Message from @Tjoppie
Discord ID: 468817921930690560
!youtube Fokkity
LOL!
Back
@Conscious Caracal een echte held van vaderlandse afkomst
Ditsem! @MrSchnitzel, you just advanced to level 1!
Ek gaan bietjie in die Afrikaanse voice Chat ingaan, enigiemand wat wil ontmoet is welkom!
Skies my internet af en op my foon :(
Sal graag n paar vrae wou vra?
Of almal ontmoet ook natuurlik :)
Ek het nou op die Afrikaans hashtag geclick is ek nou in Afrikaanse chat?
jip
Ek try maar als uitfigure. Het sopas App gelaai. Sorry as ek stupid vrae vra
<:IQ:468409414592757780>
Emiel daar is een goue knoppie
F1
@Tjoppie jy kan met jou foon connect
@Emiel Thyssenee jy moet kliek op die Afrikaans met die speaker langs hom
@Emiel Thysse dit Sê "Afrikaans Chat" en dit het 'n speakertjie langsaan...
@Willem Petzer enige voorstelle vir goeie web addresse wat goeie geskiedenis materiaal bevat?
Verkeerde tag
Dankie @Willem Petzer
Is my vet vingers 😂
No in Afrikaans is toch “nee”?
Naand se
Ik dacht ik probeer Afrikaans op memrise, maar zei zeggen “geen” is nee in het Afrikaans... ik koop wel een boek 🙄
@Rottenbadger Hi daar, korrek, no is nee
@Rottenbadger geen is None
Engelse mensen 🤨
Inderdaad, net zoals in het Nederlands...
Das geht ab
@Rottenbadger Ja dit is moes dieselfde 😃
Hehe
Or close enough in any case
"Kitchen Dutch"