Message from @Billy Chiltong
Discord ID: 472415363196387354
A video Willie shared with me when the soldiers threw them out of their house. They claim these houses belongs to the military. After reaching out to government for their intervention, the pressure became too much and he took his life this past Saturday. Not only did they evict residents eligally, they even took Chris who owned sheep - they took of his sheep and had a braai with it. They disconnected their water supply on the squatter camp. So you tell me, how does government still turn a blind eye to this???
dafuq?
I saw that
Government has trumpeted China pledge of R193 billion – but South Africa has invested much more than that in China
https://www.businessinsider.co.za/south-africa-invests-much-more-in-china-2018-7?
shared via @News24
Huge
@Conscious Caracal This was decided years ago. An "alliance" with the zulu. There will also be a secession, but not of the Boer republics or an ethnostate. Just another multiracial/multicultural liberal democracy.
BOOM
@Rendier What's up with this?
The DA is rotten
Didn't they also want to punish people who go off the water grid?
This looks/sounds like another e-toll, people should just ignore it
I hope @everyone in South Africa tunes in tonight to support our guy, Ernst:
https://twitter.com/eNCA/status/1022849692110123010
I dont have TV, guess ill have to stream it.
Deffenetief, JA!
Bitter baie @Our_DA lede gaan oorloop @COPE_SA en @VFPlus toe.
DA gaan ook baie van hulle nuutgevonde "black vote" weer verloor omdat Zuma nie meer aan die stuur is.
As die DA 15% nasionale stem kry in 2019 gaan ek verbaas wees.
Dis hoekom ek die ander dag vir Renaldo gesê het die DA gaan heel moontlik die Wes Kaap verloor in die volgende verkiesing. Hy is egter baie positief, en sê hy sal sy YouTube kanaal toemaak as dit gebeur
Hou dit oor sy kop volgende jaar
Ek persoonlik ken teminste 15 mense wat nie meer DA gaan stem nie.
DA gaan 2019 moet smeek by die kleiner partye om aan bewind te bly, Mmusi het dit verbrou.
Die de Lille saga het baie mense ook weg gedruk.
Die ANC lede wat orgeloop het agv. Jacob Zuma gaan ook nou terugkeer.
Die narritief dat 'n mens moet DA stem omdat "we are not the ANC" vlous niemand meer nie.
COPE, VFPlus. Stem vir iemand wat actually iets doen omtrent die probleme in die land, DA het hulle kans gehad.
Hulle het my stem verloor, ek glo die stem van baie ander ook,
@Gonzo, I agree that the DA governs better than the ANC, but that is not a big feat, as the ANC has very low standards. I also understand the necessity of keeping the ANC out, but a vote for the DA for myself and many others would be to sell out our values. The DA support many despicable policies, and I just can't vote for those things
@Gonzo, al wen die DA die verkiesing in 2024, is daar die baie werklike moontlikheid dat hulle net soos die ANC tewerk sal gaan. Gaan kyk maar gerus hoe die DA hulle waardes begin verander het oor die laaste paar jaar. Hulle ondersteun ook Afffirmative Action, en praat ook nou al van White Privilege ens. Op die ou einde sal hulle enigiets doen om die swart stem te kry, en wat hulle op die oomblik doen is om te verander in 'n ANC lite.
@Gonzo ekt nog altyd die indruk gehad dat boere nie regtig polities savvy is nie - hulle is meer soos mense wat dink aan ingeneurs tipe probleme en oplossings - maar ek dink die nuwe generasie kan dinge verander, dit is net belangrik om kultuur op te bou en jongmense sterk te maak
Dan kan hulle politieke probleme aanvat
Buy the truth, and sell it not; also wisdom, and instruction, and understanding.
Oe la la. Dit is super vinnig om 'n DA ondersteuner te "trigger". 😅
Dit was nog altyd maklik om linkses te trigger @Klipkop (Clip-Cop)
Wil nie my waardes onder die bus gooi nie.. Ek bly weg van DA af
Wait for it..... ons gaan nou weer 'n hele boekdeel kry hoekom ons geen ander keuse het as om DA te stem nie....
@Gonzo ek het so verneem, ek spot maar net so bietjie. Maar jy kannie stry dat die DA links is nie
Die ANC is net verder links
En die EFF nog verder
Daai is meer kans vat aa wat dit 'n oplossing is
My oplossing is om kleiner partye groter te maak wat actually veg vir minderheids regte. Heel eenvoudig.