#afrikaans (Discord ID: 468396085421932544) in Willem Petzer Live Chat, page 1
Security Advisory: Links in messages may lead to maliciously operated websites that could track your IP address and reveal your identity, or they may contain harmful files. The DiscordLeaks team does not check links and cannot make any statements about the safety of following these links.
Some ways to protect yourself are:
- Do not open files downloaded from links, and do not run any programs that try to download themselves to your computer.
- Follow safe browsing practices including JavaScript blockers like NoScript.
- Use anonymization measures such as Tor Browser or a VPN.
If you are using the Privacy Badger or other privacy extensions, you may need to whitelist Discord and related domains in order for the images to load.
965 total messages. Viewing 250 per page.
Page 1/4
| Next
Hierdie is die Afrikaanse hoekie
@Vulpes Hier kan jy in jou taal praat, ons sal verstaan.
In 't West-Vloams of in Standaard Nederlands?
Ek dink Vlaams is die naaste
Maar ek en @Willem Petzer kan ook Nederlands lees. Ek kan dit net nie skryf nie.
Frieslandies is naaste.
kanne k'ik ook niet schrijven in 'et Zuud-Afrikaans, ma junder spellink is gemakkelieker dan die van ons
Jy spel soos 'n dronk Afrikaner xD
Da was in het west-vlaams, we zijn gekend om onverstaanbaar te zijn voor de meeste anderen
Ek lees tans Christiaan de Wet sΓͺ dagboek tydens die oorlog...
Dis ou Afrikaans, baie naby aan Nederlands...
<:HighIQ:468414339959881739>
Ditsem! @Conscious Caracal, you just advanced to level 2!
<:IQ:468409414592757780>
My oudste geskiedenis boek, gedruk in 1898
Willem, daar sien jy ons High en Low IQ custom emojis.
Hahaha dis goed...
En die boek is 120 jaar oud, hy is nog met die hand gebind in leer. Geskryf in Nederlands...
Ongelooflik
bere
Goeie middag almal, hoe gaan dit?
@Klipkop (Clip-Cop) ons moet gesels oor hoe ons jou channel gaan groei...
@Rottenbadger Hierso
@Willem Petzer Ek vind agressiewe bemarking 'n bietjie "cringe worthy" maar idees sal great wees. Hoe het jy so baie subs gekry?
Ik heb heel veel oude boeken, ook 2 liedjesboeken, daar staat nog het volkslied van de Transvaal in, toen de Nederlanders nog respect hadden voor de Boeren.
@Rottenbadger Is jy Nederlands?
π
@Klipkop (Clip-Cop) aggressiewe bemarking...
Ditsem! @Willem Petzer, you just advanced to level 1!
@Vulpes βπΌ
@Arcade_Hustle Belg, woon in Nederland
@Rottenbadger is jy Lief?
@Rottenbadger O cool π
@Rottenbadger bedoel Lien. Autocorrect
Ja
@Willem Petzer Ek onthou ekt noudie dag Arende gekyk, daar was n Hollandse dokter op St Helena waar Boere gevangennis was, en die ouens kon hom nie verstaan nie.
@Rottenbadger haha ek weet eintlik al lank van jou. Jy was gereeld op my eerste Facebook page: Southern African Memes
<:hmm:468405359523135488>
@Arcade_Hustle klink nie reg nie. Ek gesels vlot met Hollanders ons moet net stadiger praat
@WillieB Ek dink die ouens se Skype was seker stadig daai tyd.
Ach Nederlanders verstaan vaak ons Belgen niet eens...
@Rottenbadger Vlaams is makliker om te verstaan as Nederlands
O_o
Vlaams is baie maklik Ja...
@Rottenbadger wat dink jy van Dietsland?
Ek sien my idee van 'n Afrikaanse thread werk soos 'n bom π
Het julle gehoor, Huff Post ZA se "partnership" het geeindig, hulle SA tak sluit blykbaar binnekort?
Arme Pieter Du Twat, wonder waar gaan die ding nou gatkryp vir geld.
Ditsem! @Arcade_Hustle, you just advanced to level 2!
@Willem Petzer gaat niet lukken, de gewone Belg en Nederlander willen niet 1 land π
Daar is net nie so baie linkse mense in SA nie.
vir iets soos Huffpost om a groot genoeg circlejerk te vorm nie.
OMO gaan jou nie sponsor met jou social studies nie.
Wat hartseer is, ons almal word ver regs gedwing deesdae.
^^
@Rottenbadger Boere-Volkstaat = Nieuwe Dietsland, eendag
ja
@Willem Petzer Dink jy dit sal ooit moontlik wees vir die Afrikaners/Boere om n volkstaat the kan vorm binne SA?
Ditsem! @Kaiser MJ, you just advanced to level 1!
Soos dinge nou klink, gaan nuwe Dietsland in Stavropol wees, ou.
Minimum investeering is $100 US
Met my stief pa hulle gepraat, hulle het bees plase in Virginia Vrystaat en Leeudoringstad
Maar net gelag oor die storie..
Daar gaan baie ouens vas gebind wees aan bank skuld, ek wonder hoeveel sal eintlik gaan.
En ons kerke is Neder-Duitse kerke moes, in Stavropol is dit Orthodox, gaan die twee ooit kan saam werk langs mekaar?
Dit sal ook net graan boere wees wat gaan
wtf gaan jy maak met beeste..
@Kaiser MJ ja
@Willem Petzer Jy moet baie versigtig wees vir honeypots, ou
Daar is altyd hoop
Ik kende alleen nog maar Orania
@Rottenbadger Orania is so klein, soos 1500 mense of iets π¦
Hier krijgen wij nul nieuws van de situatie in Zuid-Afrika
@Rottenbadger Ek ken n meisie wat n stukkie grond gekoop het in Orania, om "Pecan Trees" te plant, ken nie die AFrikaanse woord nie
Die bome vat lank om te kan oes, maar baie goeie geld per kg, goeie investment, indien die regering nie dit expropriate nie...
Ik wil het ooit bezoeken
Orania
@Rottenbadger Ja! Dit lyk mooi daar.
@Rottenbadger Blykbaar het eendag n Duitster van Duitsland net daar aangekom, in Orania.
Hy kon nie Engels of Afrikaans gepraat het nie, net ingetrek lol
Duits lijkt op Vlaams dus lukt misschien nog π
lol
Die ANC en Malema was ook al in Orania, lol, hulle het gaan rondkyk. Baie weird.
Hier komen zoveel mensen wonen die geen Nederlands spreken, beetje Engels en dan krijgen zij een tolk π
Ditsem! @Rottenbadger, you just advanced to level 2!
@Rottenbadger My nuggie bly in Amsterdam!
Ek wou graag met haar gesels, sy sou kom kuier het in Desember, maar nou gaan sy Israel toe vir vakansie.
Ditsem! @Arcade_Hustle, you just advanced to level 3!
@Rottenbadger Dis weird, mense assimileer nie regtig nie, ek kan hoor dit maak baie locals kwaad.
@Rottenbadger En my nuggie se pa vertel my laas week, hulle was paar jaar terug in Amsterdam, toe is als in die winkels buite gepak en mooi oop, maar na immigrasie, is als toegesluit etc, net soos in Suid Africa... π¦
Als wij hier een Orania maakten, iedereen zou gek worden, we zouden in de gevangenis vliegen voor racisme en haatzaaien.
@Rottenbadger lol, jy sal NOOIT iets soos Orania in die EU kan maak nie, jy sal in die tronk beland, ja.
Persoonlik kan ek nie glo Orania bestaan nog HIER nie.
Ja inderdaad met het ANC...
Maar, daar is nog Bantu land waar blanke mense nie mag bly nie, so ek dink dit is hoekom Orania mag lewe vandag.
En Orania is baie klein, dit is nie n bedreiging vir ANC etc nie
Blanke mense chimp nie uit nie, ANC weet dit, so hulle los Orania maar uit
Wordt alleen maar erger, ik denk dat we allemaal naar Groenland of Alaska moeten verhuizen uit Europa π©
Bij jullie het ANC, bij ons Islam
lol, nee dis te koud!!
π
Nee hel dit sal iewers warem moet wees
Ek moet kort broek en Tshirt kan dra anders wil ek nie daar wees nie
Shorty shorts or death
AustraliΓ« dan maar? π
lol, NEE
Als we iedereen naar Europa lokken is Zuid-Afrika leeg, probleem opgelost
lol, ja ja
Mense soos @Willem Petzer dink ons gaan nog n Staat skep in SA, dalk is hy reg, weet nie.
Dit gaan als afhang oor die expropriation without compensation ding.
Maar nog baie baie goed moet gebeur voor so iets moontlik raak
Vir een gaan almal hulle grond MOET verloor
Dat dat kan gebeuren... De linksen hier denken nog steeds dat er niets aan de hand is in Zuid-Afrika.
anders gaan niemand wil beweeg nie, mense is baie hardkoppig.
@Rottenbadger Die linkse mense daar is fkn mal
Zij doen alsof plaasmoorden niet erg zijn, dat het enkel dieven zijn en dat er heel weinig mensen worden vermoord
Rainbownation...
@Rottenbadger klomp gek narre.
Dus zij gaan niet helpen, de regering
@Rottenbadger Suid Afrikaners was nog altyd "fiercly indipendent", ek dink nie Afrikaners gaan huil as Nederland nie omgee nie.
Iemand die ik kende was in Zuid Afrika geweest, hij zei "er is niets aan de hand", "de blanken zijn hier allemaal rijk". Weet je waar hij was? Op safari, in een duur resort. Ze zijn blind.
@Rottenbadger hahahahahaha
Nee, maar het zou wel helpen als Nederland iets deed
@Rottenbadger Die blankes hier IS ryk, op algemeen, want hulle WERK, en verdien GELD, en betaal BELASTING, lol
Veel denken dat Zuid Afrikaners maar naar hier moeten komen of Rusland of AustraliΓ«, alsof alle hoop verloren is en Malema etc hun gang mogen gaan
@Rottenbadger Al die geld in die wereld gaan jou nie help as hulle jou kom doodmaak nie, ongelukkig. It's not just about social societal imabalnces and other bollocks.
@Rottenbadger Daar is BAIE, BAAAAAIE mense wat wil emigreer oorsee.
Inderdaad... maar linksen zeggen ook dat ze het verdienen, want geschiedenis π
@Rottenbadger Wel, fok hulle, dan.
Respectuflly.
Yes
lol, yep. Dis maar al wat ek kan se oor dit.
So ek weet nie, my suster gaan Kanada toe, almal gaan iewers, mense hardloop weg, lol
Ik had een vriend in Pretoria
Hij probeert ook naar Canada te verhuizen
@Rottenbadger Het hy darem n universiteits graad?
Hy gaan sukkel om reg te kom sonder kwalifikasies π¦
Ek het al opgelees, dit is nie maklik om te emigreer sonder goeie opvoeding nie, ek is maar n dommie, so ek dink ek gaan bly.
Nee daarom, is heel duur, lukt hem niet
Ditsem! @Rottenbadger, you just advanced to level 3!
Ja! Die koste is baie hoog
Dit ook, ja
Ik wou ook gaan, moet eerst studie en werk...
Yep yep, die requirements is nogals tough!
Ek weet nie hoe almal van Indie en Pakistan en Nigeria daar uitkom nie, maar hulle doen
Maar as jy blanke is, hard mode.
Ja, is makkelijker voor hun... π‘
Ik wacht wel en ga legaal
Ja wat, gaan maar legit, dit gaan net jare vat, maar beter so.
Heb familie daar
Jy ook?
Mijn oom met zijn gezin en mijn opa
Mijn vader woonde daar ook, maar is gestorven.
o cool, ek dink jy kry so paar ekstra punte as jy siblings/fam het wat daar bly ja.
O eks jammer om te hoor π¦
Onder 18 kan je naar daar gaan met familiehereniging
Yep, sigh, onder 18, maar bo 18 is dit moeilik
Ik ga hier studeren en dan proberen te vertrekken
Het jy al klaar begin studeer?
Nee π«
lol, begin!
Wat is 'n goeie webwerf om Afrikaans te leer?
Oorwinning verlossing
Wat we leerden over zuid afrika in geschiedenis
''sterk groeiende economie'' ?!?!?!?!
Ek dink Gent is geban weens accumulated offenses. Hy was al amper 10 keer met sy account ge "limit"
Van straten
straat
straten
Zondag 20 December 1914
Jopie Fourie se brief aan sy volk voor hy tereggestel is.
Aan mijn volk
Pretoria Tronk
Getrouwe Afrikaners, vrienden en vriendinnen, bij de tijd dat gij dit schrijven ontvangt dan is Jopie bij zijn Hemelse Vader. Om vijf uur vertrek ik van hier op de reis naar de eeuwigheid met de getrouwe Leidsman en Vriend Jezus. Ik heb u vele allen te bedanken voor de boom die geplant is en met mijn bloed benat wordt. βT zal opgroeien tot een groten boom en het zal heerlijke vruchten voortbrengen. Wees getrouw aan uw volk aan uw tradities, aan uw Godsdienst en aan uw God.
De Heere zal uleidenen u den weg wijzen waarheen gij moet gaan. Schrijf op mijn grafsteen deze woorden: Voor God en Vaderland. Ik ben nog jong en mijn leven is zoet. Maar dank god Hij heeft mij los gemaakt. Ik heb niets dat mij hindert, geen haat, geen liefde. God zal voor mijn geliefde zorgen, God komt de wraak toe. Getrouwe vrienden en vriendinnen weest overtuigd dat ik uw sijmpathie gebeden waardeer. Het spijt mij dat ik u allen niet de hand kan drukken maar God heeft anders gewild en Hij heeft mij kraght gegeven om mij aan zijn wil te onderwerpen. Dat is mijn laaste letters die ik schrijven zal en mijn vermaning is. Wees getrouw tot den dood. Wees getrouw aan uw tradities, aan uw volk, aan uw taal. God zij met u allen tot wij wederzien.
Jopie
Hartseer.
Hy was n ware boer
jeetje wat heftig hoe is hij gestorven
Ditsem! @Conscious Caracal, you just advanced to level 5!
Afrikaanse vraag:
Spel 'n mens dit "Fok" of "Vok" ?
Fok
Dis die f woord haha
Ek het opgelet dat die ouer garde dit Vok spel, en baklei tot die dood toe dat dit die korrekte spellig is.
Willem, jy het mos 'n HAT, kan jy dit naslaan?
Dis Fok
!youtube Fokkity
LOL!
Back
@Conscious Caracal een echte held van vaderlandse afkomst
Ditsem! @MrSchnitzel, you just advanced to level 1!
Ek gaan bietjie in die Afrikaanse voice Chat ingaan, enigiemand wat wil ontmoet is welkom!
Skies my internet af en op my foon :(
Sal graag n paar vrae wou vra?
Of almal ontmoet ook natuurlik :)
Ek het nou op die Afrikaans hashtag geclick is ek nou in Afrikaanse chat?
jip
Ek try maar als uitfigure. Het sopas App gelaai. Sorry as ek stupid vrae vra
<:IQ:468409414592757780>
Emiel daar is een goue knoppie
F1
@Tjoppie jy kan met jou foon connect
@Emiel Thyssenee jy moet kliek op die Afrikaans met die speaker langs hom
Ek sien ja...
@Emiel Thysse dit SΓͺ "Afrikaans Chat" en dit het 'n speakertjie langsaan...
@Willem Petzer enige voorstelle vir goeie web addresse wat goeie geskiedenis materiaal bevat?
Verkeerde tag
Dankie @Willem Petzer
Is my vet vingers π
No in Afrikaans is toch βneeβ?
Naand se
Ik dacht ik probeer Afrikaans op memrise, maar zei zeggen βgeenβ is nee in het Afrikaans... ik koop wel een boek π
@Rottenbadger Hi daar, korrek, no is nee
@Rottenbadger geen is None
Engelse mensen π€¨
Inderdaad, net zoals in het Nederlands...
Das geht ab
@Rottenbadger Ja dit is moes dieselfde π
Hehe
Or close enough in any case
"Kitchen Dutch"
π
Stom, ek kan Afrikaans verstaan, maar nie skryf nie π¦
@Rottenbadger Nee man jy skryf Afrikaans fine, niemand kan Afrikaans goed skryf nie, net soos 3 mense in SA kan
Ik weet niet eens of dit juist is π
Ik schrijf hier gewoon Nederlands haha
@Rottenbadger Jy skryf beter Afrikaans as ek, glo my.
Ek skryf en praat mongoloid Afrikaans/English/Shit
Voor ons lijkt Afrikaans alsof jullie snel schrijven op whatsapp en een dialect praten
@Rottenbadger Iemand het vir my gese Afrikaans klink soos n baba wat Dutch praat
@Rottenbadger EN ons het Malay ook in Afrikaans!
As ek die mense so bekyk elke dag op whatsapp groepe kan niemand meer afrikaans of engels skryf nie, maar probeer altwee se slang bymekaar gooi om te kommunikeer... π
@Rottenbadger So I will say: Dis waar, ne? Translated: "That's true, right"
Zwarten hier spreken ook half Engels, op twitter overal Engelse woorden tussen hun taal π€
@Rottenbadger hahahahaha
Dis mooi dat ons in onse oue taale kan praat en mekaar verstaan.
@Rottenbadger Cool π
Wat my pla, is in Nederland, is "Afrikaners" beteken Swart mense van Afrika.
Willem het jy al "rivonia masker af" gelees, 1964 gepubliseer. Gan in diepte oor die rivonia trial en mandela. Ek het dit as kind gelees en gesien wat mandela rerig was. Vandag vir afgod hul die man nogsteeds,more veral want dit is mos mandela dag.
Nee, Afrikanen
@Rottenbadger OOOoo ok
965 total messages. Viewing 250 per page.
Page 1/4
| Next