Message from @Daniebees
Discord ID: 472402746000277515
and Willem fiirst need to speek to the deveoper that already started to help him.... I do not want to step on toes
So let wait for Willems answer
sure, no rush, he's busy organising his honeymoo...er I mean Documentary trip
YEa, I know.... and we some shared access to the source code, etc...
Yes, I also think his packing for the weekend trip
Aangename kennis @OlenkaWagner, welkom by **Willem Petzer Live Chat** π¨πΌβπΎποΈ
Who the girl in the video (he did not introduce her). Was it "Mrs" - Willem?
Oh no, I'm not going to start skinner
π
π
Alright lads, sorry I was lurking for a day.
I work a lot and thus need a lot of sleep
I'll be on tonight (CST)
around 5:15 pm
@Deleted User 33b75db0 Lurker
If you guys are interested in trading Bitcoin with leverage I have posted a link to the exchange in <#469643958461661185> I will post the signal there once I make my trade
Aangename kennis @DrBosch, welkom by **Willem Petzer Live Chat** π¨πΌβπΎποΈ
Aangename kennis @beerde, welkom by **Willem Petzer Live Chat** π¨πΌβπΎποΈ
Ek sien nou waar @Rendier sy boomer mindset leer rakende anonymous accounts.
Ek moet meer die text channels begin gebruik! wat se kak is dit die rank #23
Dis text activity, yes.
idiotiese strawman kak. mense wat sockpuppets, bots en anonymous people blameer vir al hulle kak.
@Rendier ek sien die DA maak nou soos Jay en spring op die bandwagon vir votes https://twitter.com/Our_DA/status/1022839273077334016 <:hmm:468405359523135488>
Maar atleast begin die DA plaas moorde te erken
@cΒ΅rvy Attack the ideas, not the person.
@here Can someone please explain what does this mean where South Africa is supposed to be on whatsapp?
@Daniebees Dit lyk my dit was 'n goeie ding dat ons die DA k@k vertel oor hulle stilbly oor plaasmoorde. Die feit bly staan hulle sal nooit 'n sterk standpunt in neem oor plaasmoorde nie, hulle is bang ulle verloor hulle "black vote".
Dis hoekom ons hulle moet aanhou pressure.
Solank hulle eerlik en oop is oor die feit dat hulle eerder die majority vote soek as die van minorities, sal ek happy wees.
Moenie my probeer bullshit nie, though.
Ek soek net transparency.
Jy gaan dit nooit regtig kry met enige politieke partye nie
Almal van hulle lieg vir stemme
Teminste weet ek waar die EFF staan.
Ekt meer respek vir hulle in daai opsig as vir die DA.