Message from @Gonzo
Discord ID: 470313810465521664
Haha, nou verlang ek huistoe
Ekt nou nou braaivleis geeet maar my momd water sommer nou vir melk kos, ek noem dit sommer melkpap
So gepraat van kos, dis nogal iets wat ek die laaste ruk weer aan die herstel het in my huis, tradisionele boere kos. Gebruik die ou kook en geniet en maak beskuit, koeksusters, poedings ens. Probeer die dogters op die regte pad sit.
Die ouers moet ook betrokke wees by die kampe natuurlik. Ek gesels met van die ouers by ons groep en vra uit oor die kinders. Dit verstom my hoe hulle gladnie praat oor ons geskiedenis nie, die kinders word totaal en al in n bubble beskerm. Ek het nie kinders nie maar ek voel jy doen nie daai kind enige gunste om hom totaal van die waarheid af te blok nie. Ja moet nou nie die kind gaan bang maak nie maar vertel vir hom hy kom van n stam af wat die UK op sy moer gegee het, al die swart nasies oorwin het, Namibie gevat het, Angola basies gevat het en so vir Cuba en Rusland laat bewe het. Ons hoef nie terug te staan vir enige nasie nie
@Karooboer die bruin kook en geniet? Ek het hom ook. Hy is al baie oud die boek wat ek het. Ek dink elke huis het so een gehad
Kan ek n nuwe topic noem? of vraag vra?
@Penkop ja ons amal stem saam oor dit. En dit is baie belangrik om kinders op die regte pad te sit en reg te leer.
Daar is wit lokasies/squatter kampe. Hoe kan mens daai mense help. Ek gee nie geld nie ,jammer want die geld kom nooit by die regte mense uit nie. Om die waarheid te se ek is maar meer gepla oor daai wit kinders. Dit maak my hartseer as ek na van die beeld materiall kyk.
Moenie vir my se jy het nie kos, werk en verblyf nie, dan staan jy met n sigaret in jou hand en n selfoon in die ander hand, agter jou staan die naweek se bier blikkies nog. Daai persoon wil ek aan sy ore ophang en die kinders net help.
@Penkop weet jy, hier is baie wit kinders in my kind se skool wat hulp nodig het, so ek help maar daar met die kos pakkies, die ander hoop ek maar my Orania en Afriforum geld kom daar uit
Da is instansies wat die geld gebruik vir kos en klere. Ons moet maar self by ons naaste kampe gaan en gan klere skenk en kos. Ek het al klere geskenk
In die Weskaap is daar BAIE inisiatiewe wat kinders en kinderhuise ondersteun maar nie wit kindres nie.
OK so daar is mense wat darm probeer help?
Soos ek verstaan doen helpende hand nogal goeie werk, dink Afriforum befonds daai helpende hand
Miskien moet ons maar by Willem hoor of hy n plek/kamp kan identifiseer dan probeer ons help. Ek is maar net bang as ek nie fisies sien waar daai goed heen gaan nie.
Dankie Karoo ek sal hulle ook gaan uitsnuffel
@Penkop ja da is mense. Maar dit is baie privaat mense ook. Wat groepe in neem en self probeer help. Die ergste is die kinders ja,hulle lui die ergste daar onder. Ek dink gereeld aan dit,dit pla my geweldig
Ek gaan werk maak daarvan as ek by die huis kom.
@Gonzo dis hoekom ek my hulp fokus op mense in my dorp, ek sal graag almal wil help maar dis onmoomtlik, mens hoef nie ver te soek om ‘n sukkelende Afrikaner gesin te kry nie, hulle staan net nie so uit nie want die wat jou hulp sal waardeer adverteer gewoontlik nie hul elende nie.
En ons afrikaner biljoeners help mos net swartes
As jy kinders sien huil van blydskap oor ‘n blikkie konfyt dan kan jy mos weet hoe swaar dit gaan.
Ek onthou in die laat 90's hoe skokkend dit was om witmense op straat te sien. Nou is hul orals en het geen hulp. Baie erg om te sien wat met ons mense gebeur
Dis wat my so omkrap, niks hulp gaan na die wit kindertjies toe nie. Ek ry bike en elke Desember is dit n moerse toy run met al die bikers tot ek gaan kyk het waar daai goed heen gaan. Net mooi niks gaan na my mense toe nie. Dankie vir die gesels ek gaan ook nou eers iets in die maag kry.
Hou so aan! Niemand wil oor die dinge praat nie
Elke een van ons moet maar by ons eie gemeenskappe help bydra. As amla by hulle omgewing help,dan kom daar verandering
Afriforum doen jeugkampe terloops... Amper soos veldskool.
@Emile waar kan ons uitvind oor dit? Ek is lid maar weet nie van die goed nie
Ja, hulle bemark dit nie effektief nie. Ek weet net omdat ek met iemand van Afriforum jeug gepraat het...
Sal bietjie probeer uitvind!
Hulle het in Mei / Junie kampe gehad.
Sal bietjie hoor by ons tak ook
Was dalk 'n toetslopie gewees...
Hulle doen al jare jeugkampe
Ditsem! @Willem Petzer, you just advanced to level 6!
Ten minste 4 jaar waarvan ek weet