Gonzo

Discord ID: 466665456456040451


873 total messages. Viewing 100 per page.
Prev | Page 2/9 | Next

2018-07-21 17:48:52 UTC [Willem Petzer Live Chat #general]  

@Karooboer wa is jy gelee

2018-07-21 17:59:01 UTC [Willem Petzer Live Chat #general]  

๐Ÿ‘€

2018-07-21 18:03:09 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

@KoninginTanja ek sal graag dai video wil sien.

2018-07-21 18:13:47 UTC [Willem Petzer Live Chat #general]  

@Karooboer hoe se hulle, "geld is god"

2018-07-21 18:32:06 UTC [Willem Petzer Live Chat #general]  

Even if FW negotiated deals for the minority whites. The ANC would have still changed the constitution sooner or later. I don't think we could have done anything either way.

2018-07-21 18:36:41 UTC [Willem Petzer Live Chat #general]  

@Karooboer would never have been allowed. Roelf should have negotiated that the constitution say that laws such as BEE should not be allowed for a minimum of per say 50 years. Things like that.

2018-07-21 18:39:26 UTC [Willem Petzer Live Chat #general]  

I know thats why i said nothing would have helped really. But roelf could have negotiated a treaty for a certain amount of years at least

2018-07-21 18:39:57 UTC [Willem Petzer Live Chat #general]  

He should have tried at leasr

2018-07-21 18:40:01 UTC [Willem Petzer Live Chat #general]  

Least

2018-07-21 18:41:16 UTC [Willem Petzer Live Chat #general]  

Africa sure does love communism

2018-07-21 18:47:29 UTC [Willem Petzer Live Chat #general]  

@Karooboerhet jy die konteks interview gesien van ernst met clive derby lewis? Was baie interesant

2018-07-21 18:50:43 UTC [Willem Petzer Live Chat #general]  

@Penkop @Karooboer kom ons praat in <#468396085421932544>

2018-07-21 18:54:12 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Ek het die interview gepost in videos. Clive derby lewis praat oor dai ja/nee votr. Kyk gerus

2018-07-21 18:57:51 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

@Penkop <#468415663925624852>

2018-07-21 18:58:49 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Dit is daar by dai channel.. Click op dai. Daar is n paar dele vam dai video kyk maar net op youtube. Ek het die eerste deel gepost. Dit is so uur al te saam

2018-07-21 18:59:47 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Is julle ook millenials? Die meeste mense hier op discord is maar jonk lyk dit my

2018-07-21 19:00:10 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Ek was 6 in 94'

2018-07-21 19:01:39 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Ek onthou toe ek skool begin het. Toe gee hulle vir ons die nuwe vlag en landslied om te leer. Was n weird tyd gewees in 90's early 2000's

2018-07-21 19:03:01 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Afrikaners het so verlore gevoel. Daar was geen trots gewees.

2018-07-21 19:06:08 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Ja ek onthou die stem en ou vlag. Toe begin ek skool en hulle se dai ou vlag is nou weg en ons moet die nuwe landslied leer.

2018-07-21 19:10:15 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Afrikaners moet trots wees,niemand hoef skuldig te voel nie. Anc het genoeg ons kultuur probeer uitdruk. Dai dae is verby,dit is tyd vir saam staan.

2018-07-21 19:12:09 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Ons wat in die 80's gebore is. Is maar n ander generasie. Ons is baie meer respekvol dink ek as vandag se kinders. Kinders kry nie eers meer pak nie. Dit is asof ouers nie meer ouers is nie.

2018-07-21 19:17:36 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Ek stem 100% ons afrikaner kinders moet begin netwerk en dit is ouers se plig om ons kultuur lewendig te hou deur hulle reg te leer. Die jong latte vandag is te geindoktrineer deur die nuwe suid afrika

2018-07-21 19:21:40 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

https://cdn.discordapp.com/attachments/468396085421932544/470309407532515338/20180721_211955.jpg

2018-07-21 19:22:02 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Lekker boerkos. MELKSNYSEL

2018-07-21 19:22:19 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Yes ja. Gemak vir my nounet

2018-07-21 19:22:39 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Dit is egte boerekos.

2018-07-21 19:30:52 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

@Karooboer die bruin kook en geniet? Ek het hom ook. Hy is al baie oud die boek wat ek het. Ek dink elke huis het so een gehad

2018-07-21 19:33:11 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

@Penkop ja ons amal stem saam oor dit. En dit is baie belangrik om kinders op die regte pad te sit en reg te leer.

2018-07-21 19:35:15 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Da is instansies wat die geld gebruik vir kos en klere. Ons moet maar self by ons naaste kampe gaan en gan klere skenk en kos. Ek het al klere geskenk

2018-07-21 19:39:10 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

@Penkop ja da is mense. Maar dit is baie privaat mense ook. Wat groepe in neem en self probeer help. Die ergste is die kinders ja,hulle lui die ergste daar onder. Ek dink gereeld aan dit,dit pla my geweldig

2018-07-21 19:41:14 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

En ons afrikaner biljoeners help mos net swartes

2018-07-21 19:42:33 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Ek onthou in die laat 90's hoe skokkend dit was om witmense op straat te sien. Nou is hul orals en het geen hulp. Baie erg om te sien wat met ons mense gebeur

2018-07-21 19:44:00 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Elke een van ons moet maar by ons eie gemeenskappe help bydra. As amla by hulle omgewing help,dan kom daar verandering

2018-07-21 19:53:43 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

@Karooboer Dit is ook hoekom ek dink afrikaners moet nader aan mekaar trek om n meerderheid groep te wees in n provinsie. Die kaap maak die meeste sin,maar dit sal nooit gebeuer nie.
Groot trek 2.
Mens kan mekaar makliker help,en werk skep en mekaar aanstel.
Daar is 2.5 miljoen afrikaners as ons kultuur nog lank wil staan dan gan so iets eventueel moet gebeur.

2018-07-21 21:05:04 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

@Penkop @Karooboer 4.5 miljoen wit teenoor 45+miljoen swart

2018-07-21 21:07:19 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

In 1994 was dit 20 miljoen

2018-07-21 21:09:47 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Wes kaap het so 5.5m mense as al di afrikaners kaap toe dan is ons die meerderheid hier. Ons kan ons eie politieke party in stem hier wat ons in parliament kan teenwoordig. Alles word demokraties gedoen so die anc kan niks doen nie.

2018-07-21 21:15:53 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

@Karooboer dit gan oor om afrikaners te konsentreer op n plek wa ons kan meerdeeheid wees. Ons maak dit ons eie,skep week vir mekaar. Helo ons arm mense op voet kry. Stig ons eie privaat sekuriteit wat ona amal beskerm. Soos ek se beste van alles is dat anc kan absoluut niks doen nie,want ons doen alles binne die wet

2018-07-21 21:17:50 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

@Penkop ja nee ek weet. Ons manne het die cubans klaar gemaak daar bo in angola. Een boer vir 10 cubans. Ons is die meesters in guerilla warfare.

2018-07-21 21:23:11 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

@Penkop afrikaners raak nou wakker want hulle besef nie amal kan vlug nie,daar is nie geld vir dit nie,so ons moet dit maak werk. Hulle besef iets moet nou gedoen word in die land,vir baie is die vraag ,wat. Eerste stap is om trots terug te kry. Om afrikaners te laat voel dit is hul tuisland en hulle reg om hier te wees.

2018-07-21 21:27:02 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

@Karooboeryip waar. Dit was ook hoekom ek se die jonger generasie is anders as ons wat in 80's gebore is. Ons was streng groot gemak,baie respek geleer. Ons pa's was in die army so hulle het dai waardes oor gedra na ons van respek

2018-07-21 21:32:39 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

afrikaner trots

Morele waardes

Geskiedenis leer veral vir ons kinders

Afrikaners moet netwerk met mekaar

Afrikaners wat in nood is help

Meer privaat instansies stig wat na ons mense kan omsien.

2018-07-21 21:36:47 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

@Penkop yip was n goeie onderhoud. Hy was mos verban om onderhoude te doen. Om die waarheid stil te hou.

2018-07-21 21:43:12 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

@Penkop dit sal verskillende tiepe instansies wees. Dit kan iets soos n privaat sekuriteit wees wat na ons boere kyk bv. Dit kan klomp verskillende tiepe instansies wees wat ons maandeliks betaal. As amal klein bedrag betaal dan kan mens baie doen. Die instansties is om ons volk te help want die regering help nie so ons doen dit self dan.

2018-07-21 21:44:17 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Ja maar afriforum is net een. Ons kan meer as net een he.

2018-07-21 21:46:57 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Kinder is belangrik. Ons maak n fout om te dink kinders is te duur vir grootmaak. Dit kan gedoen word en moet gedoen word. Bou die volk,maak babas๐Ÿ˜

2018-07-21 21:50:26 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Yip amal moet saam staan. Afrikaners begin nou eers dit agter te kom.dit gan gan nog tyd vat want hulle weet nie presies hoe of waar om te gaan nie. Darem besef ons mense nou dat hulle gatvol is en dit is hulle land ook en ons is hier om te bly. Dit is nie meer van weghardloop AUS toe nie. Ek sal nooit die land verlaat nie. My voorvaders het te veel opgeoffer vir ons.

2018-07-21 21:54:33 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Julle moet die kinders kry herdink. Jy besef dit dalk nie nou nie. Maar as jy eendag dalk n kind gan kry sal jy besef dit was die regte besluit. Bou die volk.

2018-07-21 22:01:29 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Moenie laat die land se probleme jou terug hou om n gesin te begin nie. Julle kan dit maak werk.Baie ander het dieselfde gedagtes gehad ek self het so gedink en het toe besluit ek gan wel kinders wil he eendag.

2018-07-21 22:06:44 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Ek self. Tot volgende keer

2018-07-22 11:16:42 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Daar is klein misdaad in orania, carel boshoff het in een dokumenter gese daar is maar dit is baie min.

2018-07-22 11:23:48 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

In 2006 het die skool kurikulum verander het,die mense was te dom om die ou boeke te verstaan en te leer. Dai ou 80's handboeke was omtrent dik,heel week aan dai goed geleer. Nou leer hulle klein modules๐Ÿ˜‚

2018-07-23 19:41:26 UTC [Willem Petzer Live Chat #general]  

@Daniel van Straaten What group is it that they mention?

2018-07-23 19:55:45 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Naand se. Ek lees nou christiaan de wet se "Strijd tusschen boer en brit" (Three years war). Dit is verniet vrygestel op project gutenberg as jul dit soek.

2018-07-23 20:35:53 UTC [Willem Petzer Live Chat #general]  

@Guss that link is not taking me to your article

2018-07-23 20:38:19 UTC [Willem Petzer Live Chat #general]  

@Guss working now

2018-07-23 20:46:53 UTC [Willem Petzer Live Chat #general]  

@Gusswhat was the txt that was mentioned above? A manifesto of sorts

2018-07-23 20:51:32 UTC [Willem Petzer Live Chat #general]  

Oh the blog post was also in txt. Got it

2018-07-23 20:55:40 UTC [Willem Petzer Live Chat #general]  

I also said it was all about money,our country does not recognise him as a traditional leader. Only 7 traditional leaders are recognised and paid,so was it about him being recognised and getting his pay cut.

2018-07-23 21:25:15 UTC [Willem Petzer Live Chat #general]  

Baden powell road = DEATH

2018-07-23 21:25:47 UTC [Willem Petzer Live Chat #general]  

It is that bad

2018-07-28 12:12:17 UTC [Willem Petzer Live Chat #local-news]  

I see the DA vote as stability for a while,not an end solution. Stopping corruption and having services delivered to people is a start,and the DA is doing that in WC, and in parts in the EC,so they at least do their work.

2018-07-29 12:43:19 UTC [Willem Petzer Live Chat #local-news]  

Everyone is talking but i hear no actual plan.

@Rottenbadger What is the book's name you are reading

In the above pictures is F.W reitz. His son Deneys Reitz wrote a book called 'commando',about his time in the boer war,it is a must read.

2018-08-01 19:35:12 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Naand se

You can bet there are lurkers here.

Maybe SAPS intelligence

Nope,they just monitor "far right groups"

Suidlanders for example. Read about Gustav Muller and his connection to suidlanders where it started

old article of how the crime intelligence monitored suidlanders and trying to get them to do criminal acts. news24.com/Archives/City-Press/Far-right-riddled-with-spies-20150430

Kaap sal DA bly in 2019

Is jou perd en mauser reg @theeChristopher

The khoi "king" is not recognised by the SA government as a traditional leader

lol the "king" didn't follow any legal process

You can be tried for treason for something like that

his stunt

@Guss was mentioning the king as they talked about him.

@Guss your blog post was about usaf

Video en music is copyrighted

polisie moet inkyk na dit. Jy mag nie eers n air rifle in n woonbuurt skiet nie

I hardly watch any movies or series these days, i prefer a book or a podcast

Jou mod seke?

@Willem Petzer om die spies uit te hou๐Ÿ˜‰

Ek wonder hoe baie mens nou gun lisensies soek

SAPS gan seke amal uitgooi

Oefen jy so bietjie

Nee wat kry die regte ding manne

@RaRi where ya from

Oh lol

Net gevra

CPT

2018-08-02 18:36:15 UTC [Willem Petzer Live Chat #afrikaans]  

Naand se

873 total messages. Viewing 100 per page.
Prev | Page 2/9 | Next