Message from @TruthCanary
Discord ID: 472430252145246208
KTB-medepligtigheid-Afr-FINAL.pdf
If you have a desk-model of the spinning globe- see if your globe still has the manufacturers disclaimer under the base. 😉 (Please post pictures)
(Fasting makes your body Alkaline.) https://www.myhealthwire.com/news/breakthroughs/924
All flatties out there, how do you explain eclipses ☝
Picture taken a few minutes ago. Nikon P900. Open fullscreen and zoom. I'll be filming the eclipse tomorrow and saturday.
Cool photo!!!! @Deejay from Earth
Thanks
👍
Ironic, people are programmed to believe that they are being programmed.
and the LHC
The portal that the reptilians are building for their overlord to emerge from?
@Luister (AM) ja ek het sy hele gesprek gesien, en dit is eintlik ongelooflik hoe die dinge wat hy daai tyd al gesê het waar geword het.
Hier is die volle gesprek
Natuurlik, hy mos gesê hy was 'n propagandist wat die toneel uitgespeel het soos hy dit vertel het, so hy weet presies hoe uit gespeel word. Dit is 'n moet sien vir almal, net 'n jammerte dat dit vergeet word by die skole.
Ja ek stem, almal moet dit sien. Dit sal mense se oë oopmaak
Stefan Molynox het ook 'n interessante onderhoud gehad met 'n vrou wat hierdie kommunistiese indringing in Amerika nagevors het
baie goeie video
Ja het dit ook gesien. Baie goed
Ek hou daarvan hoe Bezmenov die linkses beskryf: Useful Idiots
so waar
die ergste is as mens probeer om vriende en familie wakker te maak - maar hulle kyk net CNN BBC Wash Post Huff post etc
:/
Jis maar eintlik erg as daaran dink. Daar was 'n tyd wat almal geweet het hoe gevaarlik die gemors is, en vandag vat dit oor... Maak my wonder hoe ons hier op geëindig het.
Wel die wereld het baie gekompliseerd geword en dinge verander so vinnig - kyk nou kan mens so baie inligting kry deur die internet, dis eintlik 'n goeie tyd nou
miskien vroeer kon mense nie regtig aandag gee aan goed nie - 20/20 hindsight, dis maklik om nou te judge met al die inligting wat so maklik besikbaar is
@Sheamus dis baie hartseer, want ons pa's en oupas het teen die kommuniste geveg, en het geveg om hierdie giftige ideologie uit ons land te hou. En kyk waar sit ons vandag... Dis amper asof dit alles verniet was....
@TruthCanary dis eintlik snaaks hoe mense gedink het toe die Berlin Wall val dat kommunisme verby is - so naif lol