Message from @Conscious Caracal
Discord ID: 468412309052850187
Hierdie is die Afrikaanse hoekie
@Vulpes Hier kan jy in jou taal praat, ons sal verstaan.
In 't West-Vloams of in Standaard Nederlands?
Maar ek en @Willem Petzer kan ook Nederlands lees. Ek kan dit net nie skryf nie.
Frieslandies is naaste.
kanne k'ik ook niet schrijven in 'et Zuud-Afrikaans, ma junder spellink is gemakkelieker dan die van ons
Jy spel soos 'n dronk Afrikaner xD
Da was in het west-vlaams, we zijn gekend om onverstaanbaar te zijn voor de meeste anderen
Ek lees tans Christiaan de Wet sĂȘ dagboek tydens die oorlog...
Dis ou Afrikaans, baie naby aan Nederlands...
<:HighIQ:468414339959881739>
Ditsem! @Conscious Caracal, you just advanced to level 2!
<:IQ:468409414592757780>
My oudste geskiedenis boek, gedruk in 1898
Willem, daar sien jy ons High en Low IQ custom emojis.
Hahaha dis goed...
En die boek is 120 jaar oud, hy is nog met die hand gebind in leer. Geskryf in Nederlands...
Ongelooflik
bere