Message from @TruthCanary
Discord ID: 472388405016395797
Go check **Willem Petzer Live Chat**'s leaderboard here https://mee6.xyz/leaderboard/468388839799390208. <:WINK6:403540173566115840>
As ek omdraai, skiet my. As ek val, wreek my. As ek storm, volg my
@Dewald my ouma was deel van die ossewabrandwag.... TROTS....
💪 💪
@Dewald het jy al jou voorgeslagte opgesoek?
Ditsem! @KoninginTanja, you just advanced to level 4!
@Tanja Soortvan maar ek voel sleg ek moet bietjie meer belangstel. Sal by die volgende familie byeenkoms definitief n gesprek begin met die ouer lede
@Dewald verseker, onthou, hulle gaan nie veraltyd leef nie. Ek het dit gedoen en uitgevind my eerste voorgeslag wat gebore is in Suid Afrika was in 1705. Sy pa het geland in die Kaap in 1688. Dis nogals amazing.
Ek weet ek is van my Ma en Pa se kant afkomstig van die Franse Hugenote. Hulle het ook seker daardie tyd hier aan gekom. Nee ek stem hoe ouer ek word hoe meer besef ek dat dit belangrik is om van jou familie se geskiedenis te leer
@Dewald hier is iets oor my oupagrootjie: *Krygsgevangende Anglo Boere Oorlog. Nr. 24109 Datum gevang: 1901/09/03 te Zuikerbosch Ouderdom: 17 Kamp: Siakot, Umballa, Ahmedaager, India.*
Net vanaf die manlike voorgeslagte is ek ook 'n afstammeling van die Franse Hugenote. Hy was gebore in Flanders.
Hallo almal, hiers ietsie wat ek aan mekaar geslaan het. Laat my weet wat julle dink. Eks bly daar is ander mense wat soos ek dink in die wereld.
postcard
Wallpapers?
Ditsem! @Luister (AM), you just advanced to level 1!
<:Vierkleur:471734652844113920>
<:OVS:473182704691576832>
@Rottenbadger What is the book's name you are reading
“De Oorlog in Zuid-Afrika” by L. Penning, book from 1899 I found last week
In the above pictures is F.W reitz. His son Deneys Reitz wrote a book called 'commando',about his time in the boer war,it is a must read.