Message from @Willem Petzer
Discord ID: 468422145823997962
Ditsem! @Conscious Caracal, you just advanced to level 2!
<:IQ:468409414592757780>
My oudste geskiedenis boek, gedruk in 1898
Willem, daar sien jy ons High en Low IQ custom emojis.
Hahaha dis goed...
En die boek is 120 jaar oud, hy is nog met die hand gebind in leer. Geskryf in Nederlands...
Ongelooflik
bere
Goeie middag almal, hoe gaan dit?
@Klipkop (Clip-Cop) ons moet gesels oor hoe ons jou channel gaan groei...
@Rottenbadger Hierso
@Willem Petzer Ek vind agressiewe bemarking 'n bietjie "cringe worthy" maar idees sal great wees. Hoe het jy so baie subs gekry?
Ik heb heel veel oude boeken, ook 2 liedjesboeken, daar staat nog het volkslied van de Transvaal in, toen de Nederlanders nog respect hadden voor de Boeren.
@Rottenbadger Is jy Nederlands?
😃
@Klipkop (Clip-Cop) aggressiewe bemarking...
Ditsem! @Willem Petzer, you just advanced to level 1!
@Vulpes ☝🏼
@Arcade_Hustle Belg, woon in Nederland
@Rottenbadger O cool 😄
@Rottenbadger bedoel Lien. Autocorrect
Ja
@Willem Petzer Ek onthou ekt noudie dag Arende gekyk, daar was n Hollandse dokter op St Helena waar Boere gevangennis was, en die ouens kon hom nie verstaan nie.
@Rottenbadger haha ek weet eintlik al lank van jou. Jy was gereeld op my eerste Facebook page: Southern African Memes
<:hmm:468405359523135488>
@Arcade_Hustle klink nie reg nie. Ek gesels vlot met Hollanders ons moet net stadiger praat
@WillieB Ek dink die ouens se Skype was seker stadig daai tyd.
Ach Nederlanders verstaan vaak ons Belgen niet eens...
@Rottenbadger Vlaams is makliker om te verstaan as Nederlands
O_o
Vlaams is baie maklik Ja...
@Rottenbadger wat dink jy van Dietsland?
Ek sien my idee van 'n Afrikaanse thread werk soos 'n bom 😉
Het julle gehoor, Huff Post ZA se "partnership" het geeindig, hulle SA tak sluit blykbaar binnekort?
Arme Pieter Du Twat, wonder waar gaan die ding nou gatkryp vir geld.
Ditsem! @Arcade_Hustle, you just advanced to level 2!
@Willem Petzer gaat niet lukken, de gewone Belg en Nederlander willen niet 1 land 😅
Daar is net nie so baie linkse mense in SA nie.
vir iets soos Huffpost om a groot genoeg circlejerk te vorm nie.