Message from @Deleted User

Discord ID: 469419140881448963


2018-07-18 19:59:12 UTC  

@KoninginTanja Dis omdat ek 'n chat mod is.

2018-07-18 20:00:00 UTC  

Hou dop dat mense nie dit opmors vir ander of blatant vieslik is nie.

2018-07-18 20:02:30 UTC  

@Conscious Caracalek chat ook moderately, maar ek kry nie een nie๐Ÿค” . Het Willem jou een gemaak? Wonder net?

2018-07-18 20:08:55 UTC  

Volg enige iemand hier die quora debatvoering van Suid Afrika? Ek geniet Gerhard se antwoorde die meeste, naas myne

2018-07-18 20:55:53 UTC  

@Willem Petzer Ken jy dan carlin se "hardcore history"podcast series. Dit is baie goed. Veral wrath of the khans een. Ons moet hom mail sodat hy n boeroorlog een doen.

2018-07-18 20:55:53 UTC  

Ditsem! @Gonzo, you just advanced to level 2!

2018-07-18 21:07:31 UTC  

Livechat gemist, was op bezoek bij een vriend...

2018-07-18 21:07:38 UTC  

Facebook staat vol Mandela...

2018-07-18 21:09:33 UTC  

@Rottenbadger dis nou jammer...

2018-07-18 21:11:28 UTC  

@Willem Petzer I can rewatch it right? Zal ik morgen doen

2018-07-18 21:11:40 UTC  

Wou kijken, maar was niet sociaal ๐Ÿ˜‚

2018-07-18 21:11:45 UTC  

Jy kan ja! ๐Ÿ’ช

2018-07-18 23:08:27 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/468396085421932544/469279310679769098/screenshot.2018-07-19.jpg

2018-07-18 23:08:27 UTC  

Ditsem! @CYBERTOLLIE, you just advanced to level 1!

2018-07-18 23:47:10 UTC  

Renaldo keeps saying humankind when it's mankind

2018-07-18 23:50:02 UTC  

oh the thing was peoplekind

2018-07-18 23:59:42 UTC  

@CYBERTOLLIE weird name...

2018-07-18 23:59:42 UTC  

Ditsem! @Hotwire, you just advanced to level 3!

2018-07-19 08:18:45 UTC  

Lyk my ek praat met myself die tyd van die dag..........

2018-07-19 08:24:04 UTC  

Gaan maar ontbyt maak, voor die land in sy Mo*r is..............

2018-07-19 08:40:20 UTC  

lol geniet hom

2018-07-19 09:52:58 UTC  

@Deejay from Earth hoe gaan hulle dit teen jou gebruik ? kyk maar wat maak hulle nou met die hofuitsprake ..........

2018-07-19 11:09:23 UTC  

Hallo

2018-07-19 11:39:38 UTC  

hey wat van 'n paar ekstra vlag-emojis? mens kan dit mos doen? custom emojis... ๐Ÿ™ƒ

2018-07-19 12:00:48 UTC  

Sal werk ja.

2018-07-19 12:00:56 UTC  

๐Ÿ‘Œ

2018-07-19 12:29:34 UTC  

@Willem Petzer het jou video in Gereformeerde kampvuur Fb groep gepos kry toe die comment.

https://cdn.discordapp.com/attachments/468396085421932544/469480922564263948/Screenshot_20180719-142728.png

2018-07-19 12:31:52 UTC  

lol

2018-07-19 12:32:29 UTC  

<:IQ:468409414592757780>

2018-07-19 12:34:01 UTC  

ai jai jai

2018-07-19 12:34:05 UTC  

Ai iemand ly aan 'n minderwaardigheids kompleks

2018-07-19 12:34:58 UTC  

Ek sou se dat ons weet sy forum is klein maar ons doen dit maar net uit die goedheid van ons harte ๐Ÿ˜‰

2018-07-19 12:42:27 UTC  

My antwoord.

Wat dink ander mense van dit? Soos ek verstaan is dit om die SA geskiedenis van uit n Gereformeerde sieningte probeer te beskou. Willem self is n Dopper student. Hoekom kom mr nie saam en bespreek op sy discord aanlyn kroeg nie?

2018-07-19 12:53:27 UTC  

Ek dink nie daardie man is reg vir hierdie discord nie ๐Ÿ˜›

2018-07-19 12:53:34 UTC  

Baby steps

2018-07-19 12:54:12 UTC  

"Ruan Steyn: Nee, dit is om die Wit Afrikaner-geskiedenis probeer te verdedig - definitief nie vanuit 'n gereformeerde siening nie. Hy mag dalk 'n eerstejaar student wees, maar dit maak nie van sy videos gereformeerd nie. Hoe dra al hierdie dinge by tot die koninkryk van God en die verkondiging daarvan?"

2018-07-19 12:55:09 UTC  

Ok wil jy ernstig wees met hom of wil jy speel?

2018-07-19 12:55:39 UTC  

ernstig

2018-07-19 12:57:37 UTC  

alrighty then @Willem Petzer ๐Ÿ‘† ๐Ÿ‘† ๐Ÿ‘†

2018-07-19 12:58:05 UTC  

Ek is die verkeerde persoon om mee te praat vir ernstig sal jy dalk direk met willem moet chat ๐Ÿ˜„