fire" wanneer dit hy is wat dit ondergaan. Hy sal nog leer van die magtigheid van die waarheid wanneer dit opvang met hom en die leuns wat hy so stoot met trotsheid.

2018-08-22 12:51:22 UTC

Ek sien Renaldo het nou weer op sy naam gekak met daai Maasdorp onderhoud. Ai ai ai Renaldo, jy laat nou daai gemors goed lyk en hy laat jou soos n domkop lyk.

2018-08-23 05:54:53 UTC

Renaldo raak lekker sag. Hy kon maklik Maasdorp geklap het in daai onderhoud.

2018-08-23 05:55:22 UTC

ek het meer gehou van Renaldo se eerste/ou persoonlikheid op YouTube

2018-08-23 05:55:33 UTC

to hy Rendier was

2018-08-23 05:56:05 UTC

van dat hy vir die DA werk is hy heeltemal te links vir my

2018-08-23 05:57:28 UTC

Gisteraand het hy met die grootste pot snot op gekom. Hy het vir sy viewers n boek aanbeveel wat seks voor die huwelik goed praat.

2018-08-23 05:57:49 UTC

Ek wonder of hy verstaan watse skade dit aan die mensdom doen

2018-08-23 06:28:16 UTC

@rupdog ja, wonder of hy verstaan.

2018-08-23 15:14:43 UTC

Daar is โ€˜n ouerige boek, โ€œsex and cultureโ€ is sy naam, die ou het iets soos 70 kulture oor duisende jare se geskiedenis nagevors en โ€˜n baie duidelike band gevind tussen ontwikkeling van kultuur en hulle sex gedrag. Hoe meer losbandig โ€˜n kultuur is hoe minder vooruitgang was daar. Gaan kyk maar na vandag se โ€œprimitieweโ€ kulture vs die omtwikkelde kulture en dan verstaan jy wat hy se.

2018-08-23 15:26:01 UTC

@Karooboer https://archive.org/details/b20442580
Miskien dit vir Renaldo gee om te lees

965 total messages. Viewing 250 per page.
Prev | Page 4/4