Message from @Guss
Discord ID: 477855050367238154
LoL, jy ken niemand hier nie.
Persoonlik vir @Willem Petzer , @HoppeanSnake_ZA en @Daniebees ontmoet jou vlak poepol.
Wat s @ HoppeanSnake_ZA#7879 se naam.
Wat swot @Willem Petzer , en hoeveel donate jy elke maand?
Dont dox me boys
Niemand dox niemand ons het ontmoet dis al
if this is going to turn into a real fight then pls take it to a private chat.
@HoppeanSnake_ZA Besvestig asb. Jy en @Deejay from Earth is persoonlike vriende?
Ons ken mekaar ja.
En jy stem saam met sy plat aarde toerie?
@Guss Dit het niks met hiom uit waai nie jou moroon
Nee. It doesnt matter though DJ can believe whatever he wants.
hy is 'n mod
nou probeer jy hom insleep
Lets keep it civil please. This is a discord of peace.
Sorry @HoppeanSnake_ZA die goed is toxic
Ek kan sien.... so vra hom om my posts te delete 😃
100%, ek vat nie n kant nie. Julle moet die storie self uitsort, my rol is om die discord so civil as moontlik te hou.
@HoppeanSnake_ZA All good dude
Lekker, mooi man. So jy wil nie se of jy met jou vriend se teorie saamstem nie. korrek?
Ek glo nie die aarde is plat nie. Maar ek het geen probleem as DJ dit glo. Dit affekteer my glad nie.
Ja ek patreon vir willem
eerste keer van die maand af
@HoppeanSnake_ZA Dankie
post a screenshot asb van jou patreon screen asb
@Guss Vir wat? Gaan jy nou weer jou kredietkaart uithaal?
Dog jy kan nie
@Guss Dit het niks met jou te doen niem Willem kan verify as hy wil.
Raak rustig julle twee
@watse maniere is dit?
Hoekom is hier 'n bakleiery?
@Want hulle hulle lieg en maak goed op toe vang ek hulle uit.
@Willem Petzer Lees asb die __laaste **4** dae se posts__, en besluit asb self.
<#469490581899575297> is vir alle conspiracy theories. As jy nie met die teorie saamstem nie is dit jou keuse of jy wil engage daarop. Moet nou nie persoonlik raak of my daarby betrek nie.
Asof ek jou het @ mention het?
@Willem Petzer Kwaai. 👍🏽
En info wars is nie 'n eensydige post nie. Is dit nie daar om te verskil nie?
So ek by sê dat iemand wat nadat 20 mense hom probeer wys dat daar gate in sy "bewyse" is, dan 'n dom poepol moet wees, dan is dit maar so
Lets just keep it civil guys. Thats all, debate each other, ignore each other as long as you keep it civil.👍
@HoppeanSnake_ZA Het jy die laaste paar dae se posts hierbo gelees?