Bellville Piet
Discord ID: 474279290960216074
75 total messages. Viewing 100 per page.
Page 1/1
Hello ouens! Dankie virrie invite Klip! Ek moet 'n mic soek erens.
@Klipkop (Clip-Cop) Nai sorrie ou ek het noggie 'n mic nie, ek moet een soek. Sal more grawe. HAHA janee ek dink jy het genoeg content daar vir 10x videos!!!
Dankie @Klipkop (Clip-Cop)!
Definitief @Daniebees
My Pa is nogals skepr op Facebook hoor
Ons moenie kak soek nie
Die kak gaan anyways na ons toe kom
Leka Klip!
Die witman moet afleer om so te praat @Lofty. Dit doen ons nie goed nie.
Die witman moet afleer om so te praat @cยตrvy . Dit doen ons nie goed nie.
Tata ouens ek sleep eers, ek voel bietjie uit sonder 'n mic. Ek moet erens eens he, sal gaan rond krap vir dit.
Juis dit waarvoor ek gaan soek @Sheamus ๐
Aweh massekinners wat gat hie aan!
hahhaa
๐ Klipkop ๐
Ek is al klaar besig met my eerste Black Label ook
Ek gooi 'n soortgelyke move
hahhaa ja jy sal dit nodig he ommie smaak uit te kry
KFC issie meer soos Kentucky Fried Chicken vanni eou dae nie
Hahhaa ja
Klip ek dink ons is dieselle ouderdom
hahaha
Ek moet 'n mic he erens maar my k*k is so deurmekaar na ek getrek het nie lus om deur die bokse te grawe nie
Gat maar een koop
Aye hulle doen
Nee maar ek kan jou hoor ๐
Aweh dit is ja
haha einste
Hqaha ek kan jou hoor tik
en poep
๐
hahaha
Hey Jeremy!
Defo!
hehehe
Bellville ja ๐
einste
true true
haha ek gatti emeer uit nie ek kom net innie kak
hehe leeeker!
Ek was vir jarre weg van Bellvile uit, baie jare in Durban en 2 jaar in Observatory, nou daai is 'n kwaai en weird plek
Ja ons Kapenaars is die original Colonisers lol
Jong ja dis moeilik, ek het verlede naweek klomp ouens van Afriforum ontmoet en ek gat join, hulle het ook planne van aksie
Ja wat dis min, my Pa behoort ook aan hulle. Ek oorweeg dalk om Suidlanders ook te join, maar ek sal eers kyk wat Afriforum doen. Ek dink Afriforum is meer gefokus op areas waar ons bly, waar Suidlanders se plan is om te vlug.
Maar ek gaan defo gaan vir wapens training binnekort, lisensies probeer kry as ek kan.
En self defense
Ja is so
Ja ek dink ons sal maar moet begin beplan virri ergste jong
ja Discord is baie cool
Ek moet net 'n blerrie mic kry
ja ek wonner van daai 139 plase en wat hulle plan is
wonner self dalk is dit plase wat leeg staan, maar dit maak nie sin nie
Ja einste
dalk kleinhoewes
Ja my pa se vrou se Pa het so plekkie innie Cederberge, hulle worry nogal
Hahhahaa
Daar is gelukkig baie wyn plase
vir nou
aaah ek spek
Lekker Klip check jou
Ek het afgekom oppe phone earplug en mic
ek try gou kyk of dit werk
Thanks Jeremy
Ek gat maar eers sleep, cheers vir eers ouens
FOK ek is bly julle maak peace
Apollo ... does "Blomtuin Kafee" mean anythin to you? Just say yes or no lol
No worries Apollo if you don't know then its cool ๐
Could you guys hear me speak?
ah cool no worries thanks
Thanks Zombie Queen
๐
Loving the guitar choons
๐
75 total messages. Viewing 100 per page.
Page 1/1