Message from @Deejay from Earth

Discord ID: 477854130409439234


2018-08-11 14:50:48 UTC  

Onmoonltik om te onthou jy praat soveel twak.

2018-08-11 14:51:07 UTC  

Ek kan jou antwoord onthou. Dig

2018-08-11 14:51:20 UTC  

Cute

2018-08-11 14:51:28 UTC  

Dankie

2018-08-11 14:52:22 UTC  

Vra my knock kock

2018-08-11 14:52:54 UTC  

Sonder die c

2018-08-11 14:53:55 UTC  

Sien jy nou hoekom blok mense jou jou aap?

2018-08-11 14:54:16 UTC  

"Cute' sonder 'n "c". Wat beteken __ute__ of __knok kok__
net jy block my, sonder die c.
Lekker speletjie, ne

2018-08-11 14:55:26 UTC  

Hier is mense met baie grade wat die psychology hier mooi uitkyk ek kan jou belowe

2018-08-11 14:56:10 UTC  

LoL, jy ken niemand hier nie.

2018-08-11 14:57:05 UTC  

Persoonlik vir @Willem Petzer , @HoppeanSnake_ZA en @Daniebees ontmoet jou vlak poepol.

2018-08-11 14:59:25 UTC  

Wat s @ HoppeanSnake_ZA#7879 se naam.
Wat swot @Willem Petzer , en hoeveel donate jy elke maand?

2018-08-11 14:59:38 UTC  

Dont dox me boys

2018-08-11 15:00:03 UTC  

Niemand dox niemand ons het ontmoet dis al

2018-08-11 15:00:11 UTC  

if this is going to turn into a real fight then pls take it to a private chat.

2018-08-11 15:00:14 UTC  

@HoppeanSnake_ZA Besvestig asb. Jy en @Deejay from Earth is persoonlike vriende?

2018-08-11 15:00:26 UTC  

Ons ken mekaar ja.

2018-08-11 15:00:48 UTC  

En jy stem saam met sy plat aarde toerie?

2018-08-11 15:01:13 UTC  

@Guss Dit het niks met hiom uit waai nie jou moroon

2018-08-11 15:01:19 UTC  

Nee. It doesnt matter though DJ can believe whatever he wants.

2018-08-11 15:01:42 UTC  

hy is 'n mod

2018-08-11 15:01:48 UTC  

nou probeer jy hom insleep

2018-08-11 15:01:53 UTC  

Lets keep it civil please. This is a discord of peace.

2018-08-11 15:01:59 UTC  

Sorry @HoppeanSnake_ZA die goed is toxic

2018-08-11 15:02:03 UTC  

Ek kan sien.... so vra hom om my posts te delete 😃

2018-08-11 15:03:23 UTC  

100%, ek vat nie n kant nie. Julle moet die storie self uitsort, my rol is om die discord so civil as moontlik te hou.

2018-08-11 15:04:00 UTC  

@HoppeanSnake_ZA All good dude

2018-08-11 15:04:13 UTC  

Lekker, mooi man. So jy wil nie se of jy met jou vriend se teorie saamstem nie. korrek?

2018-08-11 15:05:10 UTC  

Ek glo nie die aarde is plat nie. Maar ek het geen probleem as DJ dit glo. Dit affekteer my glad nie.

2018-08-11 15:05:22 UTC  

Is enige 2 van julle sponsers vir die host se discord?

2018-08-11 15:05:37 UTC  

Ja ek patreon vir willem

2018-08-11 15:05:44 UTC  

eerste keer van die maand af

2018-08-11 15:05:51 UTC  
2018-08-11 15:06:12 UTC  

post a screenshot asb van jou patreon screen asb

2018-08-11 15:07:00 UTC  

@Guss Vir wat? Gaan jy nou weer jou kredietkaart uithaal?

2018-08-11 15:07:09 UTC  

Dog jy kan nie

2018-08-11 15:07:23 UTC  

@Guss Dit het niks met jou te doen niem Willem kan verify as hy wil.

2018-08-11 15:07:30 UTC  

Raak rustig julle twee

2018-08-11 15:07:31 UTC  

@watse maniere is dit?

2018-08-11 15:07:41 UTC  

Hoekom is hier 'n bakleiery?

2018-08-11 15:08:13 UTC  

@Want hulle hulle lieg en maak goed op toe vang ek hulle uit.