Message from @Deejay from Earth
Discord ID: 476686770008883210
En plat aarde is published vir peer review in die vroëe 1900's nie in die 1600's en ek het geen experimente verwys uit daai era nie. En ja ek glo die groot vloed van die bybel het so 3-400 jaar terug gebeur.
Laat weet as julle 'n Gyroscope eksperiment wil crowd-fund , dan toets ons self of die aarde beweeg. Dit gaan so 10k kos, en obviously vir wetenskaplike redes mag ek nie eers naby aan die toerusting kom nie.
@Deejay from Earth jou persoonlike opinie en photos van die internet af maak ook geen verskil aan bewysbare feite nie
@MR VLAK Yebo yes absoluut, dis hoekom ons hierdie eksperiment moet kan herhaal. Dis waaroor wetenskap gaan is dit nie?
Die actual eksperiment is aan die einde van die video. Daar moet drie grade apparent-drift wys elke vyftien minute, regardless van jou positionering op die aarde.
Ek het nie data om nou te kyk nie. Maar in beginsel stem ek saam
( Text version en die hele gyroscope ding word mooi uiteengesit). Cheers julle tot later ek moet gaan werk. https://savageplane.wordpress.com/2017/06/06/gyroscope-basics-the-pendulous-vane-fallacy/
Ek sien niemand het kommentaar gelewer op die video waar Buzz Aldrin persoonlik op kamera erken hulle was nooit op die maan nie? Kan ons almal darem ten minste net aanvaar die maan-landings was 'n hoax?
Now we have the real problem laid out bare for the entire world to see. The people won't even believe eye-witness testimony from one of the Astronauts themselves, how on earth are they going to believe an experiment? Or an article? They will also not believe the evidence of their own senses. My point is this, the information is forced into the mind through TV programming, "education" , forced exams with punishments for not answering the prescribed answers correctly. There's a lot of psychology going on there. No debate over the curriculum. For twelve years, they broke your spirit and stole your mind. You know how curious little kids are? That is what drives us and gives us a sense of purpose. That curiosity is supposed to be with us our entire life. But they fill your mind with any random garbage, doesn't matter what. As long as you believe it. They educate us to get us to stop asking questions. Don't believe me? What are they teaching the kids about their history today in South African schools?
@Deejay from Earth lankal kommentaar gelewer oor wat hy gesê het, nie baie wys om sy woorde so te interpreteer nie, veral in die video wat jy gepos het wat maar baie konteks uit los nie. Ek dink maar dit is onwys om daai konteks uit te los, en boonop dit, te aanvaar dat die konteks uitgelos word om juis 'n persoonlike gelowige punt te bewys... Dit vat die objektiwiteit uit die argument uit daai.
@Sheamus Interessant, hoe interpreteer jy dit wat hy in die video sê?
Luister na alles wat hy sê, hy praat van hoekom hulle nie terug is nie. So sy woorde was misplaas
Daai video lyk my baie soos 'n ou Omie wat moeg is om te lieg vir die wereld, en hy kan nie nog 'n kind in die oë kyk en vir haar lieg nie. Dis hoe ek dit interpreteer.
Want hulle was nooit daar nie - jy kan nie terug gaan iewers heen waar jy nog nooit vantevore was nie
@Deejay from Earth ek kort meer info oor daai goed. Daai link se net dit is 'n lieg storie
Thanks
Hy lieg. Hy moet John Savage se artikel gaan lees.
Die savage article help nie dit verduidelik nie
Niks met die spin uit waai nie. Dis net eweredige lug-vloei uit die flywheel uit.
Ek sal nog lees. Dankie
Dit is dan letterlik waaroor die hele artikel gaan?
Dan hoekom mors hy tyd om te verduidelik hoekom hulle nie terug gaan nie, as hy moeg is van kak praat? As hy bedoel het hulle was nie daar nie, sou hy dít sê en dit daar los en nie bother om rondom dit te verduidelik hoekom hulle nie terug gegaan het nie... Jy los uit daai hele deel van die gesprek wat belangrik is want dit is deel van sy antwoord.
@Sheamus So regardless van die woorde wat actually uit mense se monde uit kom, is alles nog steeds oop vir "interpretasie"?
@Deejay from Earth die article is ja. Maar hy verduidelik nie vir my die counter teen die nie "The pendulous vanes do not care what causes the misalignment which may be due to precession, harsh manouvers, extended periods of turning or the movement across the curvature of the Earth"
Hoekom het hy haar nie net vertel hoe awesome dit was op die maan nie?
Ja so ver as wat konteks en objektiwiteit gaan, as jy selective word oor wat jy kies, dan raak dit subjective.. Daai word probleematies
@MR VLAK Kyk die hele twee ure video. Alles word perfek vir jou verduidelik.
Okay sal maar dit moet kyk dan vanaand
cool
Want dit was nie die vraag nie, so hoekom moet hy praat oir hoe awesome dit was? Dit is dan nie 'n direkte antwoord nie lol
Want as hy regtig daar was, waaroor anders sou hy gesels?
Lol die vraag was hoekom hulle nie weer daar was nie, wat het dit te doen met hoe awesome dit was? Mense kom daar met 'n doel en met geld, wat hy eintlik geantwoord het, mense het nie daar gegaan want dit is alleenlik awesome nie.
Sien jy wat gebeur as mense interpreteer in plaas van luister?
Dink dit is 'n kak voorbeeld jou punt te maak, jy kan beter argumente maak as om 'n ou omie uit konteks te vat.
"becasue we didn't go there" kan seker tog net op soveel maniere interpreteer word dude? Ek moet weer ry sal reply as ek terug is.
Lol jy vat net daai woorde wat hom a sekonde vat om te sê is reg, en all die ander goed wat hom 'n paar minute vat om te verduidelik is vikeerd... Wat is die kanse dat hy een sin vikeerd gewoord het teenoor 'n hele paragraaf of twee vikeerd gewoord het? Jy sny uit daai hele paragraaf of twee se konteks, want dit pas nie jou geloof soos daai een sinnetjie wat jy wel op fokus nie. Daai is problematies DeeJay, dit is hoekom ek sê, dit is 'n kak voorbeeld om jou punt te maak, vermy dit eerder.
Ek dink daai interview is cgi