Message from @Arcade_Hustle
Discord ID: 472461246868881418
@theeChristopher nee net n laptop haha
eish
jy sal jou lewe verbeter as jy net 'n twede skerm kry
trust my
@Guss kan ek nie vir jou company werk nie?
nice
Are we all just congregating in the video chat not to talk? Profound comment on modern society
🤣
Is daar geen Kak paart Radio vanaand nie?
Nou kom, waar is @Gonzo ?
@Gonzo Kom praat saam
Kom praat saam
How do I join this channel?
Kan jy luuister?
@Klipkop (Clip-Cop) Klippie ek click op die channel maar niks gebeur nie
@Arcade_Hustle jy was gister op reg?
@TruthCanary nee meneer ek dink nie so nie, dalk egeister
I see a couple of folks in voice channel chat but I'm unable to interreact with it, let me try and restart discord.
@Arcade_Hustle Expand die GENERAL CHANNELS bar. Dit het met my ook gebeur
@Gonzo, ek dink wat klipkop sê, is dat die massas Afrikaners wat DA stem, moet dalk daaraan dink om hulle stemme eerder aan 'n beter party te gee as die DA
Niemand gaan die ANC oorwin nie, die DA probeer om hulle getalle meer te maak as die ANC, die enigste manier wat hulle dit gaan regkry is as hulle op witmense trap. Ek hou nie daarvan om op getrap te word nie. Nou kom hulle aan bewind... dan moet Mmusi sy belofte nakom om "white privlage" te beeindig.
Afstigting is daarom die beste opsie vir Afrikaners
Meng jou met die semels en die varke vreet jou op
@Gonzo Are you fighting "White Privlage"?
@Gonzo Ons hoor die warra-warra al vir jare van die DA af, dit is tyd vir ander mense om in te klim
@Gonzo , ek het altyd DA gestem, maar hulle het al hoe meer begin verander in die ANC
Is anyone there in the voice chat?
In die volgende verkiesing gaan ek nie DA meer stem nie
Ek besulit nog vir wie om te stem
Yeah all in General @Malcolm the Seceder
Nasionaal COPE. Ek wil graag he Lekota moet meer "airtime" kry in parliamentere debatte.
Plaaslik, wie ookal die hardste geraak maak oor Cape Sucession.
My pint is 1500ms wtf i need to call telkom
Oh hier is dit
Palestinians don't exist
Figment of your imagination
Jordan Peterson is fake 😄
he has a point there lol
“If you know the enemy and know yourself, you need not fear the result of a hundred battles. If you know yourself but not the enemy, for every victory gained you will also suffer a defeat. If you know neither the enemy nor yourself, you will succumb in every battle.”
wasnt that Sun Tzu?