Message from @Sheamus
Discord ID: 481047415949099009
$play frikkie visgat
Added Frikkie - Visgat to the queue.
$stop
@Willem Petzer ekt jou donnerse gwaais nog by my. Sal hul vir jou gee as ek jou weer sien
Moenie worry nie
👌
dan sal jou loop vinniger gaan
Afrikaanse film resensie kanaal
Nou eers kans gekry om Willem se gesprek met Renaldo te kyk. Ai jai jai Renaldo kan jy ASSEFOKKENBLIEF! n kant kies. 🤦🏻♂️
Lol
Ek dink nie Renaldo kan 'n kant kies nie, die ewige draadsitter daai een.
Na gisteraand se debat met maaskaas was dit so duidelik soos daglig dat hy sal moet kant kies, die middel rond hang ding doen niemand goed nie.
Hy sal nog rond kom, hy praat ten minste met mense, dis net die mense wat echo Chambers verkies, wat nooit nêrens heen gaan nie. Eind resultaat sal hom nog sien 'n kant vat.
Dis goed, ons kort iemand met 4 grade agter sy naam😂
Ek ken iemand wat so 4 grade links is...
i is english i ferstaan not
het maaskaas hom bietjie ore aangesit?
Nou net van Mi-Way n oproep gekry, sommer op "Truecaller" die naam gewys...
Toe vra ek sommer of my afrikaanse geld goed genoeg is vir hulle, toe speel ou dom, toe vra ek hom, is Otto hul CEO, toe se hy ek sit hom in 'n "tight spot"...
Dit het op ge eindig dat ek nie ee4s geluister het wat hul wil se nie nie, en net gese ek stel nie belang nie...
@Hotwire sal nog sien hoe Lindsay reageer teen oor "purification of fire" wanneer dit hy is wat dit ondergaan. Hy sal nog leer van die magtigheid van die waarheid wanneer dit opvang met hom en die leuns wat hy so stoot met trotsheid.
Ek sien Renaldo het nou weer op sy naam gekak met daai Maasdorp onderhoud. Ai ai ai Renaldo, jy laat nou daai gemors goed lyk en hy laat jou soos n domkop lyk.
Renaldo raak lekker sag. Hy kon maklik Maasdorp geklap het in daai onderhoud.
ek het meer gehou van Renaldo se eerste/ou persoonlikheid op YouTube
to hy Rendier was
van dat hy vir die DA werk is hy heeltemal te links vir my
Gisteraand het hy met die grootste pot snot op gekom. Hy het vir sy viewers n boek aanbeveel wat seks voor die huwelik goed praat.
Ek wonder of hy verstaan watse skade dit aan die mensdom doen
Daar is ‘n ouerige boek, “sex and culture” is sy naam, die ou het iets soos 70 kulture oor duisende jare se geskiedenis nagevors en ‘n baie duidelike band gevind tussen ontwikkeling van kultuur en hulle sex gedrag. Hoe meer losbandig ‘n kultuur is hoe minder vooruitgang was daar. Gaan kyk maar na vandag se “primitiewe” kulture vs die omtwikkelde kulture en dan verstaan jy wat hy se.
@Karooboer https://archive.org/details/b20442580
Miskien dit vir Renaldo gee om te lees