Message from @Malcolm the Seceder
Discord ID: 472366356956839956
:) nice
what I dont like about crypto is it needs something to process it
e-ora
they are already using it there
ja nee haha
Mel Gibson is woke
@Willem Petzer my laptop only has 8gb of ram and video editing works like a dream
oh are you guys talking about mining
yes graphics card en ram, vir goeie video editing
I have at home only 1.5gb graphics and 8gb ram, and that works real good. this is mac based, on windows i'd imagine you'll need double 😄
@Willem Petzer sê asseblief vir my jy het darem meer as een skerm.
@theeChristopher nee net n laptop haha
eish
jy sal jou lewe verbeter as jy net 'n twede skerm kry
trust my
@Guss kan ek nie vir jou company werk nie?
nice
🤣
Is daar geen Kak paart Radio vanaand nie?
Nou kom, waar is @Gonzo ?
@Gonzo Kom praat saam
Kom praat saam
How do I join this channel?
Kan jy luuister?
@Klipkop (Clip-Cop) Klippie ek click op die channel maar niks gebeur nie
@Arcade_Hustle jy was gister op reg?
@TruthCanary nee meneer ek dink nie so nie, dalk egeister
I see a couple of folks in voice channel chat but I'm unable to interreact with it, let me try and restart discord.
@Arcade_Hustle Expand die GENERAL CHANNELS bar. Dit het met my ook gebeur
@Klipkop (Clip-Cop) Ag nee, ek sien dit werk, this isn't good 😦
@Gonzo, ek dink wat klipkop sê, is dat die massas Afrikaners wat DA stem, moet dalk daaraan dink om hulle stemme eerder aan 'n beter party te gee as die DA
Niemand gaan die ANC oorwin nie, die DA probeer om hulle getalle meer te maak as die ANC, die enigste manier wat hulle dit gaan regkry is as hulle op witmense trap. Ek hou nie daarvan om op getrap te word nie. Nou kom hulle aan bewind... dan moet Mmusi sy belofte nakom om "white privlage" te beeindig.
Afstigting is daarom die beste opsie vir Afrikaners
Meng jou met die semels en die varke vreet jou op
@Gonzo Are you fighting "White Privlage"?
@Gonzo Ons hoor die warra-warra al vir jare van die DA af, dit is tyd vir ander mense om in te klim