Klipkop (Clip-Cop)

Discord ID: 468413020218064916


851 total messages. Viewing 100 per page.
Prev | Page 2/9 | Next

Hierdie "public hearings" is net om mense te vlous. Daar is al klaar bepaal wat gebeur, enigste ding wat ons gaan help is internasionale druk.

Ha Ha ๐Ÿ˜†

Deffenetief, JA!

Bitter baie @Our_DA lede gaan oorloop @COPE_SA en @VFPlus toe.

DA gaan ook baie van hulle nuutgevonde "black vote" weer verloor omdat Zuma nie meer aan die stuur is.

As die DA 15% nasionale stem kry in 2019 gaan ek verbaas wees.

Nee, ek neem net deel aan die groep, die mense vertel mekaar lekker k@k daar.

People.... It's Firday!!!!!!

https://youtu.be/I9e69s9Fspc

Ironic, people are programmed to believe that they are being programmed.

DA gaan 2019 moet smeek by die kleiner partye om aan bewind te bly, Mmusi het dit verbrou.

Die de Lille saga het baie mense ook weg gedruk.

Die ANC lede wat orgeloop het agv. Jacob Zuma gaan ook nou terugkeer.

Die narritief dat 'n mens moet DA stem omdat "we are not the ANC" vlous niemand meer nie.

COPE, VFPlus. Stem vir iemand wat actually iets doen omtrent die probleme in die land, DA het hulle kans gehad.

Hulle het my stem verloor, ek glo die stem van baie ander ook,

Oe la la. Dit is super vinnig om 'n DA ondersteuner te "trigger". ๐Ÿ˜…

Wait for it..... ons gaan nou weer 'n hele boekdeel kry hoekom ons geen ander keuse het as om DA te stem nie....

My oplossing is om kleiner partye groter te maak wat actually veg vir minderheids regte. Heel eenvoudig.

Nou kom, waar is @Gonzo ?

@Gonzo Kom praat saam

Kom voice toe

Kom praat saam

Kan jy luuister?

@Arcade_Hustle Expand die GENERAL CHANNELS bar. Dit het met my ook gebeur

Niemand gaan die ANC oorwin nie, die DA probeer om hulle getalle meer te maak as die ANC, die enigste manier wat hulle dit gaan regkry is as hulle op witmense trap. Ek hou nie daarvan om op getrap te word nie. Nou kom hulle aan bewind... dan moet Mmusi sy belofte nakom om "white privlage" te beeindig.

@Gonzo Are you fighting "White Privlage"?

@Gonzo Ons hoor die warra-warra al vir jare van die DA af, dit is tyd vir ander mense om in te klim

Nasionaal COPE. Ek wil graag he Lekota moet meer "airtime" kry in parliamentere debatte.

Plaaslik, wie ookal die hardste geraak maak oor Cape Sucession.

@Gonzo Ek het nooit gepraat van enige khoi koning nie.

@Gonzo Die DA gaan ook nooit die regering oorvat nie, al manier wat hulle dit gaan doen is as hulle beleid dieselfde is as die ANC beleid, dan wat is die doel. Hoekom stem jy dan nie sommer eensklaps vir die ANC nie?

@Gonzo Die khoi koning het nie sucession invent nie. Ek se nie die khoi moet suceed nie, ek se die mense van die kaap suceed.

Jy sal NOOIT deur die stembus onafhanklikheid verkry nie. Jy kan dit op jou maag skryf.

Soos wat die regering in die drein af gaan, so gaan die mense self hulle eie kunisipaliteite aan die gang hou, sodra ons al klaar self na ons eie munisipaliteite kyk, dan gaan ons VN en se vit hulle ons kyk al klaar na ons self, ons skei van ZA en hierdie is ons grense.

Die probleem is dat dit nie gaan gebeur voor die land basies heel in sy moer in is nie. Persoonlik wil ek dit vermy, maar dit lyk my dit is waarnatoe ons neig.

Ons het nir n keuse nie @Newscat ZA . Maar ons kan solank voorbereiding tref.

Wat ons vir nou kan doen is om vir partye te stem wat minderheidsregte verdedig, en dit is deffenetief nie die DA nie.

@Gonzo Jou plan is om so veel as moontlik mense te laat DA stem, hoe is jy nie DA nie?

Sorry Malcom. Ill switch to English.

@Guss Juis. Afriforum doen dit al klaar op n klein skaal, ek dink hulle redeneer dieselfde as ek, maar hulle bly vir nou stil daaroor.

Your DA wont change the constitution either. Where did I say COPE is going to change the constitution?

What I am saying is that COPE is a black voice in parli, with struggle credentials, that actually try to be fair to everyone.

Lekota's voice is the most likely to change the minds of the sub 77 IQ peeps.

Our constitution is written to protect minorities, we just need people to fight to stay within the constitution.

@Guss we will find out 30 Aug...

@Gonzo you keep on underminding them because they have little support, the reason they have little support is because there is this false propaganda out there that the only party to vote for is DA.

Once they have more support, thry can do more.

Im also going probably going to split my vote.

Exactly. If you vote for someone just because "they are the opposition" you don't know what you are doing.

Voting cattle.

Im thinking of COPE national, probably DA local, our municipalities still run under them.

DA should habe been ballz to the wallz about the EWC thing, but they focus on de Lille and "white privilage".

@Newscat ZA Shhhhhtttt.... @Gonzo might pop a vein. ๐Ÿ˜‚

Newscat. Who did you vote for last election?

@guss who did you vote for last election?

So 4/4 ppl in chat voted DA last election. Only 1/4 is voting DA next election.

Point proven.

@Gonzo it is not my plan, it is inevitible reality.

@Sheamus are you voting DA next election?

@Sheamus Please explain that to @Gonzo. He believes we should still vote DA

@Gonzo I said that is the only way we will reach sucession. You like pitting words in my mouth and then attacking me on that.

DA still f***s you. They just use lube, the ANC doesnt.

@Gonzo soos ek gesรช het. Dit is al hoe ons onafhanklikheid gaan kry.

@Newscat ZA If the UN acknowleges him as the rightful heir, but they wont.

@Guss cut down on the coffee and the smokes.

Is anyone in voice chatreadimg this?

Ask in voice. Who voted DA last election, those who did, will they do so again.

Who voted DA last election. Those who did, eill you do so again? @HoppeanSnake_ZA @Arcade_Hustle @AfrikanerKnight

@HoppeanSnake_ZA Im also split between vf+ and cope.

@Arcade_Hustle is dydelik phooz dronk ๐Ÿ˜‚

@Arcade_Hustle hoe ver is die bottel?

@Gonzo en @Rendier https://twitter.com/Klipkop12/status/1022934918601617410?s=19

Look at the poll

Its not looking good so the DA so far.....

Might have to get your voting cattle to help vote!

@Gonzo Dit is nie my "plan" nie. Dit is wat gaan gebeur as ons aangaan soos ins nou aangaan.

@Gonzo Die slotsom.

Ons gaan nooit onafhanklik raak ad ons nie klaar self ons munisipaliteite bevonds.

En die bogenoemde is al hoe dit gaan gebeur.

@Gonzo sucession/onafganklilheid.

Hoe meer konteks wil jy hรช? Di is wat dit is, as die land verder in die drein af gaan gaan ons na onself moet begin kyk.

@Newscat ZA Wat is Orania dan?

@@Newscat ZA Dit kan ook gebeur en sal heel waarskynlik ook gebeur soos die land in die drein af gaan. Maar in altwee scenarios moet dinge eers slegter word voor dit 'n realiteit sal word.

@Gonzo jy is nou orig. Gaan lees weer wst ek gesรช het, hou op dwars wees.

@Newscat ZA juis, as jy dit nou al wil doen, trek Orania toe.

@Rendier Suidlanders is n klomp mal naaiers.

Kry nie kans nie. Hou nie van inchip nie. Te veelnouens praat. Praat oor mekaar. @Rendier

@Gonzo Soos ek gesรช het, oms gaan in n hoek in geforseer word om self na ons munisipaliteite te kyk, as ons klaar self na dit kyk, dan gaan ons VN toe en sรช ons is klaar onafhanklik.

@Gonzo Dit is hoe meeste van al die ander lande wat onafhanklikheid verkry het dit gedoen het.

@Gonzo As ons klaar by die VN was kan ons ophou belasting aan nasionale regering betaal en ons grense verdedig.

@Rendier Hou vir BLF ook dop....

@Rendier jy kan maar in voice reply nรฉ. Ek kan jou hoor ๐Ÿ˜‚

@Arcade_Hustle Divide and conquer...

@Arcade_Hustle @Rendier Grond nou, myne en banke volgende....

@Rendier was dit westerse of oosterse maatskappye?

@Rendier juis... hulle wil die weste uit druk. Watch, china is oppad...

@Rendier Die grondwet sรช 'n waardeerder en n regter kan die prys aanpas.

@Gonzo Ek he klaar met jou gepraat, jy is hardkoppig.

@Rendier Is DA maar hy spoeg deesdae Afriforum retoriek...

Jarrrrrrrra

Hensopper = "sellout"

Ek het nie TV nie

Hulle doen!

Het jy toe record?

Hulle upload soms. Maar eers vlg dag of so.

Awรช! Flip. Ek is hier!

eNCA upload net partykeer.

851 total messages. Viewing 100 per page.
Prev | Page 2/9 | Next