Message from @Willem Petzer
Discord ID: 469495867351760897
Ek sou se dat ons weet sy forum is klein maar ons doen dit maar net uit die goedheid van ons harte 😉
My antwoord.
Wat dink ander mense van dit? Soos ek verstaan is dit om die SA geskiedenis van uit n Gereformeerde sieningte probeer te beskou. Willem self is n Dopper student. Hoekom kom mr nie saam en bespreek op sy discord aanlyn kroeg nie?
Ek dink nie daardie man is reg vir hierdie discord nie 😛
Baby steps
"Ruan Steyn: Nee, dit is om die Wit Afrikaner-geskiedenis probeer te verdedig - definitief nie vanuit 'n gereformeerde siening nie. Hy mag dalk 'n eerstejaar student wees, maar dit maak nie van sy videos gereformeerd nie. Hoe dra al hierdie dinge by tot die koninkryk van God en die verkondiging daarvan?"
Ok wil jy ernstig wees met hom of wil jy speel?
ernstig
alrighty then @Willem Petzer 👆 👆 👆
Ek is die verkeerde persoon om mee te praat vir ernstig sal jy dalk direk met willem moet chat 😄
Julle moet onthou, die kinders moet ook die geskiedenis & politiek leer, so gee gee die siel 'n kans om tot sy sinne te kom..........
"Jacques Prince Ruan Steyn ek stem saam dat dit nie noodwendig die beste plek is vir so 'n video nie, maar ek glo egter dat deel van ons Christelike plig, in uitvoering van die negende gebod, is om misleidings en vals stories oor die verlede, wat Christene (of individueel of 'n betrokke groep) benadeel, te probeer regstel.
Vals gerugte en propoganda benadeel ons vermoë om die evangelie uit te dra ook. Dis my siening daarvan."
As hulle vir Willem wil voorskryf, kan hulle hul eie videos maak.
@Daniel van Straaten sjoe
Willem, Jy moes eerder die stadsaal gereël het, want jy gaan nooit die einde hiervan hoor nie......
Ditsem! @Deleted User, you just advanced to level 1!
@Willem Petzer Miskien kan ons 'n Afrikaanse groep begin Gereformeerd en Liberalisties soos engelse groep reformed libertarian hier https://www.facebook.com/groups/reformedlibertarian/
@Daniel van Straaten ek sal 'n Pofadder groep begin sodra ek weer op fb mag gaan
Sorry , maar Skiet my eerste, ASB !!!!
hoekom is jy verban?
Haai, Willem - hou jy nie van Adam & Steve nie.......lol
Het jou die thread geepos @Willem Petzer
@Deleted User nie eintlik nie
"Daniel van Straaten: Ruan Steyn hoe kan ons vredemakers wees in Suid Afrika? Ons moet die waarheid praat. Daar is geen vrede sonder die waarheid nie."
Al wat ek weet vir 'n Feit is, as 2 Reun honde mekaar in die oë kyk, dan baklei hulle........
https://cdn.discordapp.com/attachments/468415663925624852/469478490169802752/unknown.png Vra vir Zille sy probeer ook hard.
Zille werk aan haar pensioen, so sy kruip ooral rond..........
Arme Jood.
Het nog nooit 'n arm jood gesien nie.........
Ja, dit gebeur as jy moeilkheid maak met die oppenheimers & anglo american........dan is jou pentioen weg..........
@Deleted User hele dorpen in Israël zijn heel arm, maar krijgen eten van de gemeenschap
@Rottenbadger - Israel is nit Zuid - Afrika, ons voer net die government.........
Ditsem! @Deleted User, you just advanced to level 2!
@Deleted User 👌
mag mens voice channels join sonder 'n mic? net vir luister..
ek kan niks hoor nie ??
hulle se dalk niks?