Message from @Karooboer
Discord ID: 472083016542322718
Penkop ek het al die vids gesien.
Suidlanders se plan is die noodplan, waar "ons" moet regkry is, myns insiens, 'n mini-staat.. al is dit maar so groot soos Swaziland.
Israel = Swaziland in grondgebied. israel is klein maar hy blixem bloedneus.
@VliegendeVogel jy is reg. Ek het so tydjie terug al daar aan gedink en gese as daar net n paar boere hulle grond wil beskikbaar stel vir mense soos ons wat wil met n bang oor begin... sal ons n beter Israel kan bou...
bou n grens muur soos wat Trump nog altyd wou gehad het in Amerika... begin by Helena baai, Clanwilliam, Vredendal, Kamieskroon, Springbok, eindig by Vioolsdrif...
Wie gaan die muur bou. met welke geld, en wanneer wordt daarmee begin?
Ek stem ja. Dit is maar net 'n mooi idee. 😃
Grond besitters in die gebied, sou gevra kan wordt om 10% van hul grond te laat onteien aan 'n Volksraad.. vir gebruik as stadgrond, nasionale parke, en publieke gebruik.
Dit is dit, of ALLES verloor aan malema
Naand se. Ek lees nou christiaan de wet se "Strijd tusschen boer en brit" (Three years war). Dit is verniet vrygestel op project gutenberg as jul dit soek.
De Wet was n meester!
So bêk kort jam!
@Conscious Caracal daai is presies die gesindheid wat ons in die bed gesit het met die kommunistiese ANC. Ek is gatvol dat my mense nice is die hele tyd want “ hoe gaan dit lyk ?” Ons was nice en nou word ins uitgemoor. As hierdie antie fotos van maanskyn en rose wil gebruik teen Joeliasss en sy moordenaar volgelinge dan moet sy dit maar doe. Ek wil haar net aan haar oor gryp soos n klein kind en vir haar vra om groot asseblief wakker te skrik en om haar te kyk. SA is aan die brand! Afrikaners word uitgemoor. Kommunisme steek daai feite beter weg as enige iets.
Haha die antie het die lig gesien!!!
Rede wen 😉
Ja nee Ons donners gee en gee in ons moer in
!invite
Hello @Klipkop (Clip-Cop) ! Hier is hy!
https://discord.gg/c4CkWPj
Naand se
hi!!!
Jammer vir die Engelse artikel, maar dit kom uit 1845 uit lyk my - en ek sal bitter graag 'n paar boere se opinie wil hoor. En as iemand die teorie self kan toets, nog beter. Hierdie is verlore kennis mense. Van die ou dae. Die regte dae. Die mooi dae. Lekker dag vir julle. 🙏
Naand se
Het nounet diè boek klaar gelees.
Dit het heelwat van die gate wat in my verstand was oor ons geskiedenis beantwoord. Veral presies waar ons vandaan kom.
Dis vir my so duidelik soos dag lig dat FW De Klerk ons land weggegee het. Ek kry die gevoel dat hy uitoorlê is met kodesa onderhandelings en ipv om van die briljantste mense wat om hom was te vra vir hulp het hy net eenvoudig opgegee. Donnerse Lafhaard , Rugsteker, GEMORS.
Ek besef ook nou dat die teuf, Margaret Thatcher, en die vark, Ronald Reagan, die twee voorbokke was met die sanksies wat SA basie forseer het om beheer oor te handig aan die anc kommuniste. Nou waar de donner😡😡😡 is Engeland en Amerika vandag met al die kak wat die anc aanvang in ons land draai hulle , hulle rug op ons. 😡😡😡
Ja FW de Klerk is ‘n moerse veraaier, hy en daai Roelf Meyer. Hoop die geskiedenis sal hulle ook so onth. Ek het al ‘n geruime tyd gedink ons moet ‘n “Boere veraaier” muur erens oprig met hulle name op, in een of ander klip wat nooit sal verweer.
Goeie idee @Karooboer
It was part of the globalist elite conspiracy to hand over SA to the dogs.
Ek het hierdie gevind in een van die ou notas wat my Oupa my gelos het.
Dit maak my trots, maar terselfdetyd hartseer. Ek hoop ons kan 'n herlewing beleef onder die Afrikaner jeug, waar hierdie sentiment weer vlam vat, en waar ons ons identiteit weer ontdek, en sonder skaamte of angs weer sterk sal staan en te baklei vir ons reg in hierdie wonderlike land...
ons sal weer die vlam in elke hart van ons jeug laat brand. Ons moet bereid wees om op te staan vir ons volk en om nooit moed op te gee nie. Ek glo ons sal daardie trotsheid vir die Afrikaner se identiteit weer vind en dit sal die begin wees van ons nuwe eeu.