Message from @Karooboer
Discord ID: 470302132617347113
More more
So I got drunk last night and did that chat roulette crap in Israel.
Was very interesting LOL
@Arcade_Hustle - rather drive Gran Turismo Sport online, if you get Pi$$ed.........🍺
@Arcade_Hustle hier praat ons afrikaans boet
@Gonzo O skies, ek sien nou eers ek post in <#468396085421932544>, sorry oom!
@Gonzo, Jy weet wat is Kasterolie, laat jou maag gaan, Dude.......
Is hier enige iemand hier van Kimberley?
Ek was nou onlangs by kimberley se gat en ek het nie 'n kans gehad om 'n video af te neem van die intro vid nie. Ek was so kwaad ek het net uitgestap. Ek het nodig dat iemand wat daar bly 'n video neem van die propaganda video wat hulle vir die mense wys voor die toer
En dit dan op youtube post
Post onder <#468419370281074699>
Naand se
@KoninginTanja wat se hulle daar in?
@Gonzo wel hulle het natuurlik begin met die swart man wat op sy wandelgang gegaan het en moes stop want 'n boer het hom GEDWING om op die plaas te werk. Dis toe ek uitgeloop het. Ek moes hoor dat daar verder vertel is hoe swaar die swartman moes kry om vir die witman diamante uit te haal. En hoe die swartman geen reg tot die diamante kon kry nie, nie eers die wat hy gekry het (op iemand anders se "claim") nie. Daar is aangegaan hoe swaar die swartman gehad het en dan hoe goed die witman dit gehad het, ens, ens
Dit was propaganda gemeng met historiese feite.
Dis die gevaarlikste tipe propaganda imo, want normale mense kan nie die leun van die waarheid onderskei nie.
Ek sal graag die hele video wil sien, sodat mens die kaf van die koring kan skei vir almal wat belangstel.
@KoninginTanja ek sal graag dai video wil sien.
Ja so ons was by die ja nee vote
Soos ek verstaan was mense geintimmideer om ja te stem deur mede Afrikaners wat in die ryk klas val.
Goed hiers ek nou
Ek wa
Ek het die interview gepost in videos. Clive derby lewis praat oor dai ja/nee votr. Kyk gerus
Ek kom van n klein dorpie in die vrystaat af en ja die KP en NP mense het vir mekaar geknor maar niemand is geintimideer nie. Dit weet ek ten minste want van ons huis vriende het NP gestem of Ja gestem en ek praat nog gereeld met hulle
Gonzo het jy hom hier gepost? of op ander plek? Jammer my skills op die lambchop is min
Maar dit was nie die gewone man op die straat wat die knor werk gedoen het nie, dit was die in die groot financial sektore
Ah ok Karoo , daai sal sin maak. ek was 11 jaar oud in 94 op n klein Afrikaanse dorpie in die Vrystaat so ons blootstelling aan die algehele prentjie was definitief beperk
@Penkop ek was ook jonk daai tyd, ek praat maar met die ou honde om uit te vis wat daar gebeur het
Ditsem! @Karooboer, you just advanced to level 6!
Dit is daar by dai channel.. Click op dai. Daar is n paar dele vam dai video kyk maar net op youtube. Ek het die eerste deel gepost. Dit is so uur al te saam
Het hom baie dankie
Is julle ook millenials? Die meeste mense hier op discord is maar jonk lyk dit my
Ek luister hom nou in die agter grond
Ek was 6 in 94'
Julle al “Tainted Heroes” gekyk? Ja ek val seker in daai millennial groep
Ek was 8 in 94
Ja tainted heroes het groot impak op my gemaak, my wakker geruk oor wat aangaan
Ek onthou toe ek skool begin het. Toe gee hulle vir ons die nuwe vlag en landslied om te leer. Was n weird tyd gewees in 90's early 2000's
Jip, het tainted heroes gekyk