Message from @Conscious Caracal
Discord ID: 468404280953405450
@Vulpes Hier kan jy in jou taal praat, ons sal verstaan.
In 't West-Vloams of in Standaard Nederlands?
Ek dink Vlaams is die naaste
Maar ek en @Willem Petzer kan ook Nederlands lees. Ek kan dit net nie skryf nie.
Frieslandies is naaste.
kanne k'ik ook niet schrijven in 'et Zuud-Afrikaans, ma junder spellink is gemakkelieker dan die van ons
Jy spel soos 'n dronk Afrikaner xD
Da was in het west-vlaams, we zijn gekend om onverstaanbaar te zijn voor de meeste anderen
Ek lees tans Christiaan de Wet sĂȘ dagboek tydens die oorlog...
Dis ou Afrikaans, baie naby aan Nederlands...
<:HighIQ:468414339959881739>
Ditsem! @Conscious Caracal, you just advanced to level 2!
<:IQ:468409414592757780>
My oudste geskiedenis boek, gedruk in 1898
Willem, daar sien jy ons High en Low IQ custom emojis.
Hahaha dis goed...