Message from @Daniel van Straaten

Discord ID: 481794956613386240


2018-08-21 10:11:44 UTC  

@Derde That would be my thought. Did he have a crew cut though? Who knows? We certainly don't.

2018-08-21 10:14:18 UTC  

It's worth pointing out that what is considered an acceptable length of hair for a man has changed over the generations. In our day and age very short hair is considered manly hair. However, if one were to look at the portraits of men in the 16th and 17th centuries one might find something different.

2018-08-21 10:15:52 UTC  

Bunch of queers

2018-08-21 10:15:58 UTC  

But I also see no evidence that *short* hair was ever considered the norm for women, but *longer* hair for men than today.

2018-08-21 10:16:16 UTC  

Well I'd like to see what happened if you went up to King William of Orange and called him that

2018-08-21 10:17:03 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469830219889377283/481406372647403520/220px-King_William_III_of_England_1650-1702_lighter.jpg

2018-08-21 10:17:08 UTC  

Could he not read?

2018-08-21 10:17:32 UTC  

He was too busy overthrowing the Papist tyranny in Britain and installing hundreds of years of Protestant rule.

2018-08-21 10:17:33 UTC  

I guess

2018-08-21 10:19:52 UTC  

I'll bet he didn't anticipate his portrait showing up his small sins hundreds of years later.

2018-08-21 10:21:25 UTC  

Or armchair theologians

2018-08-21 10:56:14 UTC  

Most are. Few have dusty feet.

2018-08-21 10:56:53 UTC  

Anyway, we shouldn't be making pictures of Christ. Not helpful.

2018-08-21 11:01:40 UTC  

About social justice, I found this helpful. "While there are no natural positive rights, legally speaking, as far as what can be compelled by force, the moral law does require positive duties (read the moral law questions in WLC), that man, in order to act righteously, must perform. These duties mean others have their due, or positive rights, before God. If we fail to "endeavor, by all just and lawful means, to procure, preserve, and further the wealth and outward estate of others, as well as our own" when it is in our means to do so, it is sufficient cause alone for our condemnation according to divine justice. But these are not rights that can be protected or remedied by legal justice--not in a natural society. Legal justice may only compel negative duties in defense of our corresponding negative rights (natural rights), or positive duties contractually agreed to--which is really still a function of protecting our negative rights."

2018-08-21 11:36:07 UTC  

.


@Willem Petzer ken jy die? Blykbaar Du Toit se suster.
https://www.facebook.com/groups/1731486393838692/permalink/2167025210284806/
Linki Brand op dopperdagboek FB group: "C. Landman het 'n interessante vergelyking tussen haar en Abraham Kuyper se argumente gemaak in 'n artikel genaamd "Abraham Kuyper en Marie du Toit oor vrouestemreg" - verskeie plekke aanlyn beskikbaar. 'n Aanhaling hieruit: "Du Toit (1921:20) deel egter nie Kuyper se vrees dat vrouens deur stemreg die openbare lewe sal oorheers nie. Sy betreur, inteendeel, die feit dat vrouens onverskillig teenoor die politiek staan en hoegenaamd nie lojaal teenoor mekaar is nie. Sy wyt dit aan die feit dat vrouens 'n slegte selfbeeld het, nie glo dat daar iets groots uit hulleself na vore kan kom nie en bedreig voel as ander vrouens wel tot iets groots kom. Du Toit self (1921:118) glo dat 'n sintese van vrouens se private en openbare rolle 'n gelukkige ontwikkeling sal wees en haal daarvoor Jan Smuts aan wat sou gesê het dat vrouens se insig in sosiale kwessies openbaar gemaak moet word deur vrouens aan die politiek te laat deelneem en veral deur hulle insigte by (sosiale) wetgewing te laat geld."

"Kuyper (1914:23) skets drie situasies wat hy as die oorsake van vrouens se sug na stemreg sien:
* die valse indiwidualisine van die Franse Rewolusie;
* die opdringerigheid van die Anglosaksiese suffragette', en
* die toenemende aantal vrouens wat ongetroud bly."

https://cdn.discordapp.com/attachments/469830219889377283/481426270396219402/unknown.png

2018-08-21 11:58:47 UTC  

@Daniel van Straaten nee, sal graag meer wil weet...

2018-08-21 12:05:28 UTC  

Lyk my sy het vir vrou stem regte geveg, het nie getrou nie en is dood van TB op 51 jaar. Ek weet nie meer iets oor dit nie.

2018-08-22 12:13:12 UTC  

Christ was an Israelite

2018-08-22 13:12:08 UTC  

What the actual fuck 😐

2018-08-22 13:57:13 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469830219889377283/481824169378709505/unknown.png

2018-08-22 14:27:22 UTC  

Thoughts on Renaldos attempt to justify fornication as not a sin?

2018-08-22 14:41:27 UTC  

"talks about how Sex Before Marriage isn't a sin" He did not say it is not sin, the book say so

2018-08-22 15:12:00 UTC  

@Daniel van Straaten so you think he is going to oppose the book he read?

2018-08-22 15:21:08 UTC  

I would not be surprised if he doesn't knowing human nature.

2018-08-22 15:22:04 UTC  

Liberalism, the justification and tolerance of sins...

2018-08-22 15:55:33 UTC  

👆 @Daniel van Straaten ek dink jy sal hierdie sermon geniet

2018-08-22 17:27:27 UTC  

@Willem Petzer ken jy Philip Venter? Hier is hy. "Laat ek myself weer ongewild maak. Ons mense glo dat ons huidige ellendige situasie slegs gaan verander wanneer herlewing kom. Ek glo dit ook. Maar hierdie herlewing gaan nie net oor 'n bekering en 'n terugkeer na God toe nie. Dit gaan ook oor 'n terugkeer na die waarheid. In Openbaring 2:5 word die gemeente gewaarsku om terug te keer na "Die dinge wat julle aan die begin gedoen het". Hierdie dinge sluit nie Japie se IV en Angus, die NAR, voorspoedteologie en baie ander misleiding in nie. "Anders gaan Ek julle kandelaar van julle wegvat", is die waarskuwing. Hoe ernstig moet ons dit opneem?
Hoor my vandag. As dit nie gebeur nie, sal ons as Christenfundeerde Afrikaners nie oorleef nie."

2018-08-22 18:17:01 UTC  

In Dopperdagboek FB groep lees ek die. "Linki Brand: Dit is jammer dat Douw hierdie forum gekies het om iets soos dié te deel - en dan ook sy verdere kommentaar is ontstellend en onnodig (of eerder: dit help die die punt die, dit is aggressief en bombasties). Maar ek dink mens kan wel hieruit aflei dat daar 'n behoefte tussen Doppers is om wel ook oor hierdie punt te praat / nie alleen daarmee te worstel nie. Ons leef in 'n tyd wat dinge net eenvoudig nie meer so swart en wit soos in die verlede verklaar kan word nie (selfs nie uit die Bybel nie - ek bevraagteken nie die Bybelteks self nie, ek bevraagteken net die interpretasie daarvan). Die eerste reaksie nadat jou kernwaarhede of sogenaamde beginsels aangetas word is vrees, ontkenning en verwerping. Wat die gay-kwessie so moeilik maak is dat dit met seks en liefde te doen het (ja liefde!). Hoe kan jy iemand wie hulle pasmaat - iemand vir wie hul liefhet met hulle hele hart en siel - gevind het, veroordeel en vergelyk met 'n alkoholis wat hulle moet weerhou van drank. Dis walglik, onmenslik. Dit is natuurlik reg dat jy as gelowige eerste in die Bybel die antwoord gaan soek, maar soek verder! Soek meer! Hou op veroordeel en probeer verstaan. Probeer verstaan! Ek weet van soveel gay mense wat God gesmeek het om hulle heteroseksueel te maak en dan uiteindelik aanvaar het dit is nie wat God vir hulle wil he nie (hulle moes letterlik kies tussen selfmoord aan die een kant of selfaanvaarding aan die anderkant). En gay mense wat oortuig is dat dit juis God is wat hulle maat vir hulle gestuur het - en dankbaar daarvan wil getuig en 'n belofte voor God maak om vir altyd getrou aan hierdie spesifieke maat te bly. My punt is net dit: hou op om te skrik vir iets wat nie soos jy is nie, probeer dit in liefde verstaan en hou aan soek en bid vir wysheid en begrip. Want liefde oorwin alles."

https://www.facebook.com/groups/1731486393838692/permalink/2014353302218665/?__tn__=-R

2018-08-22 18:23:27 UTC  

@Daniel van Straaten ek stem 110% saam

2018-08-22 18:27:54 UTC  

Maar seker nie met Linki Brand nie. Sy het nie 'n duidelike standpunt oor gay sex as sonde nie.

2018-08-22 18:29:06 UTC  

@Daniel van Straaten stem nie rerig met die hele gay-kwessie nie, amper almal wat ek ken wat gay was, nou heeltamel omgedrrai en verbeter het.

2018-08-22 18:29:24 UTC  

en hulle is kyk nie terug nie

2018-08-22 18:36:21 UTC  

My tannie swot teologie😂 ek dink sy is al kla actually

2018-08-22 18:36:29 UTC  

ng kerk