Message from @Hotwire
Discord ID: 469292211377274893
Jislaaik! Level 1! Cool! (Ek het nie 'n idee wat dit beteken nie)
Ja maar hoe werk daai getalle? is dit mense wat op eens op was of sluit dit mense wat in en uit is? nog nie gesien dat beide meer as 150 op een slag gesien het nie, maar ek hou oomk nie permanent dop nie so ja.
@Conscious Caracalslaap jy al? Hoe kry jy die moer-sleutel agter jou naam? Ek soek ook een.
@KoninginTanja Dis omdat ek 'n chat mod is.
Hou dop dat mense nie dit opmors vir ander of blatant vieslik is nie.
@Conscious Caracalek chat ook moderately, maar ek kry nie een nie๐ค . Het Willem jou een gemaak? Wonder net?
Volg enige iemand hier die quora debatvoering van Suid Afrika? Ek geniet Gerhard se antwoorde die meeste, naas myne
@Willem Petzer Ken jy dan carlin se "hardcore history"podcast series. Dit is baie goed. Veral wrath of the khans een. Ons moet hom mail sodat hy n boeroorlog een doen.
Livechat gemist, was op bezoek bij een vriend...
Facebook staat vol Mandela...
@Rottenbadger dis nou jammer...
@Willem Petzer I can rewatch it right? Zal ik morgen doen
Wou kijken, maar was niet sociaal ๐
Jy kan ja! ๐ช
Ditsem! @CYBERTOLLIE, you just advanced to level 1!
Renaldo keeps saying humankind when it's mankind
oh the thing was peoplekind
Lyk my ek praat met myself die tyd van die dag..........
Gaan maar ontbyt maak, voor die land in sy Mo*r is..............
lol geniet hom
@Deejay from Earth hoe gaan hulle dit teen jou gebruik ? kyk maar wat maak hulle nou met die hofuitsprake ..........
Hallo
hey wat van 'n paar ekstra vlag-emojis? mens kan dit mos doen? custom emojis... ๐
Sal werk ja.
๐
@Willem Petzer het jou video in Gereformeerde kampvuur Fb groep gepos kry toe die comment.
lol
<:IQ:468409414592757780>
ai jai jai
Ai iemand ly aan 'n minderwaardigheids kompleks
Ek sou se dat ons weet sy forum is klein maar ons doen dit maar net uit die goedheid van ons harte ๐
My antwoord.
Wat dink ander mense van dit? Soos ek verstaan is dit om die SA geskiedenis van uit n Gereformeerde sieningte probeer te beskou. Willem self is n Dopper student. Hoekom kom mr nie saam en bespreek op sy discord aanlyn kroeg nie?
Ek dink nie daardie man is reg vir hierdie discord nie ๐
Baby steps
"Ruan Steyn: Nee, dit is om die Wit Afrikaner-geskiedenis probeer te verdedig - definitief nie vanuit 'n gereformeerde siening nie. Hy mag dalk 'n eerstejaar student wees, maar dit maak nie van sy videos gereformeerd nie. Hoe dra al hierdie dinge by tot die koninkryk van God en die verkondiging daarvan?"
Ok wil jy ernstig wees met hom of wil jy speel?