Karooboer
Discord ID: 469380261897830411
244 total messages. Viewing 100 per page.
Prev |
Page 2/3
| Next
Orania had a project with a Xhosa Chief in EC to help his tribe get farming. They had other trade agreements aswell. This is the model.
Why do we wat to start something separate from orania? Why not just join them?
You can join them now as a member
I pay my R100 per month, want to go visit next year to get a better understanding. They develop the place with the goal of having an independent state for all Afrikaners, so to start new while there is a place with 30 years of development and experience is kind of dumb
And their economy is like R700mil or something
Het gekyk ja, baie goed net te kort
At some point we should get together with the goal of making a road map to grow your idea faster @Willem Petzer
What I would like most is to somehow connect all the pro Afrikaner groups, keep them separate and pursuing their goals but to ensure all the goals lead up to the same ultimate ideals of independence.
Who is going to vote at the VVK election later this year?
It is to be expected that some traitor whites would join this discussions, gov consider โfar rightโ a big threat
Ya but watch what you say to whom
Speak your mind, but donโt make any threats or racist remarks. @Klipkop (Clip-Cop) ya but the eff is driving the system that wants us to shut up
Btw, ever wondered why so many trucks drove into councilor vehicles before the municipal elections?
Did you not notice how many politicians had trucks driving into them? One guy even got arrested for mentioning this. Will look for the news articles
https://www.enca.com/south-africa/collins-chabane-dies-car-crash
It started with this one
Is the general discussion now locked or something? See there is a lock sign now?
K
Any feedback from the offline discussions apart from the possible hans kakies?
O the โI love migrantsโ lady๐
Or refugees
https://youtu.be/UxpVwBzFAkw. Relevant to the discussion
Where is Willem with some feedback?
Ons moet maar net terug sit en kyk die wolwe mekaar verskeur
@Brennladen donโt beat yourself up
At least the size of the Freestate, however one would need at least one harbor
https://www.w24.co.za/Love/Relationship/open-relationships-are-as-good-as-monogamous-ones-20180710 die Woman24 is darem wragties โn gemors blad
@Gonzo klein skaal soos in?
@Gonzo ekt nogal dieselfde idee
But informal market
@Gonzo groente maar nog niks spesifiek, gaan maar eers klein begin om my voete te vind.
Hoeveld
Sad to think that white people are always on the prowl to smear their fellow white man to gain vain applause (and money, mr Roelf Meyer) from the non white. Like the saying goes, your worst enemy is the one that looks and talks like you.
@Sheamus that is so true
It was a white woman who honey trapped van Loggerenberg which then led to SARS be captured, Zuma had a white lawyer, Malema used white lawyers, FW is white ex. All for the money.
@Sheamus definitely, money, power or things, fact is there is no way they did not know what will happen in SA. I mean HF Verwoerd said in his day already what we see today will happen, FW had access to all the intel on ANC documents, yet they supposedly thought the ANC would respect the constitution? Just makes me so angry.
Sit dit op jou vlog Renaldo
@Gonzo they should have at least got us our own republic. Then live like Israel.
@Penkop Roelf Meyer, Ramaphosa se besigheids vriend vandag, selfde ou wat nou die gaan help met die seksie 25 ding
Hy gaan nou weer kans kry om ons te naai
@Gonzo ANC does not believe in constitutions
So does 80% of SA
@Penkop that is where BEE got born, white business sits behind the BEE concept if you ask me
I would love to have a open session with all Afrikaans groups including the politicians and Generals of the 90-94 era, lets us discuss these things.
@Willem Petzer try to get FW on a live chat?
@Penkop I heard from colleagues who worked in a big company back then how the white management threatened them if they dare talking about and voting โnoโ. The whites in the upper class forced people to give in to the ANC.
Ja so ons was by die ja nee vote
Soos ek verstaan was mense geintimmideer om ja te stem deur mede Afrikaners wat in die ryk klas val.
Maar dit was nie die gewone man op die straat wat die knor werk gedoen het nie, dit was die in die groot financial sektore
@Penkop ek was ook jonk daai tyd, ek praat maar met die ou honde om uit te vis wat daar gebeur het
Julle al โTainted Heroesโ gekyk? Ja ek val seker in daai millennial groep
Ek omthou nog โn praatjie wat FW kom doen het by โn skool in ons area, almal toe nog die goeie vlag gekry om rond te wapper, min het ek geweet wat hy doen en hoekom al die Buffels en kommando ouens heeltyd om ons skool was
@Gonzo ek kan dit glo, dis oor daai skuld gevoelins wat ons nasie ook maar bietjie verval het
Ergste vir my was toe โLucky Lukeโ eweskielik begin Zulu praat het๐ญ
@Penkop ons moet weer ons kinders by sulke goed betrokke kry.
@Penkop ja kampe vir kinders is dalk iets wat ons moet probeer op die been kry. Miskien Afriforum vra om so iets te stig of Orania
Sal hulle bietjie โn epos stuur en hoor
Ken julle ouens โPragerUโ op youtube? Wat die ou doen vir Amerika of die westerse kultuur in die algemeen is basies wat ons moet doen vir Afrikaners.
https://youtu.be/RH_W31qc9lw kyk die, nogal goeie verduidelikking wat baie verband hou met ons verskille met die swartes
@Penkop ja nee goeie boerekos
Ekt nou nou braaivleis geeet maar my momd water sommer nou vir melk kos, ek noem dit sommer melkpap
So gepraat van kos, dis nogal iets wat ek die laaste ruk weer aan die herstel het in my huis, tradisionele boere kos. Gebruik die ou kook en geniet en maak beskuit, koeksusters, poedings ens. Probeer die dogters op die regte pad sit.
@Penkop natuurlik
@Penkop weet jy, hier is baie wit kinders in my kind se skool wat hulp nodig het, so ek help maar daar met die kos pakkies, die ander hoop ek maar my Orania en Afriforum geld kom daar uit
Soos ek verstaan doen helpende hand nogal goeie werk, dink Afriforum befonds daai helpende hand
@Penkop dis waar, daar is baie skelms selfs in eie geledere
@Gonzo dis hoekom ek my hulp fokus op mense in my dorp, ek sal graag almal wil help maar dis onmoomtlik, mens hoef nie ver te soek om โn sukkelende Afrikaner gesin te kry nie, hulle staan net nie so uit nie want die wat jou hulp sal waardeer adverteer gewoontlik nie hul elende nie.
As jy kinders sien huil van blydskap oor โn blikkie konfyt dan kan jy mos weet hoe swaar dit gaan.
@Penkop goeie gesprekkengehad, dankie
@Gonzo stem saam
@Emile waar kan ons uitvind oor dit? Ek is lid maar weet nie van die goed nie
Sal bietjie hoor by ons tak ook
Sjoe, dis crazy daardie nommers, dis wat met die land gebeur het ook, hulle nommers neem darem vinnig toe.
@Gonzo moes jy my herinner๐ข
1900 1miljoen
Provinsies het ook maar net beperkte mag, eerder as ons in gaan moet ons net die hek agter ons toesluit. Maar dan sit ons nou weer met Khoi koning op ons case
So moeilik om net โn ou stukkie eie Afrikaner land te kry
@Penkop eks moeg as ek net die tuin om spit, sal moet oefen as ek weer op daai level wil wees๐
@Gonzo ek verstaan dit, Orania is daar, hulle is reg vir groei, ons moet net gaan.
Weet jy, ek dink ons grootste swakheid is ons waarde sisteem het al bietjie getuimel. As โn mens goeie morele waardes het kan hy enige iets hanteer en dit is iets wat ander kulture in SA min van het
So daar is nog iets wat ons na moet kyk om op โn manier te herstel, hoe en wat presies.
@Gonzo ja daardie is die belangrike punte
@Penkop dit is nogal waar wat jy se
@Penkop ek is baie ten gunste van inskakel eerder as om iets anders te wil begin. Al stem ek nie 100% saam met alles van โn spesifieke organisasie nie, die groter prentjie is wat ek najaag. Sal bietjie uitvind plaaslik hoe ek meer betrokke kan raak by Afriforum.
@Penkop !nooit jy moet kinders kry, dink net as die boere so gepraat het na die 2de boere oorlog? Nee julle moet moet moet kinders kry.
Ek dink julle het โn wanindruk van Orania, so ver ek verstaan is daar genoeg geleenthede, hulle dan tot nou โn opleidings sentrum wat bou werk en ander ambagde oplei. So verstaan ek
Kyk dis nie Pretoria nie, maar hoe meer mense die plek gaan newoon hoe meer raak die geleenthede
Nee meer mense maak geleenthede
Jy noem dit groei
En hoe minder goed beskikbaar is hoe meer geleentheid is daar om die goed te voorsien
Vir elke huis wat gebou kan word skep jy werk vir die bouers en geld loop in, elke mens moet kos koop, kak papier ens, winkels maak geld, toeriste bring nuwe geld in, later kan iemand bakstene vervaardig ens.
Hulle voer tonne neute en so per jaar uit China toe, geld kom in
Grootste probleem daar vir my is dat hulle ver van โn hawe is
Hulle het al op die plase kamera sisteme ingesit en hulle het โn sekuriteit netwerk in plek
Daar is โn 1000 mense, daai ekonomiese afbrekers sal moet kom met groot seuntjie broeke as hulle iets wil doen
๐
Hoe sleg dit ookal mag wees daar as jy daar aankom, hulle ekonomiese beleid is vrymark, so jy gaan jouself kan opwerk, nie soos die sosialisme in die res van SA waar jy net verder kan sink
Dis waar, maar ons gaan elkgeval meeste verloor een van die dae. Ja hulle het skole
Hulle skole neem baie deel aan buitelandse dinge
Any here read the book โSettlement of the Boer-Afrikanerโ written by Paul Kruger of the VVK? He is a very knowledgeable person so I suppose this book will be very informative.
244 total messages. Viewing 100 per page.
Prev |
Page 2/3
| Next