afrikaans
Discord ID: 468396085421932544
965 total messages. Viewing 100 per page.
Page 1/10
| Next
Hierdie is die Afrikaanse hoekie
@Vulpes Hier kan jy in jou taal praat, ons sal verstaan.
In 't West-Vloams of in Standaard Nederlands?
Ek dink Vlaams is die naaste
Maar ek en @Willem Petzer kan ook Nederlands lees. Ek kan dit net nie skryf nie.
Frieslandies is naaste.
kanne k'ik ook niet schrijven in 'et Zuud-Afrikaans, ma junder spellink is gemakkelieker dan die van ons
Jy spel soos 'n dronk Afrikaner xD
Da was in het west-vlaams, we zijn gekend om onverstaanbaar te zijn voor de meeste anderen
Ek lees tans Christiaan de Wet sรช dagboek tydens die oorlog...
Dis ou Afrikaans, baie naby aan Nederlands...
<:HighIQ:468414339959881739>
Ditsem! @Conscious Caracal, you just advanced to level 2!
<:IQ:468409414592757780>
My oudste geskiedenis boek, gedruk in 1898
Willem, daar sien jy ons High en Low IQ custom emojis.
Hahaha dis goed...
En die boek is 120 jaar oud, hy is nog met die hand gebind in leer. Geskryf in Nederlands...
Ongelooflik
bere
Goeie middag almal, hoe gaan dit?
@Klipkop (Clip-Cop) ons moet gesels oor hoe ons jou channel gaan groei...
@Rottenbadger Hierso
@Willem Petzer Ek vind agressiewe bemarking 'n bietjie "cringe worthy" maar idees sal great wees. Hoe het jy so baie subs gekry?
Ik heb heel veel oude boeken, ook 2 liedjesboeken, daar staat nog het volkslied van de Transvaal in, toen de Nederlanders nog respect hadden voor de Boeren.
@Rottenbadger Is jy Nederlands?
๐
@Klipkop (Clip-Cop) aggressiewe bemarking...
Ditsem! @Willem Petzer, you just advanced to level 1!
@Vulpes โ๐ผ
@Arcade_Hustle Belg, woon in Nederland
@Rottenbadger is jy Lief?
@Rottenbadger O cool ๐
@Rottenbadger bedoel Lien. Autocorrect
Ja
@Willem Petzer Ek onthou ekt noudie dag Arende gekyk, daar was n Hollandse dokter op St Helena waar Boere gevangennis was, en die ouens kon hom nie verstaan nie.
@Rottenbadger haha ek weet eintlik al lank van jou. Jy was gereeld op my eerste Facebook page: Southern African Memes
<:hmm:468405359523135488>
@Arcade_Hustle klink nie reg nie. Ek gesels vlot met Hollanders ons moet net stadiger praat
@WillieB Ek dink die ouens se Skype was seker stadig daai tyd.
Ach Nederlanders verstaan vaak ons Belgen niet eens...
@Rottenbadger Vlaams is makliker om te verstaan as Nederlands
O_o
Vlaams is baie maklik Ja...
@Rottenbadger wat dink jy van Dietsland?
Ek sien my idee van 'n Afrikaanse thread werk soos 'n bom ๐
Het julle gehoor, Huff Post ZA se "partnership" het geeindig, hulle SA tak sluit blykbaar binnekort?
Arme Pieter Du Twat, wonder waar gaan die ding nou gatkryp vir geld.
Ditsem! @Arcade_Hustle, you just advanced to level 2!
@Willem Petzer gaat niet lukken, de gewone Belg en Nederlander willen niet 1 land ๐
Daar is net nie so baie linkse mense in SA nie.
vir iets soos Huffpost om a groot genoeg circlejerk te vorm nie.
OMO gaan jou nie sponsor met jou social studies nie.
Wat hartseer is, ons almal word ver regs gedwing deesdae.
^^
@Rottenbadger Boere-Volkstaat = Nieuwe Dietsland, eendag
ja
@Willem Petzer Dink jy dit sal ooit moontlik wees vir die Afrikaners/Boere om n volkstaat the kan vorm binne SA?
Ditsem! @Kaiser MJ, you just advanced to level 1!
Soos dinge nou klink, gaan nuwe Dietsland in Stavropol wees, ou.
Minimum investeering is $100 US
Met my stief pa hulle gepraat, hulle het bees plase in Virginia Vrystaat en Leeudoringstad
Maar net gelag oor die storie..
Daar gaan baie ouens vas gebind wees aan bank skuld, ek wonder hoeveel sal eintlik gaan.
En ons kerke is Neder-Duitse kerke moes, in Stavropol is dit Orthodox, gaan die twee ooit kan saam werk langs mekaar?
Dit sal ook net graan boere wees wat gaan
wtf gaan jy maak met beeste..
@Kaiser MJ ja
@Willem Petzer Jy moet baie versigtig wees vir honeypots, ou
Daar is altyd hoop
Ik kende alleen nog maar Orania
@Rottenbadger Orania is so klein, soos 1500 mense of iets ๐ฆ
Hier krijgen wij nul nieuws van de situatie in Zuid-Afrika
@Rottenbadger Ek ken n meisie wat n stukkie grond gekoop het in Orania, om "Pecan Trees" te plant, ken nie die AFrikaanse woord nie
Die bome vat lank om te kan oes, maar baie goeie geld per kg, goeie investment, indien die regering nie dit expropriate nie...
Ik wil het ooit bezoeken
Orania
@Rottenbadger Ja! Dit lyk mooi daar.
@Rottenbadger Blykbaar het eendag n Duitster van Duitsland net daar aangekom, in Orania.
Hy kon nie Engels of Afrikaans gepraat het nie, net ingetrek lol
Duits lijkt op Vlaams dus lukt misschien nog ๐
lol
Die ANC en Malema was ook al in Orania, lol, hulle het gaan rondkyk. Baie weird.
Hier komen zoveel mensen wonen die geen Nederlands spreken, beetje Engels en dan krijgen zij een tolk ๐
Ditsem! @Rottenbadger, you just advanced to level 2!
@Rottenbadger My nuggie bly in Amsterdam!
Ek wou graag met haar gesels, sy sou kom kuier het in Desember, maar nou gaan sy Israel toe vir vakansie.
Ditsem! @Arcade_Hustle, you just advanced to level 3!
@Rottenbadger Dis weird, mense assimileer nie regtig nie, ek kan hoor dit maak baie locals kwaad.
@Rottenbadger En my nuggie se pa vertel my laas week, hulle was paar jaar terug in Amsterdam, toe is als in die winkels buite gepak en mooi oop, maar na immigrasie, is als toegesluit etc, net soos in Suid Africa... ๐ฆ
Als wij hier een Orania maakten, iedereen zou gek worden, we zouden in de gevangenis vliegen voor racisme en haatzaaien.
@Rottenbadger lol, jy sal NOOIT iets soos Orania in die EU kan maak nie, jy sal in die tronk beland, ja.
Persoonlik kan ek nie glo Orania bestaan nog HIER nie.
Ja inderdaad met het ANC...
Maar, daar is nog Bantu land waar blanke mense nie mag bly nie, so ek dink dit is hoekom Orania mag lewe vandag.
En Orania is baie klein, dit is nie n bedreiging vir ANC etc nie
965 total messages. Viewing 100 per page.
Page 1/10
| Next