Message from @theeChristopher
Discord ID: 479036553759424522
Ek se altyd as ek terug ini kaap kom. Dit is eerste wereld teenoor die ander plekke
Ja potholes word sele dag reg gemaak
dit is ook dat hulle nie met skaduwees so baie sukkel nie
so dit help baie
@Willem Petzer jy kan nie Orania heen trek nie
dit is die verkeerde kant van die oranje.
hoe voel julle oor die?
Oor om in 'n woestyn te gaan bly? Nie baie opgewonde nie
ek sal dit nie 'n woestyn noem nie maar ja definitief droeër as die transvaal en natal.
Seker maar my siening aangesien ek nog nooit daar was nie. 🤔
google kaarte help baie maar die kan ook baie 'n mens mislei
@theeChristopher ja ek dink dalk ons moet dit bietjie onder toe verleng
Nie die hele WK nie
Net van die wynlande
ja ! ons moet Beaufortwes in daai kaart in kry
ek weet nie hoe baie ondergrondse water daar is nie, maar met son en water kan jy maar plant!
ons sal ons meer moet fokus op landbou van plante en nie vee
so nee ons grootste ekonomie sal plant moet wees en soek vir minerale
skies @SGL ja nog meer suid verby die swartberge.
Perfek
Kyk jy kan ook sommige diere aanhou - diere wat vetplante eet bv.
absoluut!
@theeChristopher jou map stem oor een met myne.. Dit is die veiligste area om in te gaan en maklik op bou baar. #AfrikanerIsrael
Currency = Jan van Riebeeck (Jan), Crypto Currency = Jan van Riebeeck Coin (JvR)
Ek wil he ons moet vondse insamel of selfs 'n crypto currency skep sodat ons kan donasies kry van mense reg oor die wereld om infrastruktuur te kan bou vir 'n nuwe begin...
Ek sal more trek en alles los...geld en lewe hier om net te help waar ek kan om verskil te maak vir 'n nuwe begin.. #GatVolPretorians
^ very important video
!invite
Hello @RaRi ! Hier is hy!
https://discord.gg/c4CkWPj
Sorry ouens, ek upload, my konneksie maak kk
ja
gaan 'n goeie een wees
dit is 'n goeie approach
Wanneer gaan Willem live?