Message from @spursfan82
Discord ID: 481902415163949056
Nope
I think the new logo is better
Aangename kennis @mikest, welkom by **Willem Petzer Live Chat** ๐จ๐ผโ๐พ๐๏ธ
Aangename kennis @Fucking Panzer, welkom by **Willem Petzer Live Chat** ๐จ๐ผโ๐พ๐๏ธ
@KoninginTanja ek het dai boek "masker af" gelees as kind. Ek het al die waarheid geleer van n vroee tyd. Ek was nog nooit n brainwashed rainbow believer nie.
@KoninginTanja baie min mense ken dai boek so was surprised jy het dit gepost. Was gepubliseer in 1964. Die jaar na mandela se hofsaak
What is this freejub all about?
@Daniel van Straaten not entirely sure. It was a dude that was banned by dusty on renaldo server,so everyone revolted and wanted dusty banned and jub unbanned. Now jub and his friends are on this server.
Totsiens, **=TFC= Pvt. Newman#4564**
https://imgur.com/w1mWJBi
Not sure what he said to dusty
Jubediah Kermin stuck in orbit.
@Gonzo Great! Ek was wel 'n liberaal ๐ my oรซ het nogal lank gevat om oop te gaan.
@KoninginTanja selfde hier, maar kan se sou tog beter gewees het as ons die regte invloed gehad het van die begin af... ek myself was mislei al die tyd
@Sheamus ja, ek het eers long walk to freedom gelees voor ek rivonia masker af gelees het, maar ek het later toe weer die eerste gelees en kon toe deur al die peins sien
Leuens
@KoninginTanja ons almal vind ons eie pad, maar bly dat baie mense besig is om hul pad te vind
@Sheamus jip, ek moet sรช my vriendekring het absoluut geen idee van die geskiedenis nie en ook nie werklik 'n belangstelling daarin nie.
Aangename kennis @desk, welkom by **Willem Petzer Live Chat** ๐จ๐ผโ๐พ๐๏ธ
@KoninginTanja same here. most of my friends are pretty blue-pilled.
@spursfan82 i like talking politics, but my friends would rather not. They have the mentality that all will work out by itself, and I just want to be active to let it work out
@KoninginTanja Ek was nog altyd wakker๐ Ek het deur alles gesien,hulle kon my nie flous nie.
Like Willem said. Pray for the best prepare for the worst
@Gonzo dis great! Ek moes nou die dag aan 'n 24 jarige verduidelik watse terreur dade die anc gedoen het, sy was stom geslaan. Wat was jou redding dink jy?
@Arnoldsly99 Exactly!
Dis wel so fokken moeilik om mens self te beskerm met so n gruwelike proses om n vuurwapen te kan besit.
Ditsem! @Arnoldsly99, you just advanced to level 4!
@Arnoldsly99 die beste move van die regering was natuurlik nou toe hulle gesรช het die wat nog nie hul lisensie hernu het nie moet hul wapens ingee by die polisie, MAAR hulle mag dit nie beskadig inbring nie, hahaha
@Tanja Beste raad wat ek n persoon kan gee is om so gou as moontlik n self defence vuurwapen te kry en n 2de een op sport skiet. Want as jy die dag jouself moet verdedig en iemand skiet vat hulle die kan vir ballistics en jy kry dit na maande of nooit weer terug nie.
@Arnoldsly99 goeie raad
@KoninginTanja Baie min jong kinders ken ons SA geskiedenis. Hulle dink mandela was n good guy want die skool en uitstappies leer dit. Dit is hoekoem ek se ouers moet kinders ons geskiendenis leer,veral ons boer geskiedenis . Ek was ma nog altyd wakker, ek het van kleins af gesien hoe die land elke jaar meer in sy moer gan en hoe daar descriminate word teen ons wit mense. Ons was verkleineer en ons trots was weg gevat want alles was mos rasisties. Ek het ook baie belang gestel in geskiedenis so ek het goed gelees wat niemand anders het bv dai boek masker af het ek gelees toe ek soos 10 was
Het n pel gehad van Stellenbosch wat altyd teenstrydige opinies gehad het teenoor my want hy was oortuig stellenbosch was n goeie microcosm van die res van Suid Afrika , maar het gou verander toe hy begin werk en met die meerderheid begin teekom.
@Gonzo ek was definitief skuldig van dit vir n tyd. My pa het nie baie gepraat van apartheids jare of van army dae nie. Het self geinteresseerd begin raak in die geskiedenis en begin ondersoek instel. Dit pla my vreeslik dat elke keer as daar n artikel is oor Mandela se geskiedenis veral oorsee sal hulle altyd weglaat die terroristiese aksies wat hy in beheer van was
@Arnoldsly99 dit is soos al die socialist lovers in amerika en hier. Hulle amal is jonk en het nog nooit n dag in hulle lewe gewerk nie. Sodra hulle begin werk en stres en hulle eie goed moet betaal verander hulle deentjie gou gou.My eerste job was to ek 10 was. Koerante aflewer 4.30 in die oggende vir n uur en n half.
Aangename kennis @Uncle Sam, welkom by **Willem Petzer Live Chat** ๐จ๐ผโ๐พ๐๏ธ
@KoninginTanja do you perhaps live in Cape Town?