Message from @Tjoppie
Discord ID: 468833248278085642
Ek gaan bietjie in die Afrikaanse voice Chat ingaan, enigiemand wat wil ontmoet is welkom!
Skies my internet af en op my foon :(
Sal graag n paar vrae wou vra?
Of almal ontmoet ook natuurlik :)
Ek het nou op die Afrikaans hashtag geclick is ek nou in Afrikaanse chat?
jip
Ek try maar als uitfigure. Het sopas App gelaai. Sorry as ek stupid vrae vra
<:IQ:468409414592757780>
Emiel daar is een goue knoppie
F1
@Tjoppie jy kan met jou foon connect
@Emiel Thyssenee jy moet kliek op die Afrikaans met die speaker langs hom
Ek sien ja...
@Emiel Thysse dit SΓͺ "Afrikaans Chat" en dit het 'n speakertjie langsaan...
@Willem Petzer enige voorstelle vir goeie web addresse wat goeie geskiedenis materiaal bevat?
Verkeerde tag
Dankie @Willem Petzer
No in Afrikaans is toch βneeβ?
Naand se
Ik dacht ik probeer Afrikaans op memrise, maar zei zeggen βgeenβ is nee in het Afrikaans... ik koop wel een boek π
@Rottenbadger Hi daar, korrek, no is nee
@Rottenbadger geen is None
Engelse mensen π€¨
Inderdaad, net zoals in het Nederlands...
Das geht ab
@Rottenbadger Ja dit is moes dieselfde π
Hehe
Or close enough in any case
"Kitchen Dutch"
π
Stom, ek kan Afrikaans verstaan, maar nie skryf nie π¦
@Rottenbadger Nee man jy skryf Afrikaans fine, niemand kan Afrikaans goed skryf nie, net soos 3 mense in SA kan
Ik weet niet eens of dit juist is π
Ik schrijf hier gewoon Nederlands haha
@Rottenbadger Jy skryf beter Afrikaans as ek, glo my.
Ek skryf en praat mongoloid Afrikaans/English/Shit