info-wars

Discord ID: 469490581899575297


4,990 total messages. Viewing 100 per page.
Prev | Page 19/50 | Next

2018-08-07 20:59:33 UTC

is die see 2km diep meer dense of dieselfde volgens wat jy verstaan?

2018-08-07 21:00:59 UTC

https://youtu.be/EiBJBVBez_w Jy gaan daai video eers moet kyk voordat ons verder gaan. Want die gesprek gaan nerens heen nie. Lekker aand verder. ๐Ÿ‘๐Ÿฝ

2018-08-07 21:05:36 UTC

Okay dan

2018-08-07 21:16:35 UTC

Ek moet maar een laaste idea hier los om oor te dink vir ons. As ek werk op die density konsep wat se alles word arrange volgens density wat waarheid het, dan se ons dat die see irrelavent van diepte dieselfde density is (1027 kg/m3) wat waar is tot n mate. Hoekom increase die pressure dan as mens dieper gaan (met een atmosphere per approx elke 10m)? die density bly altyd dieselfde doen dit nie en as dit nie doen nie dan sou sekere voorwerpe net tot n seker diepte (density) kon sink en nie verder gaan nie in die selfde tiepe fluid. Maar alles wat meer dense is as water sink tot heel onder.

2018-08-07 21:19:34 UTC

Hoe kan mens dit verduidelik? Gravity... density en gravity moet saam verstaan word. As n helium ballon vry gelaat word dan gaan hy op want hy #1 is less dense as die lug #2 die krag wat hom op trek na n less dense plek is meer as gravity.

2018-08-07 21:21:46 UTC

As iets in water val is dit dieseldfe konsep. Iets sink nie tot n sekere diepte nie, dit gaan al die pad af want #1 dit is meer dense as water plus #2 gravity trek dit af.

2018-08-07 21:23:13 UTC

Pressure verander nie in n fluid nie oor die density van die fluid change nie (dan sou dit dalk in n ander state of matter wees, dink aan pressurised gasses wat liquids word, or liquids na solids) maar oor gravity. Hydrostatic pressure at any height below the water surface is calculated by P=hdg where h is the height below the open water surface, d is the density of water and g is the acceleration due to gravity

2018-08-07 23:03:28 UTC

@Deejay from Earth , Hoe oud is jy?

2018-08-08 01:54:07 UTC

I have reason 2 believe that the sun is actually a giant flashligt

2018-08-08 01:54:24 UTC

and the moon is just a lsser giant flashlight with a filter on it

2018-08-08 01:57:51 UTC

Plus God is a Woman

2018-08-08 03:38:20 UTC

@MR VLAK Want al die triljoene tonne water accumulate bo-op mekaar. Soos 1 baksteen wat alleen staan, teenoor 10 bakstene wat bo-op mekaar gepak is. EDIT Die 10 bakstene weeg soveel soos 10 bakstene - nie soveel soos een baksteen nie. So daar is 10 bakstene se gewig wat druk op die grond. Hoe meer bakstene, hoe meer gewig op die onderste een.

2018-08-08 03:38:29 UTC
2018-08-08 03:42:42 UTC

@MR VLAK En die feit dat water en olie nie meng nie is bewys van density - ongeag hoeveel formules jy bymekaar sit.

2018-08-08 03:54:54 UTC

@MR VLAK En as Gravitasie so konstant is, hoekom weeg alles nie dieselfde nie?

2018-08-08 03:59:09 UTC

@MR VLAK En dis ook die reke hoekom die lug dikker is by seevlak as bv teen 30,000 voet in die lug.

2018-08-08 04:52:00 UTC

Maar sien jy kani van gewig praat as gravitasie nie vestaan nie. Gravitasie is in die definisie van gewig saam met massa. En als weeg nie die selfde nie want gravitasie bly die selfde maar massa verander agv digtheid.

2018-08-08 04:54:05 UTC

@Sidius En tot en met een van julle Gravitasie actually kan bewys met 'n herhaalbare eksperiment, kan julle dit nie eers gebruik in julle argument nie. Dis teorie. Spekulasie. Verbeelding. Fantasie. Drome. Idees. Filosofie. Alles behalwe actual wetenskap.

2018-08-08 04:59:24 UTC
2018-08-08 04:59:59 UTC

dit is soos om water uit n klip te tap.

2018-08-08 05:00:22 UTC

Elke dag word dit al om jou bewys ou bull jy wil dit net nie raaksien as feit nie. En dit is actual wetenskap want dit is meetbaar wiskundig en deur experiment. Ek het vju die links al gestuur met AL die bewyse wat jou 200 bewyse either verkeerd bewys of saamstem omdat dit actualy feitlik is en op ons aarde werk maar dit kan ook op jle space pancake werk want sekere parameters kan ignore word wanneer jy sekere konsepte bewys.

2018-08-08 05:02:29 UTC

jy seker jy is nie in die EFF debate span nie?

2018-08-08 05:03:34 UTC

@MR VLAK Mooi so my seun. As jy nie logies of wetenskplik kan wen nie, raak maar persoonlik. Dis al wat jy oor het.

2018-08-08 05:04:34 UTC

ek join net in

2018-08-08 05:05:04 UTC

@MR VLAK Dit is actually wat jy glo want jy verstaan nie hoe werk perspektief of die mens se oog nie. Dis net feite.

2018-08-08 05:05:22 UTC

Oja maar ek is n GLobetard?

2018-08-08 05:05:41 UTC

globe retard?

2018-08-08 05:05:53 UTC

retard?

2018-08-08 05:05:59 UTC

Wel jy kan niks bewys van wat jy glo nie?

2018-08-08 05:06:03 UTC

sien jy is illogical

2018-08-08 05:10:20 UTC

@MR VLAK Sorry ou maat, jy kon nie eers een vraag beantwoord nie. Not even ONE.

2018-08-08 05:23:26 UTC

"Kings dethroned : a history of the evolution of astronomy from the time of the roman empire up to the present day; showing it to be an amazing series of blunders founded upon an error made in the second century B.C

2018-08-08 05:28:24 UTC

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476622688002244619/2cce6c5d-ca93-47df-92e2-936a7fee6285.png

2018-08-08 05:29:30 UTC

Sopas geneem. Centurion. Nou wil ek graag weet hoe kan die sonstrale op verskille hoeke inkom as die son een honderd en nege keer breรซr is as die aarde?

2018-08-08 05:41:55 UTC

Die lig kom deur die wolke en dit kom teen verskillende hoeke in omdat hy so groot is maar ook so vรชr. Die hoeke word veroorsaak deur die posisie van die wolke. Ons het AL jou vrae beantwoord jyt net gekies om te sรช ons maak assumptions waar ons nie doen nie en om jouself te glo inplaas van om na ons kant te luister en ons siening te bekyk soos ons joune probeer bekyk het.

2018-08-08 05:47:23 UTC

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476627469013614637/unknown.png

2018-08-08 05:50:43 UTC

Onthou jy nie die aarde het n atmosfeer nie? Klomp van die lig partikels word absorbeer. Ander word rond gereflekteer en die ander beweeg in relatief reguit lyne๐Ÿ˜‰

2018-08-08 05:52:28 UTC

@Sidius Die idee hier is nie om te probeer uitfigure of julle model teoreties kan werk nie. Die idee is om te toets en wetenskaplik te bewys wat die actual feite is, sonder spekulasie of persoonlike oogpunt van enige iemand af nie.

2018-08-08 06:00:00 UTC

Sien daar gaan jy weer met ons wat aaneem en spekuleer en teoreties en al jou woorde. Maar jy kan lykmy fisies net nie van jou pannekoek afklim en debateer nie. Jy het jou siening en ons probeer dit insien. Ons het ons siening en jy kyk net van jou kant van die bord af en smeer al ons bewyse toe omdat jy vas glo dat ons op n space pizza snow globe lewe... plus jyt nounou n boek gereference wat praat oor 20 BCE. Jyt noudie dag vir ons n klomp videos gepos waarin mense glo die noag vloed was 300 of 400 jaar trug? So dus bestaan als van 1600 af gladnie vir jou nie en kan jy niks daaruit reference vir jou plat aarde nie. Niks experimente wat daar uitgegoer is nie. Geen argeologiese finds nie. Geen wiskunde nie... asb tjop ek probeer regtig nice wees maar debat kom van meer as 1 angle af anders is dit net geraas en chaos.

2018-08-08 06:02:55 UTC

Wat het van old fashioned trig geword?

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476631376985063434/unknown.png

2018-08-08 06:12:31 UTC

@Sidius Niemand hier se persoonlike opinies maak enige verskil aan die bewysbare feite nie. Die is 'n baie deep-seated issue en dit krap mense om. Dis hoekom dis beter om te stick met actual bewyse. Julle bewys julle model, en ek bewys myne.

2018-08-08 06:14:50 UTC

En plat aarde is published vir peer review in die vroรซe 1900's nie in die 1600's en ek het geen experimente verwys uit daai era nie. En ja ek glo die groot vloed van die bybel het so 3-400 jaar terug gebeur.

2018-08-08 06:36:25 UTC

Laat weet as julle 'n Gyroscope eksperiment wil crowd-fund , dan toets ons self of die aarde beweeg. Dit gaan so 10k kos, en obviously vir wetenskaplike redes mag ek nie eers naby aan die toerusting kom nie.

2018-08-08 06:40:52 UTC

@Deejay from Earth jou persoonlike opinie en photos van die internet af maak ook geen verskil aan bewysbare feite nie

2018-08-08 06:45:15 UTC

@MR VLAK Yebo yes absoluut, dis hoekom ons hierdie eksperiment moet kan herhaal. Dis waaroor wetenskap gaan is dit nie?

2018-08-08 06:47:09 UTC

Die actual eksperiment is aan die einde van die video. Daar moet drie grade apparent-drift wys elke vyftien minute, regardless van jou positionering op die aarde.

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476642506424188938/unknown.png

2018-08-08 06:47:46 UTC

Ek het nie data om nou te kyk nie. Maar in beginsel stem ek saam

2018-08-08 06:48:44 UTC

( Text version en die hele gyroscope ding word mooi uiteengesit). Cheers julle tot later ek moet gaan werk. https://savageplane.wordpress.com/2017/06/06/gyroscope-basics-the-pendulous-vane-fallacy/

2018-08-08 09:06:49 UTC

Ek sien niemand het kommentaar gelewer op die video waar Buzz Aldrin persoonlik op kamera erken hulle was nooit op die maan nie? Kan ons almal darem ten minste net aanvaar die maan-landings was 'n hoax?

2018-08-08 09:07:30 UTC

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476677828935548929/WhatsApp_Video_2018-08-07_at_18.45.581.mp4

2018-08-08 09:33:02 UTC

Now we have the real problem laid out bare for the entire world to see. The people won't even believe eye-witness testimony from one of the Astronauts themselves, how on earth are they going to believe an experiment? Or an article? They will also not believe the evidence of their own senses. My point is this, the information is forced into the mind through TV programming, "education" , forced exams with punishments for not answering the prescribed answers correctly. There's a lot of psychology going on there. No debate over the curriculum. For twelve years, they broke your spirit and stole your mind. You know how curious little kids are? That is what drives us and gives us a sense of purpose. That curiosity is supposed to be with us our entire life. But they fill your mind with any random garbage, doesn't matter what. As long as you believe it. They educate us to get us to stop asking questions. Don't believe me? What are they teaching the kids about their history today in South African schools?

2018-08-08 09:36:03 UTC

@Deejay from Earth lankal kommentaar gelewer oor wat hy gesรช het, nie baie wys om sy woorde so te interpreteer nie, veral in die video wat jy gepos het wat maar baie konteks uit los nie. Ek dink maar dit is onwys om daai konteks uit te los, en boonop dit, te aanvaar dat die konteks uitgelos word om juis 'n persoonlike gelowige punt te bewys... Dit vat die objektiwiteit uit die argument uit daai.

2018-08-08 09:37:34 UTC

@Sheamus Interessant, hoe interpreteer jy dit wat hy in die video sรช?

2018-08-08 09:39:34 UTC

Luister na alles wat hy sรช, hy praat van hoekom hulle nie terug is nie. So sy woorde was misplaas

2018-08-08 09:40:29 UTC

Daai video lyk my baie soos 'n ou Omie wat moeg is om te lieg vir die wereld, en hy kan nie nog 'n kind in die oรซ kyk en vir haar lieg nie. Dis hoe ek dit interpreteer.

2018-08-08 09:41:19 UTC

Want hulle was nooit daar nie - jy kan nie terug gaan iewers heen waar jy nog nooit vantevore was nie

2018-08-08 09:42:19 UTC

@Deejay from Earth ek kort meer info oor daai goed. Daai link se net dit is 'n lieg storie

2018-08-08 09:42:28 UTC

Thanks

2018-08-08 09:42:31 UTC

Hy lieg. Hy moet John Savage se artikel gaan lees.

2018-08-08 09:43:02 UTC

Pendulous vanes maak die gyro net klein bietjie meer akkuraat.

2018-08-08 09:43:04 UTC

Die savage article help nie dit verduidelik nie

2018-08-08 09:43:50 UTC

Niks met die spin uit waai nie. Dis net eweredige lug-vloei uit die flywheel uit.

2018-08-08 09:44:30 UTC

Ek sal nog lees. Dankie

2018-08-08 09:44:46 UTC

Dit is dan letterlik waaroor die hele artikel gaan?

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476687207881768960/unknown.png

2018-08-08 09:44:50 UTC

Dan hoekom mors hy tyd om te verduidelik hoekom hulle nie terug gaan nie, as hy moeg is van kak praat? As hy bedoel het hulle was nie daar nie, sou hy dรญt sรช en dit daar los en nie bother om rondom dit te verduidelik hoekom hulle nie terug gegaan het nie... Jy los uit daai hele deel van die gesprek wat belangrik is want dit is deel van sy antwoord.

2018-08-08 09:45:52 UTC

@Sheamus So regardless van die woorde wat actually uit mense se monde uit kom, is alles nog steeds oop vir "interpretasie"?

2018-08-08 09:46:22 UTC

@Deejay from Earth die article is ja. Maar hy verduidelik nie vir my die counter teen die nie "The pendulous vanes do not care what causes the misalignment which may be due to precession, harsh manouvers, extended periods of turning or the movement across the curvature of the Earth"

2018-08-08 09:46:28 UTC

Hoekom het hy haar nie net vertel hoe awesome dit was op die maan nie?

2018-08-08 09:47:19 UTC

Ja so ver as wat konteks en objektiwiteit gaan, as jy selective word oor wat jy kies, dan raak dit subjective.. Daai word probleematies

2018-08-08 09:47:57 UTC

@MR VLAK Kyk die hele twee ure video. Alles word perfek vir jou verduidelik.

2018-08-08 09:48:28 UTC

Okay sal maar dit moet kyk dan vanaand

2018-08-08 09:48:42 UTC

cool

2018-08-08 09:48:46 UTC

Want dit was nie die vraag nie, so hoekom moet hy praat oir hoe awesome dit was? Dit is dan nie 'n direkte antwoord nie lol

2018-08-08 09:49:18 UTC

Want as hy regtig daar was, waaroor anders sou hy gesels?

2018-08-08 09:51:11 UTC

Lol die vraag was hoekom hulle nie weer daar was nie, wat het dit te doen met hoe awesome dit was? Mense kom daar met 'n doel en met geld, wat hy eintlik geantwoord het, mense het nie daar gegaan want dit is alleenlik awesome nie.

2018-08-08 09:51:54 UTC

Sien jy wat gebeur as mense interpreteer in plaas van luister?

2018-08-08 09:52:54 UTC

Dink dit is 'n kak voorbeeld jou punt te maak, jy kan beter argumente maak as om 'n ou omie uit konteks te vat.

2018-08-08 09:54:40 UTC

"becasue we didn't go there" kan seker tog net op soveel maniere interpreteer word dude? Ek moet weer ry sal reply as ek terug is.

2018-08-08 09:59:19 UTC

Lol jy vat net daai woorde wat hom a sekonde vat om te sรช is reg, en all die ander goed wat hom 'n paar minute vat om te verduidelik is vikeerd... Wat is die kanse dat hy een sin vikeerd gewoord het teenoor 'n hele paragraaf of twee vikeerd gewoord het? Jy sny uit daai hele paragraaf of twee se konteks, want dit pas nie jou geloof soos daai een sinnetjie wat jy wel op fokus nie. Daai is problematies DeeJay, dit is hoekom ek sรช, dit is 'n kak voorbeeld om jou punt te maak, vermy dit eerder.

2018-08-08 10:08:14 UTC

Ek dink daai interview is cgi

2018-08-08 10:24:27 UTC

Met down scaling na potato quality

2018-08-08 10:24:53 UTC

OK ek praat strooi. Maar is daar 'n beter source?

2018-08-08 13:02:29 UTC

Zoom so bietjie in.

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476736963014164493/apollo_lm.jpg

2018-08-08 13:07:57 UTC

So the father of modern rocketry was a raging Nazi.

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476738340696096789/unknown.png

2018-08-08 13:09:40 UTC

Yet we find something strange on his gravestone.

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476738769043587072/unknown.png

2018-08-08 13:11:02 UTC

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476739116134825984/unknown.png

2018-08-08 13:19:14 UTC

@Deejay from Earth Nice pic! KJV translation would make it even better ๐Ÿ˜‰

2018-08-08 13:27:42 UTC

Thanks, I just picked one from the google.

2018-08-08 13:40:58 UTC

And in the interest of disclosure - I am not a Christian, I left the church after I was confirmed. Became an atheist for a while. Tried new age. Was Agnostic for a while. Stopped thinking about it for a while too. Dabbled in Scientology & auditing. Had four or five Ayahuasca ceremonies with actual Shamans in the Peruvian Amazon. Then last year I started fasting, and I got really good at it. And in May this year, something happened, and let's just leave it there and say this is when I became a spiritual man again.

2018-08-08 13:48:36 UTC

"Prove all things" is why I know what I know.

2018-08-08 15:04:54 UTC

**WARNING CONTAINS GRAPHIC SOUNDS OF PUKING FOR A FEW MOMENTS**

4,990 total messages. Viewing 100 per page.
Prev | Page 19/50 | Next