Message from @Willem Petzer
Discord ID: 468414930635325450
@Vulpes Hier kan jy in jou taal praat, ons sal verstaan.
In 't West-Vloams of in Standaard Nederlands?
Ek dink Vlaams is die naaste
Maar ek en @Willem Petzer kan ook Nederlands lees. Ek kan dit net nie skryf nie.
Frieslandies is naaste.
kanne k'ik ook niet schrijven in 'et Zuud-Afrikaans, ma junder spellink is gemakkelieker dan die van ons
Jy spel soos 'n dronk Afrikaner xD
Da was in het west-vlaams, we zijn gekend om onverstaanbaar te zijn voor de meeste anderen
Ek lees tans Christiaan de Wet sê dagboek tydens die oorlog...
Dis ou Afrikaans, baie naby aan Nederlands...
<:HighIQ:468414339959881739>
Ditsem! @Conscious Caracal, you just advanced to level 2!
<:IQ:468409414592757780>
My oudste geskiedenis boek, gedruk in 1898
Willem, daar sien jy ons High en Low IQ custom emojis.
Hahaha dis goed...
Ongelooflik
bere
Goeie middag almal, hoe gaan dit?
@Klipkop (Clip-Cop) ons moet gesels oor hoe ons jou channel gaan groei...
@Rottenbadger Hierso
@Willem Petzer Ek vind agressiewe bemarking 'n bietjie "cringe worthy" maar idees sal great wees. Hoe het jy so baie subs gekry?
Ik heb heel veel oude boeken, ook 2 liedjesboeken, daar staat nog het volkslied van de Transvaal in, toen de Nederlanders nog respect hadden voor de Boeren.
@Rottenbadger Is jy Nederlands?
😃
@Klipkop (Clip-Cop) aggressiewe bemarking...
Ditsem! @Willem Petzer, you just advanced to level 1!
@Vulpes ☝🏼
@Arcade_Hustle Belg, woon in Nederland
@Rottenbadger is jy Lief?
@Rottenbadger O cool 😄
@Rottenbadger bedoel Lien. Autocorrect
Ja
@Willem Petzer Ek onthou ekt noudie dag Arende gekyk, daar was n Hollandse dokter op St Helena waar Boere gevangennis was, en die ouens kon hom nie verstaan nie.
@Rottenbadger haha ek weet eintlik al lank van jou. Jy was gereeld op my eerste Facebook page: Southern African Memes
<:hmm:468405359523135488>