KoninginTanja

Discord ID: 469221037595426816


336 total messages. Viewing 100 per page.
Page 1/4 | Next

Ok nuut hier. Wat gaan aan?

Het nou net die youtube live chat gekyk. Willem het my vrae geignoreer ๐Ÿ˜ช

Dankie friday

Hello

Jyt my vrae geรฏgnoreer op jou livechat. Toemaar. Friday het klaar vir my 'n tissue gegee

Caracal, Ja, maar het jy gesien ek is 'n koei en nie 'n bul nie? Ek het gedink ek was rustig.

Jislaaik! Level 1! Cool! (Ek het nie 'n idee wat dit beteken nie)

@Conscious Caracalslaap jy al? Hoe kry jy die moer-sleutel agter jou naam? Ek soek ook een.

@Conscious Caracalek chat ook moderately, maar ek kry nie een nie๐Ÿค” . Het Willem jou een gemaak? Wonder net?

@Conscious Caracalek gaan jou net vanaand pla. Hoe werk voice chat ?

Volg enige iemand hier die quora debatvoering van Suid Afrika? Ek geniet Gerhard se antwoorde die meeste, naas myne

@Shiverdankie.

Nou hoe delete ek my discord profiel. Ek is heeltemal te gretig om te chat (bietjie van 'n insomniac) ek is bang ek doen per ongeluk iets simpel soos margaret.

@Willem Petzer nee flip. Hoekom sit jy dit op?

@Willem Petzerek kan nie help nie, maar ek sien net hoe ons moontlik hanteer gaan word.

Ek kan die wreedheid nie verstaan nie.

@HoppeanSnake_ZA no I could never ever take it at face value. This is not human.

@Sheamus Mag die Here ons beskerm, en hulle van hul boosheid bevry!

@Daniel van Straaten Bulala eboek รชrens beskikbaar?

@Karooboer Jippee, jy's ook hier! Ek het jou kommentare geniet gister op die live chat

2018-07-19 06:49:10 UTC [Willem Petzer Live Chat #memes]  

Both atrocities should be remembered

https://cdn.discordapp.com/attachments/468389174894919691/469395254802513940/Speaktruth.jpg

@Deejay from Earth het jy geweet dat israel die mense van gaza toelaat na hul 1ste klas hospitale? Die sekuriteit het verskerp nadat 'n "swanger" vrou 'n bom in 'n hospitaal geplant het. Israel moet na hulself omsien, die wรชreld glo die propaganda wat die moslems aan die wรชreld weergee. Meeste fotos wat tot dusver gebruik is is van 'n vorige moslem oorlog gevat. Ons moet wakker slaap.

@Shiver sorry

@Deejay of Flat Earth, did you know that Israel allowed people of gaza to go to their 1st class hospitals? The security has sharpened after a "pregnant" woman planted a bomb in a hospital. Israel must look after themselves, the world believes the propaganda that the muslims propagate to the world. Most of the photos used so far have been taken from a former muslim war. We have to discern the truth.(we must sleep awake?..)

2018-07-19 10:57:36 UTC [Willem Petzer Live Chat #memes]  

๐Ÿ˜‚

Is hier enige iemand hier van Kimberley?

Ek was nou onlangs by kimberley se gat en ek het nie 'n kans gehad om 'n video af te neem van die intro vid nie. Ek was so kwaad ek het net uitgestap. Ek het nodig dat iemand wat daar bly 'n video neem van die propaganda video wat hulle vir die mense wys voor die toer

En dit dan op youtube post

Anybody here from Kimberley? I recently visited The big hole and didn't have an opportunity to film the intro vid. I walked out in the first 3 minutes (ek het my moer gestrip) If anyone lives there please make a video of the propaganda video they show before the tour. And post it on youtube.

!rank

๐Ÿ˜ค

@Gonzo wel hulle het natuurlik begin met die swart man wat op sy wandelgang gegaan het en moes stop want 'n boer het hom GEDWING om op die plaas te werk. Dis toe ek uitgeloop het. Ek moes hoor dat daar verder vertel is hoe swaar die swartman moes kry om vir die witman diamante uit te haal. En hoe die swartman geen reg tot die diamante kon kry nie, nie eers die wat hy gekry het (op iemand anders se "claim") nie. Daar is aangegaan hoe swaar die swartman gehad het en dan hoe goed die witman dit gehad het, ens, ens

Dit was propaganda gemeng met historiese feite.

Dis die gevaarlikste tipe propaganda imo, want normale mense kan nie die leun van die waarheid onderskei nie.

Ek sal graag die hele video wil sien, sodat mens die kaf van die koring kan skei vir almal wat belangstel.

@Karooboer ek wonder wat gaan aan daar. Is dit die nuwe ANC vs Inkata

Kom ons ondersteun hierdie melkboer wat in die tronk sit terwyl sy afgedankte werker op die boer se plaas bly. Die boer se borgtog is geweier (ek dink al 5 keer) want hy mag dalk 'n gevaar inhou vir die ex-werker op die melkboer se eie plaas.

'n Gedeelte wat alles mooi in perspektief sit is dat die afgedankte werker geringe beserings opgedoen het toe 'n baksteen op hom geval het nadat Frik Muller met sy trekker in die huis wat Frik gebou het op Frik se plaas vasgery het nadat die afgedankte werker nie die huis wou ontruim nie.

*Die afgedankte werker sit op die boer se plaas en die boer sit in die tronk*

Suid-Afrika op sy beste

@Dewald my ouma was deel van die ossewabrandwag.... TROTS....

@Dewald het jy al jou voorgeslagte opgesoek?

@Dewald verseker, onthou, hulle gaan nie veraltyd leef nie. Ek het dit gedoen en uitgevind my eerste voorgeslag wat gebore is in Suid Afrika was in 1705. Sy pa het geland in die Kaap in 1688. Dis nogals amazing.

@Dewald hier is iets oor my oupagrootjie: *Krygsgevangende Anglo Boere Oorlog. Nr. 24109 Datum gevang: 1901/09/03 te Zuikerbosch Ouderdom: 17 Kamp: Siakot, Umballa, Ahmedaager, India.*
Net vanaf die manlike voorgeslagte is ek ook 'n afstammeling van die Franse Hugenote. Hy was gebore in Flanders.

@Dewald one of Zuma's wives? ๐Ÿค”

@HoppeanSnake_ZA Idiocracy, one of my favourite movies made in South Africa and based on the true story

@$P!KY\/!k!NG I just finished watching Justin Peters

@Malcolm the Seceder have you seen vids of Justin Peters?

@Shiver please explain to me what does it mean exactly. S l o w l y.

@$P!KY\/!k!NG I don't think he was a satanist, but he definitely lost his way and his ideology went out the window. I've seen it a million times in my own life, if I don't do something that is under God's umbrella, it starts to pour.

@$P!KY\/!k!NG but sorry for interrupting your conversation. I am really not in a position to say who's Christian and who is not.

@Daniel van Straaten o, ok, thanks

But the things people did in the name of Christianity ...๐Ÿ˜ฐ we don't need another Bloody Mary etc

@Shiver wonder if palaestra media would make a vid about this

"We want to burn out all the recent immoral developments in
literature, in the theater, and in the press โ€“ in short, we want to
burn out the poison of immorality which has entered into our whole
life and culture as a result of liberal excess" yes he definitely did that

Should we emphasize the burn? Or is that in bad taste?

@Shiver Jonas disagrees

On my list. I'll start from the bottom and work up to petersweden ๐Ÿ˜‰

@rob agreed

@Shiver for some reason I started with the golden one training in nature... he seems legit

@Shiver oh ok, right after this one ...

2018-07-24 20:49:24 UTC [Willem Petzer Live Chat #memes]  

@Willem Petzer explain a bit pls

2018-07-24 20:51:35 UTC [Willem Petzer Live Chat #memes]  

@Arcade_Hustle from wakanda ๐Ÿ˜‚ ๐Ÿ˜‚ ๐Ÿ˜‚

2018-07-24 20:53:08 UTC [Willem Petzer Live Chat #memes]  

@Arcade_Hustle you have to post some Xhosa stuff, otherwise they know if all posts are English

2018-07-24 21:02:30 UTC [Willem Petzer Live Chat #memes]  

@Shiver baie waar. ๐Ÿ˜Ž

2018-07-24 21:05:13 UTC [Willem Petzer Live Chat #memes]  

@Willem Petzer Google translated: Turn your ears off and love the smoker's words
I just got rid of myself and told a knife
Only a copy of the poem is not given to anyone who is poor
It is not even full of snow

2018-07-24 21:05:41 UTC [Willem Petzer Live Chat #memes]  

๐Ÿค”

@Shiver ek wil chat. Maar ek kan nie. Nou tik ek maar. Wanneer kom die message in chat?

@Shiver werk jy daaraan?

@$P!KY\/!k!NG @Sheamus Friends? It's ok to disagree.

@$P!KY\/!k!NG I didn't read through it all, so I'll stop butting in.

Jimmel @Shiver jys besig! Wat maak jy?

My kinders slaap

Ja, ek is 'n mamma...

Kon nog nie

Ons het net 'n bargain books

Ek is bored

Sit die speed op x2

Sys slim, mens leer meer as mens luister

Ek is so dankbaar om 'n platform te hรช waar ek politiek kan praat! Niemand wil met my daaroor praat nie, dis te depressing vir almal. En ek wil net meer en meer leer. So flippen dankie. Die flippen boomers!๐Ÿ˜

Ha ha ha

Die groot christen

Hy is nie lekker nie

Vir my het hy gesรช die land kan net reg kom as ons na die Here terugkeer, maar sy here is van een of ander kultus

Hahaha goeie een... deejay van plat aarde

Is net my klank af?

Afrika wifi, hy kom wanneer hy wil. Nag julle. Gesels weer.

Ek is nog hier

Maar nou gaan ek.

336 total messages. Viewing 100 per page.
Page 1/4 | Next