Message from @Mee6
Discord ID: 468423440580345876
Ditsem! @Willem Petzer, you just advanced to level 1!
@Vulpes ☝🏼
@Arcade_Hustle Belg, woon in Nederland
@Rottenbadger is jy Lief?
@Rottenbadger O cool 😄
@Rottenbadger bedoel Lien. Autocorrect
Ja
@Willem Petzer Ek onthou ekt noudie dag Arende gekyk, daar was n Hollandse dokter op St Helena waar Boere gevangennis was, en die ouens kon hom nie verstaan nie.
@Rottenbadger haha ek weet eintlik al lank van jou. Jy was gereeld op my eerste Facebook page: Southern African Memes
<:hmm:468405359523135488>
@Arcade_Hustle klink nie reg nie. Ek gesels vlot met Hollanders ons moet net stadiger praat
@WillieB Ek dink die ouens se Skype was seker stadig daai tyd.
Ach Nederlanders verstaan vaak ons Belgen niet eens...
@Rottenbadger Vlaams is makliker om te verstaan as Nederlands
O_o
Vlaams is baie maklik Ja...
@Rottenbadger wat dink jy van Dietsland?
Ek sien my idee van 'n Afrikaanse thread werk soos 'n bom 😉
Het julle gehoor, Huff Post ZA se "partnership" het geeindig, hulle SA tak sluit blykbaar binnekort?
Arme Pieter Du Twat, wonder waar gaan die ding nou gatkryp vir geld.
@Willem Petzer gaat niet lukken, de gewone Belg en Nederlander willen niet 1 land 😅
Daar is net nie so baie linkse mense in SA nie.
vir iets soos Huffpost om a groot genoeg circlejerk te vorm nie.
OMO gaan jou nie sponsor met jou social studies nie.
Wat hartseer is, ons almal word ver regs gedwing deesdae.
^^
@Rottenbadger Boere-Volkstaat = Nieuwe Dietsland, eendag
ja
@Willem Petzer Dink jy dit sal ooit moontlik wees vir die Afrikaners/Boere om n volkstaat the kan vorm binne SA?
Ditsem! @Kaiser MJ, you just advanced to level 1!
Soos dinge nou klink, gaan nuwe Dietsland in Stavropol wees, ou.
Minimum investeering is $100 US
Met my stief pa hulle gepraat, hulle het bees plase in Virginia Vrystaat en Leeudoringstad
Maar net gelag oor die storie..
Daar gaan baie ouens vas gebind wees aan bank skuld, ek wonder hoeveel sal eintlik gaan.
En ons kerke is Neder-Duitse kerke moes, in Stavropol is dit Orthodox, gaan die twee ooit kan saam werk langs mekaar?
Dit sal ook net graan boere wees wat gaan
wtf gaan jy maak met beeste..
@Kaiser MJ ja
@Willem Petzer Jy moet baie versigtig wees vir honeypots, ou