Message from @Conscious Caracal
Discord ID: 472410660396072960
Aangename kennis @DrBosch, welkom by **Willem Petzer Live Chat** 👨🏼🌾🎙️
!rank
Ek sien nou waar @Rendier sy boomer mindset leer rakende anonymous accounts.
Ek moet meer die text channels begin gebruik! wat se kak is dit die rank #23
Dis text activity, yes.
idiotiese strawman kak. mense wat sockpuppets, bots en anonymous people blameer vir al hulle kak.
@Rendier ek sien die DA maak nou soos Jay en spring op die bandwagon vir votes https://twitter.com/Our_DA/status/1022839273077334016 <:hmm:468405359523135488>
Maar atleast begin die DA plaas moorde te erken
@cµrvy Attack the ideas, not the person.
@here Can someone please explain what does this mean where South Africa is supposed to be on whatsapp?
@Daniebees Dit lyk my dit was 'n goeie ding dat ons die DA k@k vertel oor hulle stilbly oor plaasmoorde. Die feit bly staan hulle sal nooit 'n sterk standpunt in neem oor plaasmoorde nie, hulle is bang ulle verloor hulle "black vote".
Dis hoekom ons hulle moet aanhou pressure.
Solank hulle eerlik en oop is oor die feit dat hulle eerder die majority vote soek as die van minorities, sal ek happy wees.
Moenie my probeer bullshit nie, though.
Jy gaan dit nooit regtig kry met enige politieke partye nie
Almal van hulle lieg vir stemme
Teminste weet ek waar die EFF staan.
Ekt meer respek vir hulle in daai opsig as vir die DA.
Wel ja, mens kan amper sê hulle is die eerlikste politieke party
> "We're a non-racial party."
> "White privilege!"
Fokof
Dit geld ook vir Ramaphosa. Hy is gevaarliker as wat Zuma ooit was, want ten minste het jy geweet wat jy kry by Zuma. Ramaphosa praat met 'n gesplete tong, sê een ding vir een groep en 'n ander ding vir 'n ander groep. Hy is slinks
Hey Where's that article or video that was posted the other day on the history of the races in SA?
This one ?
Yeah that's it thanks. I saw it when I was looking but thought it was something different. Cool
Nee, ek neem net deel aan die groep, die mense vertel mekaar lekker k@k daar.
One week paid leave to beat your wife 🤣😉
@Willem Petzer Willem I noticed this highly offensive and problematic book in the background of your video. Frankly I'm just stunned <:Willem:469475674508361739>
Watching the eclipse shortly
Should be seeing a blood moon soon
what time is it supposed to be?
moon is pretty bright this side
9:30 i think