Message from @Guss
Discord ID: 477856777153675266
Sorry @HoppeanSnake_ZA die goed is toxic
Ek kan sien.... so vra hom om my posts te delete 😃
100%, ek vat nie n kant nie. Julle moet die storie self uitsort, my rol is om die discord so civil as moontlik te hou.
@HoppeanSnake_ZA All good dude
Lekker, mooi man. So jy wil nie se of jy met jou vriend se teorie saamstem nie. korrek?
Ek glo nie die aarde is plat nie. Maar ek het geen probleem as DJ dit glo. Dit affekteer my glad nie.
Is enige 2 van julle sponsers vir die host se discord?
Ja ek patreon vir willem
eerste keer van die maand af
@HoppeanSnake_ZA Dankie
post a screenshot asb van jou patreon screen asb
@Guss Vir wat? Gaan jy nou weer jou kredietkaart uithaal?
Dog jy kan nie
@Guss Dit het niks met jou te doen niem Willem kan verify as hy wil.
Raak rustig julle twee
@watse maniere is dit?
Hoekom is hier 'n bakleiery?
@Want hulle hulle lieg en maak goed op toe vang ek hulle uit.
@Willem Petzer Lees asb die __laaste **4** dae se posts__, en besluit asb self.
<#469490581899575297> is vir alle conspiracy theories. As jy nie met die teorie saamstem nie is dit jou keuse of jy wil engage daarop. Moet nou nie persoonlik raak of my daarby betrek nie.
@Willem Petzer Kwaai. 👍🏽
En info wars is nie 'n eensydige post nie. Is dit nie daar om te verskil nie?
So ek by sê dat iemand wat nadat 20 mense hom probeer wys dat daar gate in sy "bewyse" is, dan 'n dom poepol moet wees, dan is dit maar so
Lets just keep it civil guys. Thats all, debate each other, ignore each other as long as you keep it civil.👍
@HoppeanSnake_ZA Het jy die laaste paar dae se posts hierbo gelees?
Ek het, two wrongs dont make a right.
The final goal
lol word management weer in geroep... Jis die group gaan 'n reputasie op bou vinning
@Deejay from Earth : You not the sharpest pencil?
1. "I caught then out" - __You not even catching the sarcasm__, but the average other person here does.
2. The fact that you can not see the __holes in your own submissions,__ puts you in a class of your own.
**Poll**
I'm adding two icons, a thumbs up and thumbs down.
a) __If you think the earth is round__, click on the thumbs **UP**.
b) __If @Deejay from Earth enlightened you__, press the thumbs **DOWN**.
.
@Guss ek haal jou nie uit nie, sê maar net
En nee ek het nie die laaste 2 dae se posts gelees nie
@HoppeanSnake_ZA Wat probeer jou maatjie hier sê (sien pic)? Verwys hy na 'n ooreenkoms tussen jou en hom?
Quote @Deejay from Earth "The final goal"
Jy't nice vriende?
die arde is rond kom oor dit
all wat plat is is jo nees
@Deejay from Earth Dis al 5 teen 1. Vra @HoppeanSnake_ZA om te doen soos jy beweer jy kan beheer.
That reads like SJW community hijacking, same shit destroying our interests and hobbies.
Ek stem. Die klein kak openlik roep sy Mod vriend in, dan naai hy sy vriend openlik in die hol met 'n post soos daai.
@Guss @Deejay from Earth please take this to DM