Message from @cµrvy
Discord ID: 469468357067014144
@Willem Petzer Ken jy dan carlin se "hardcore history"podcast series. Dit is baie goed. Veral wrath of the khans een. Ons moet hom mail sodat hy n boeroorlog een doen.
Livechat gemist, was op bezoek bij een vriend...
Facebook staat vol Mandela...
@Rottenbadger dis nou jammer...
@Willem Petzer I can rewatch it right? Zal ik morgen doen
Wou kijken, maar was niet sociaal 😂
Jy kan ja! 💪
Ditsem! @CYBERTOLLIE, you just advanced to level 1!
Renaldo keeps saying humankind when it's mankind
oh the thing was peoplekind
@CYBERTOLLIE weird name...
Lyk my ek praat met myself die tyd van die dag..........
Gaan maar ontbyt maak, voor die land in sy Mo*r is..............
lol geniet hom
@Deejay from Earth hoe gaan hulle dit teen jou gebruik ? kyk maar wat maak hulle nou met die hofuitsprake ..........
Hallo
Sal werk ja.
👌
lol
<:IQ:468409414592757780>
ai jai jai
Ai iemand ly aan 'n minderwaardigheids kompleks
Ek sou se dat ons weet sy forum is klein maar ons doen dit maar net uit die goedheid van ons harte 😉
My antwoord.
Wat dink ander mense van dit? Soos ek verstaan is dit om die SA geskiedenis van uit n Gereformeerde sieningte probeer te beskou. Willem self is n Dopper student. Hoekom kom mr nie saam en bespreek op sy discord aanlyn kroeg nie?
Ek dink nie daardie man is reg vir hierdie discord nie 😛
Baby steps
"Ruan Steyn: Nee, dit is om die Wit Afrikaner-geskiedenis probeer te verdedig - definitief nie vanuit 'n gereformeerde siening nie. Hy mag dalk 'n eerstejaar student wees, maar dit maak nie van sy videos gereformeerd nie. Hoe dra al hierdie dinge by tot die koninkryk van God en die verkondiging daarvan?"
Ok wil jy ernstig wees met hom of wil jy speel?
ernstig
alrighty then @Willem Petzer 👆 👆 👆
Ek is die verkeerde persoon om mee te praat vir ernstig sal jy dalk direk met willem moet chat 😄
Julle moet onthou, die kinders moet ook die geskiedenis & politiek leer, so gee gee die siel 'n kans om tot sy sinne te kom..........
"Jacques Prince Ruan Steyn ek stem saam dat dit nie noodwendig die beste plek is vir so 'n video nie, maar ek glo egter dat deel van ons Christelike plig, in uitvoering van die negende gebod, is om misleidings en vals stories oor die verlede, wat Christene (of individueel of 'n betrokke groep) benadeel, te probeer regstel.
Vals gerugte en propoganda benadeel ons vermoë om die evangelie uit te dra ook. Dis my siening daarvan."
As hulle vir Willem wil voorskryf, kan hulle hul eie videos maak.