Message from @HoppeanSnake_ZA
Discord ID: 477857872676388864
Ja ek patreon vir willem
eerste keer van die maand af
@HoppeanSnake_ZA Dankie
post a screenshot asb van jou patreon screen asb
@Guss Vir wat? Gaan jy nou weer jou kredietkaart uithaal?
Dog jy kan nie
@Guss Dit het niks met jou te doen niem Willem kan verify as hy wil.
Raak rustig julle twee
@watse maniere is dit?
Hoekom is hier 'n bakleiery?
@Want hulle hulle lieg en maak goed op toe vang ek hulle uit.
@Willem Petzer Lees asb die __laaste **4** dae se posts__, en besluit asb self.
<#469490581899575297> is vir alle conspiracy theories. As jy nie met die teorie saamstem nie is dit jou keuse of jy wil engage daarop. Moet nou nie persoonlik raak of my daarby betrek nie.
Asof ek jou het @ mention het?
@Willem Petzer Kwaai. 👍🏽
En info wars is nie 'n eensydige post nie. Is dit nie daar om te verskil nie?
So ek by sê dat iemand wat nadat 20 mense hom probeer wys dat daar gate in sy "bewyse" is, dan 'n dom poepol moet wees, dan is dit maar so
Lets just keep it civil guys. Thats all, debate each other, ignore each other as long as you keep it civil.👍
@HoppeanSnake_ZA Het jy die laaste paar dae se posts hierbo gelees?
The final goal
lol word management weer in geroep... Jis die group gaan 'n reputasie op bou vinning
@Deejay from Earth : You not the sharpest pencil?
1. "I caught then out" - __You not even catching the sarcasm__, but the average other person here does.
2. The fact that you can not see the __holes in your own submissions,__ puts you in a class of your own.
**Poll**
I'm adding two icons, a thumbs up and thumbs down.
a) __If you think the earth is round__, click on the thumbs **UP**.
b) __If @Deejay from Earth enlightened you__, press the thumbs **DOWN**.
.
@Guss ek haal jou nie uit nie, sê maar net
En nee ek het nie die laaste 2 dae se posts gelees nie
@HoppeanSnake_ZA Wat probeer jou maatjie hier sê (sien pic)? Verwys hy na 'n ooreenkoms tussen jou en hom?
Quote @Deejay from Earth "The final goal"
Jy't nice vriende?
die arde is rond kom oor dit
all wat plat is is jo nees
@Deejay from Earth Dis al 5 teen 1. Vra @HoppeanSnake_ZA om te doen soos jy beweer jy kan beheer.
That reads like SJW community hijacking, same shit destroying our interests and hobbies.
Ek stem. Die klein kak openlik roep sy Mod vriend in, dan naai hy sy vriend openlik in die hol met 'n post soos daai.
@Guss @Deejay from Earth please take this to DM
En sien julle die #realPeople praat oor enige iets behalwe flat earth proofs
Hulle derail en disrupt, maak alles chaoties
Why do I still see you guys typing?
Soos dit lyk of hier baie mense is. maar dis net een of twee mense met 'n paar fake accounts
@Deejay from Earth Want ons gebruik regte wetenskap.. Nie troll prentjies nie
<:Roets3:477840035924934666>
Hoe derail ons enige iets, of maak enige iets chaoties, meerderheid van ons hier stem saam en deel 'n algemene verstand, dit is net een of twee hier wat daai vrede opneek.