Message from @Penkop
Discord ID: 470549205765849089
Nee meer mense maak geleenthede
Jy noem dit groei
Ek bedoel hoe minder ander goed daar is.
Werks geleenthede behoort nie 'n probleem te wees nie
Mediese sorg 'n probleem, doen iets daar omtrent dit is 'n geleentheid etc.
En hoe minder goed beskikbaar is hoe meer geleentheid is daar om die goed te voorsien
Exactly tensy jy daarvan hou om in luxury te lewe dan bly jy maar eerder in die stad. @VliegendeVogel
Ons is mos nie gebore om op ons gatte te sit en niks doen nie.
Vir elke huis wat gebou kan word skep jy werk vir die bouers en geld loop in, elke mens moet kos koop, kak papier ens, winkels maak geld, toeriste bring nuwe geld in, later kan iemand bakstene vervaardig ens.
Hulle voer tonne neute en so per jaar uit China toe, geld kom in
Grootste probleem daar vir my is dat hulle ver van ‘n hawe is
Ek wonder watse voorsorgmaatreels hulle in plek het wanneer die vlermuise die plek wil kom vat
Ek glo dit sal goeie ou weerstand wees
Hulle het al op die plase kamera sisteme ingesit en hulle het ‘n sekuriteit netwerk in plek
Blykbaar het die ekonomiese vernietigings veggers klaar gese Orania is eerste op hulle
Lys. Dink hulle onderskat alweer die boere daar
Ek is pretty seker teen die tyd wat hulle dit wil begin doen gaan ons al klaar begin vas sit oorals
Daar is ‘n 1000 mense, daai ekonomiese afbrekers sal moet kom met groot seuntjie broeke as hulle iets wil doen
Wat is die verste dorp van Orania af?
lol yeh
😂
Nie elke mens is ' n geboren ondernemer, of kan besigheid begin. Dit is maklik praat.. @Willem Petzer maar 99% van mense wil nie hul luxurys soos groot huisen wildplaas los. Tot Malema dit onder jou gat wegvat, dan gaan mensen dink.. af f@k waarom was ons nie na Orania.. maar dan is dit te laat!!
Ja ALLES wat daai gemeenskap tot dusver gedoen het het hulle tot die absolute beste van hulle vermoë gedoen so ek glo nie hulle sou veiligheid afskeep nie
Daar is klein misdaad in orania, carel boshoff het in een dokumenter gese daar is maar dit is baie min.
@VliegendeVogel dit is alles afhangend van hoe gatvol jy is en wat jy bereid is om op te offer.
Hoe sleg dit ookal mag wees daar as jy daar aankom, hulle ekonomiese beleid is vrymark, so jy gaan jouself kan opwerk, nie soos die sosialisme in die res van SA waar jy net verder kan sink
@Shiver persoonlik.. ek het net 'n fiets, 'n MacBook pro, 'n helse groot games peecee en BMW R1200GS.. so ek kan relatief maklik emigreeer na Orania.. maar mense met 'n koophuis, 4x4Raider, kinders op skool en wildplaas gaan nie na Orania.
Hulle het skole daar?
Ek sal wel belangstel om te gaan kyk
Dis waar, maar ons gaan elkgeval meeste verloor een van die dae. Ja hulle het skole
terloops, ek woon in ons stamland..
Skole is beter as die wat jy kry in die stad probably
Ja jy het gese jy het 'n fiets
Hulle het 2 skole van internationale standaard. Niks fkn 30% vlermuist standaard nie
😉
Hulle skole neem baie deel aan buitelandse dinge
Waar in nederland @VliegendeVogel ?
Daar is 2 verskillende skool sisteme. Weereens in daai opsig het hulle gladnie afgeskeep nie