Messages from @Billy Chiltong (Discord ID: 384290238153097226)

33 total messages. Viewing 250 per page.
Page 1/1

Hallo, nuut hier, sopas die link by Willem se Afrikaanse stream gekry. Verstaan ek reg dat Willem op The Public Space (JF) se kanaal gaan verskyn? Indien so is my dag gemaak 👌

Haha!! Uitstekend!! Dankie vir wat jy doen, regtig yster van jou.

Same here

Done

Seeing as there's no #funny I demand 50 kettle https://www.youtube.com/watch?time_continue=45&v=gOrfCZ6QK6k

Nee man Willem, ek verstaan jou grief maar dit sal goed wees om bietjie met hierdie kêrel te gesels

LOL, Julius making some entertaining statements atm

33 total messages. Viewing 250 per page.
Page 1/1