Message from @Shiver
Discord ID: 468817287856783362
Afrikaanse vraag:
Spel 'n mens dit "Fok" of "Vok" ?
Fok
Dis die f woord haha
Ek het opgelet dat die ouer garde dit Vok spel, en baklei tot die dood toe dat dit die korrekte spellig is.
Willem, jy het mos 'n HAT, kan jy dit naslaan?
Dis Fok
!youtube Fokkity
LOL!
Back
@Conscious Caracal een echte held van vaderlandse afkomst
Ditsem! @MrSchnitzel, you just advanced to level 1!
Ek gaan bietjie in die Afrikaanse voice Chat ingaan, enigiemand wat wil ontmoet is welkom!
Skies my internet af en op my foon :(
Sal graag n paar vrae wou vra?
Of almal ontmoet ook natuurlik :)
Ek het nou op die Afrikaans hashtag geclick is ek nou in Afrikaanse chat?
jip
Ek try maar als uitfigure. Het sopas App gelaai. Sorry as ek stupid vrae vra
<:IQ:468409414592757780>
F1
@Tjoppie jy kan met jou foon connect
@Emiel Thyssenee jy moet kliek op die Afrikaans met die speaker langs hom
Ek sien ja...
@Emiel Thysse dit Sê "Afrikaans Chat" en dit het 'n speakertjie langsaan...
@Willem Petzer enige voorstelle vir goeie web addresse wat goeie geskiedenis materiaal bevat?
@Tjoppie hier is my goeie geskiedenis...
Verkeerde tag
Dankie @Willem Petzer
Is my vet vingers 😂
No in Afrikaans is toch “nee”?
Naand se
Ik dacht ik probeer Afrikaans op memrise, maar zei zeggen “geen” is nee in het Afrikaans... ik koop wel een boek 🙄
@Rottenbadger Hi daar, korrek, no is nee
@Rottenbadger geen is None
Engelse mensen 🤨
Inderdaad, net zoals in het Nederlands...