Message from @Gonzo

Discord ID: 481898870616358913


2018-08-22 14:27:22 UTC  

Thoughts on Renaldos attempt to justify fornication as not a sin?

2018-08-22 14:41:27 UTC  

"talks about how Sex Before Marriage isn't a sin" He did not say it is not sin, the book say so

2018-08-22 15:12:00 UTC  

@Daniel van Straaten so you think he is going to oppose the book he read?

2018-08-22 15:21:08 UTC  

I would not be surprised if he doesn't knowing human nature.

2018-08-22 15:22:04 UTC  

Liberalism, the justification and tolerance of sins...

2018-08-22 15:55:33 UTC  

👆 @Daniel van Straaten ek dink jy sal hierdie sermon geniet

2018-08-22 17:27:27 UTC  

@Willem Petzer ken jy Philip Venter? Hier is hy. "Laat ek myself weer ongewild maak. Ons mense glo dat ons huidige ellendige situasie slegs gaan verander wanneer herlewing kom. Ek glo dit ook. Maar hierdie herlewing gaan nie net oor 'n bekering en 'n terugkeer na God toe nie. Dit gaan ook oor 'n terugkeer na die waarheid. In Openbaring 2:5 word die gemeente gewaarsku om terug te keer na "Die dinge wat julle aan die begin gedoen het". Hierdie dinge sluit nie Japie se IV en Angus, die NAR, voorspoedteologie en baie ander misleiding in nie. "Anders gaan Ek julle kandelaar van julle wegvat", is die waarskuwing. Hoe ernstig moet ons dit opneem?
Hoor my vandag. As dit nie gebeur nie, sal ons as Christenfundeerde Afrikaners nie oorleef nie."

2018-08-22 18:17:01 UTC  

In Dopperdagboek FB groep lees ek die. "Linki Brand: Dit is jammer dat Douw hierdie forum gekies het om iets soos dié te deel - en dan ook sy verdere kommentaar is ontstellend en onnodig (of eerder: dit help die die punt die, dit is aggressief en bombasties). Maar ek dink mens kan wel hieruit aflei dat daar 'n behoefte tussen Doppers is om wel ook oor hierdie punt te praat / nie alleen daarmee te worstel nie. Ons leef in 'n tyd wat dinge net eenvoudig nie meer so swart en wit soos in die verlede verklaar kan word nie (selfs nie uit die Bybel nie - ek bevraagteken nie die Bybelteks self nie, ek bevraagteken net die interpretasie daarvan). Die eerste reaksie nadat jou kernwaarhede of sogenaamde beginsels aangetas word is vrees, ontkenning en verwerping. Wat die gay-kwessie so moeilik maak is dat dit met seks en liefde te doen het (ja liefde!). Hoe kan jy iemand wie hulle pasmaat - iemand vir wie hul liefhet met hulle hele hart en siel - gevind het, veroordeel en vergelyk met 'n alkoholis wat hulle moet weerhou van drank. Dis walglik, onmenslik. Dit is natuurlik reg dat jy as gelowige eerste in die Bybel die antwoord gaan soek, maar soek verder! Soek meer! Hou op veroordeel en probeer verstaan. Probeer verstaan! Ek weet van soveel gay mense wat God gesmeek het om hulle heteroseksueel te maak en dan uiteindelik aanvaar het dit is nie wat God vir hulle wil he nie (hulle moes letterlik kies tussen selfmoord aan die een kant of selfaanvaarding aan die anderkant). En gay mense wat oortuig is dat dit juis God is wat hulle maat vir hulle gestuur het - en dankbaar daarvan wil getuig en 'n belofte voor God maak om vir altyd getrou aan hierdie spesifieke maat te bly. My punt is net dit: hou op om te skrik vir iets wat nie soos jy is nie, probeer dit in liefde verstaan en hou aan soek en bid vir wysheid en begrip. Want liefde oorwin alles."

https://www.facebook.com/groups/1731486393838692/permalink/2014353302218665/?__tn__=-R

2018-08-22 18:23:27 UTC  

@Daniel van Straaten ek stem 110% saam

2018-08-22 18:27:54 UTC  

Maar seker nie met Linki Brand nie. Sy het nie 'n duidelike standpunt oor gay sex as sonde nie.

2018-08-22 18:29:06 UTC  

@Daniel van Straaten stem nie rerig met die hele gay-kwessie nie, amper almal wat ek ken wat gay was, nou heeltamel omgedrrai en verbeter het.

2018-08-22 18:29:24 UTC  

en hulle is kyk nie terug nie

2018-08-22 18:36:21 UTC  

My tannie swot teologie😂 ek dink sy is al kla actually

2018-08-22 18:36:29 UTC  

ng kerk

2018-08-22 18:51:47 UTC  

in Skellembosch?



.

2018-08-22 18:52:41 UTC  

@Daniel van Straaten ek dink unisa. Sy is al in ha 40's

2018-08-22 18:54:04 UTC  

Toe ek in stellies gekuier het in my jonger dae het ek altyd gese ek swot teologie😂 amal vra mos altyd wat jy swot.

2018-08-22 18:59:34 UTC  

Is da vroue pastore al?

2018-08-22 19:02:32 UTC  

lank al in NK kerk

2018-08-22 19:06:13 UTC  
2018-08-22 19:06:13 UTC  

Ditsem! @Gonzo, you just advanced to level 16!

2018-08-22 19:08:58 UTC  

Toe ek in die NG was jare terug was dit nogie gewees nie. Snaaks hoe die ng so verander het en amal verwelkom nou. In my tyd was dit n hele ander storie

2018-08-22 19:24:13 UTC  

Ng ja

2018-08-22 19:24:55 UTC  

selfs in doppers is daar mense wat vrou pastore will he

2018-08-22 20:35:30 UTC  

Ja ek dit ook tee gekom toe ek die NG probeer het saam 'n vriend in my jonger jare, pastoor en sy vrou was ook 'n pastoor.. Hulle nie gelike nie, hulle was nogal oop en nie baie skaam oor hulle soft porn video's wat so openlik op beskou was in die sitkamer waar ons die jeug wat daar by hulle huis was dit tee gekom het... So ja sê nie dit is die NG in algemeen nie, maar daai was my experience nou toe ek so terug dink na die eerste vrou pastoor wat ek tee gekom het.

2018-08-23 03:18:10 UTC  

FALEM EM INGLÊS, PORRA!

2018-08-23 03:50:39 UTC  

Yeah I'm sure if you throw in something in English to participate, you will find responses in English 🙂

2018-08-23 06:55:38 UTC  

I remember when this channel was always in English...

2018-08-23 11:44:09 UTC  

@Malcolm the Seceder cause you been participating lol

2018-08-23 11:44:55 UTC  

@Sheamus No because English is the best. But as with the church, declension set in. But I am here to bring about a Reformation

2018-08-23 11:46:15 UTC  

😆

2018-08-23 13:02:26 UTC  

@Daniel van Straaten Didn't put you down as a belieber

2018-08-23 15:46:46 UTC  

@Malcolm the Seceder we are helping. they will only speak afrikaans in heaven one day