Message from @Karooboer
Discord ID: 470550180387749899
Vir elke huis wat gebou kan word skep jy werk vir die bouers en geld loop in, elke mens moet kos koop, kak papier ens, winkels maak geld, toeriste bring nuwe geld in, later kan iemand bakstene vervaardig ens.
Hulle voer tonne neute en so per jaar uit China toe, geld kom in
Grootste probleem daar vir my is dat hulle ver van ‘n hawe is
Ek wonder watse voorsorgmaatreels hulle in plek het wanneer die vlermuise die plek wil kom vat
Ek glo dit sal goeie ou weerstand wees
Hulle het al op die plase kamera sisteme ingesit en hulle het ‘n sekuriteit netwerk in plek
Blykbaar het die ekonomiese vernietigings veggers klaar gese Orania is eerste op hulle
Lys. Dink hulle onderskat alweer die boere daar
Ek is pretty seker teen die tyd wat hulle dit wil begin doen gaan ons al klaar begin vas sit oorals
Daar is ‘n 1000 mense, daai ekonomiese afbrekers sal moet kom met groot seuntjie broeke as hulle iets wil doen
Wat is die verste dorp van Orania af?
Is hierdie fkn Chappie die elektroniese member/moderator? Want hy is kak slim lykmy
lol yeh
😂
Nie elke mens is ' n geboren ondernemer, of kan besigheid begin. Dit is maklik praat.. @Willem Petzer maar 99% van mense wil nie hul luxurys soos groot huisen wildplaas los. Tot Malema dit onder jou gat wegvat, dan gaan mensen dink.. af f@k waarom was ons nie na Orania.. maar dan is dit te laat!!
Ja ALLES wat daai gemeenskap tot dusver gedoen het het hulle tot die absolute beste van hulle vermoë gedoen so ek glo nie hulle sou veiligheid afskeep nie
Daar is klein misdaad in orania, carel boshoff het in een dokumenter gese daar is maar dit is baie min.
@VliegendeVogel dit is alles afhangend van hoe gatvol jy is en wat jy bereid is om op te offer.
Hoe sleg dit ookal mag wees daar as jy daar aankom, hulle ekonomiese beleid is vrymark, so jy gaan jouself kan opwerk, nie soos die sosialisme in die res van SA waar jy net verder kan sink
@Shiver persoonlik.. ek het net 'n fiets, 'n MacBook pro, 'n helse groot games peecee en BMW R1200GS.. so ek kan relatief maklik emigreeer na Orania.. maar mense met 'n koophuis, 4x4Raider, kinders op skool en wildplaas gaan nie na Orania.
Hulle het skole daar?
Ek sal wel belangstel om te gaan kyk
Dis waar, maar ons gaan elkgeval meeste verloor een van die dae. Ja hulle het skole
terloops, ek woon in ons stamland..
Skole is beter as die wat jy kry in die stad probably
Ja jy het gese jy het 'n fiets
Hulle het 2 skole van internationale standaard. Niks fkn 30% vlermuist standaard nie
😉
Hulle skole neem baie deel aan buitelandse dinge
Waar in nederland @VliegendeVogel ?
Daar is 2 verskillende skool sisteme. Weereens in daai opsig het hulle gladnie afgeskeep nie
En hulle leer goeie geskiedenis
@Willem Petzer Orania moet rig op aantrek van jongemense byvb met 'n "startup scene".. dus high tech, vertical farming, blockchain, durfkapitaal en sig na buite profileer, dus, op die mark buite Orania.
Nie goeie geskiedenis nie. Die wate geskiedenis
Goeie geskiedenis = Nie Propeganda nie
Vogel het het dit ook. Hulle het n hele IT department.
@Penkop echt.. hoeso wat doen hulle dan?
Ek bedoel ware geskiedenis. Jammer ek tik soos my gat op telefoon