Messages from @VliegendeVogel (Discord ID: 211483456276922369)

23 total messages. Viewing 250 per page.
Page 1/1

Heel cool die persoonlike meetups. Hopelik kom daar meer, en meer gepraat en bespreek wordt. Baie mense is nie op youtube, sodoende bereik jy meer.

Hoe (fysiek) groot moet 'n Afrikaner culture republiek wees?
Israel = Zwaziland in omvang. Tog is Israel super welvarend.
Hoeveel ekonmies krag moet jy as land he, om met jou munteenheid gelykwaardig aan $/€ te kan koop.. Neem Ysland as voorbeeld. Afgelee, klein eilandje, maar tog super welvarend.

Orania het niks, geen werk, geen geleenthede. Slegs bejaarde emigreeer daarheen.

Als Orania so wonderlik is waarom woon jy nie daar?

9 reden om Orania te vermy;
1. Jou koophuis sommer opgee, alles los en vertrek na 'n woestyn en in 'n tent woon.. is jy getik of iets? 😉
2. Daar is geen werkgeleentheid, self nie vir blanke plakkers.
3. Geen vermaak, of kansen vir jongmensen
4. Onontwikkelde woestyneiland sonder mediese sorg.
5. 'n Aftreeoord vir oumense
6. Geen plek om jou blink 4x4 Hilux Raider te gaan modder ry
7. Geen seehawe.. geen vliegveld
8. Geen eie weermag
9. Hef geen belasting om eie regering in stand te hou.

Nie elke mens is ' n geboren ondernemer, of kan besigheid begin. Dit is maklik praat.. @Willem Petzer maar 99% van mense wil nie hul luxurys soos groot huisen wildplaas los. Tot Malema dit onder jou gat wegvat, dan gaan mensen dink.. af [email protected] waarom was ons nie na Orania.. maar dan is dit te laat!!

@Shiver persoonlik.. ek het net 'n fiets, 'n MacBook pro, 'n helse groot games peecee en BMW R1200GS.. so ek kan relatief maklik emigreeer na Orania.. maar mense met 'n koophuis, 4x4Raider, kinders op skool en wildplaas gaan nie na Orania.

terloops, ek woon in ons stamland..

@Willem Petzer Orania moet rig op aantrek van jongemense byvb met 'n "startup scene".. dus high tech, vertical farming, blockchain, durfkapitaal en sig na buite profileer, dus, op die mark buite Orania.

@Penkop echt.. hoeso wat doen hulle dan?

Ek weet van die Orania Crypto ding maar dit moet 100x groter!!

As Melama vannaand sy terroriste oproep tot volksmoord. Waarheen dan? Waar is ons weermag? Waar is ons laer?

@chappie dankie jou blixem

Ja ek weet van Suidlanders, kyk ook hul vids. Shiver, maklik gepraat. Het julle in ZA al gesien hoe lyk Syrië a die burgeroorlog of die berigte van die volksmoord in 1994 in Rwanda? Binnen 5 dae was 90% van die Tutsi's uitgemoord.

..in Syrië is Amerika en Rusland nog betrokke, maar as Malema more begin bande brand en alle paaie blokkeer, en die [email protected] begin spat. Waarheen..? Rusland en Amerika gaan nie kom help.

Penkop ek het al die vids gesien.

Suidlanders se plan is die noodplan, waar "ons" moet regkry is, myns insiens, 'n mini-staat.. al is dit maar so groot soos Swaziland.

Israel = Swaziland in grondgebied. israel is klein maar hy blixem bloedneus.

https://www.facebook.com/afrikanerexpat/videos/178443912871360/

Selfbeskikking. Die ANC gaan ons nooit selfbeskikking gee. Wie gaan sy plaas los en sommer verhuis? Ons volk het geen Balfour-verklaring. Die EFF gebruik sy plakkers om grondgebied te beset, beheer en domineer.
Ons moet mik na iets so klein soos Swaziland en dit beheer en domineer!

Selfbeskikking. Die ANC gaan ons nooit selfbeskikking gee. Wie gaan sy plaas los en sommer verhuis? Ons volk het geen Balfour-verklaring. Die EFF gebruik sy plakkers om grondgebied te beset, beheer en domineer.
Ons moet mik na iets so klein soos Swaziland en dit beheer en domineer!

Wie gaan die muur bou. met welke geld, en wanneer wordt daarmee begin?

Grond besitters in die gebied, sou gevra kan wordt om 10% van hul grond te laat onteien aan 'n Volksraad.. vir gebruik as stadgrond, nasionale parke, en publieke gebruik.
Dit is dit, of ALLES verloor aan malema

23 total messages. Viewing 250 per page.
Page 1/1