Message from @VliegendeVogel
Discord ID: 470552234145480714
Skole is beter as die wat jy kry in die stad probably
Ja jy het gese jy het 'n fiets
Hulle het 2 skole van internationale standaard. Niks fkn 30% vlermuist standaard nie
😉
Hulle skole neem baie deel aan buitelandse dinge
Waar in nederland @VliegendeVogel ?
Daar is 2 verskillende skool sisteme. Weereens in daai opsig het hulle gladnie afgeskeep nie
En hulle leer goeie geskiedenis
@Willem Petzer Orania moet rig op aantrek van jongemense byvb met 'n "startup scene".. dus high tech, vertical farming, blockchain, durfkapitaal en sig na buite profileer, dus, op die mark buite Orania.
Nie goeie geskiedenis nie. Die wate geskiedenis
Goeie geskiedenis = Nie Propeganda nie
Vogel het het dit ook. Hulle het n hele IT department.
@Penkop echt.. hoeso wat doen hulle dan?
Ek bedoel ware geskiedenis. Jammer ek tik soos my gat op telefoon
In 2006 het die skool kurikulum verander het,die mense was te dom om die ou boeke te verstaan en te leer. Dai ou 80's handboeke was omtrent dik,heel week aan dai goed geleer. Nou leer hulle klein modules😂
Ek weet van die Orania Crypto ding maar dit moet 100x groter!!
@Daniebees 👆
Ja ek glo met die huidige situasie in SA het hulle n groot influx van mense
So inevitably gaan alles groter word om sustainable te wees. Daai mense het buitelandse belegging van miljoene rande, hulle eendjies is agter mekaar
As Melama vannaand sy terroriste oproep tot volksmoord. Waarheen dan? Waar is ons weermag? Waar is ons laer?
Ditsem! @VliegendeVogel, you just advanced to level 2!
@chappie dankie jou blixem
Geen weermag en geen SAPS hulp nie. Berei jouself voor. Is julle deel van Suidlanders?
Ek stel voor julle gaan kyk daarna.
lol vliegende vogel, glo darem nou nie mense gaan rondsit om uitgemoor te word nie. Meeste van ons juk om ons self te beskerm
Ja ek weet van Suidlanders, kyk ook hul vids. Shiver, maklik gepraat. Het julle in ZA al gesien hoe lyk Syrië a die burgeroorlog of die berigte van die volksmoord in 1994 in Rwanda? Binnen 5 dae was 90% van die Tutsi's uitgemoord.
Ek sien by nuus afdeling die vlermuise wil geskiedenis verpligtend maak by skole. Daai is kommunisme 101 - brainwash die kinders
..in Syrië is Amerika en Rusland nog betrokke, maar as Malema more begin bande brand en alle paaie blokkeer, en die k@k begin spat. Waarheen..? Rusland en Amerika gaan nie kom help.
Ek is betrokke by Suidlanders. Daar is planne in pluis sodat mense na veilige areas gevat kan word. Obviously kan ek nie teveel daaroor praat nie. Gaan op hulle webtuiste en gaan kyk wat hulle daar sê.
Penkop ek het al die vids gesien.
Suidlanders se plan is die noodplan, waar "ons" moet regkry is, myns insiens, 'n mini-staat.. al is dit maar so groot soos Swaziland.
Israel = Swaziland in grondgebied. israel is klein maar hy blixem bloedneus.
@VliegendeVogel jy is reg. Ek het so tydjie terug al daar aan gedink en gese as daar net n paar boere hulle grond wil beskikbaar stel vir mense soos ons wat wil met n bang oor begin... sal ons n beter Israel kan bou...
bou n grens muur soos wat Trump nog altyd wou gehad het in Amerika... begin by Helena baai, Clanwilliam, Vredendal, Kamieskroon, Springbok, eindig by Vioolsdrif...
Wie gaan die muur bou. met welke geld, en wanneer wordt daarmee begin?
Ek stem ja. Dit is maar net 'n mooi idee. 😃
Grond besitters in die gebied, sou gevra kan wordt om 10% van hul grond te laat onteien aan 'n Volksraad.. vir gebruik as stadgrond, nasionale parke, en publieke gebruik.
Dit is dit, of ALLES verloor aan malema
Naand se. Ek lees nou christiaan de wet se "Strijd tusschen boer en brit" (Three years war). Dit is verniet vrygestel op project gutenberg as jul dit soek.
De Wet was n meester!