Message from @Karooboer
Discord ID: 470303615815254066
En dit dan op youtube post
Post onder <#468419370281074699>
Naand se
@KoninginTanja wat se hulle daar in?
@Gonzo wel hulle het natuurlik begin met die swart man wat op sy wandelgang gegaan het en moes stop want 'n boer het hom GEDWING om op die plaas te werk. Dis toe ek uitgeloop het. Ek moes hoor dat daar verder vertel is hoe swaar die swartman moes kry om vir die witman diamante uit te haal. En hoe die swartman geen reg tot die diamante kon kry nie, nie eers die wat hy gekry het (op iemand anders se "claim") nie. Daar is aangegaan hoe swaar die swartman gehad het en dan hoe goed die witman dit gehad het, ens, ens
Dit was propaganda gemeng met historiese feite.
Dis die gevaarlikste tipe propaganda imo, want normale mense kan nie die leun van die waarheid onderskei nie.
Ek sal graag die hele video wil sien, sodat mens die kaf van die koring kan skei vir almal wat belangstel.
@KoninginTanja ek sal graag dai video wil sien.
Ja so ons was by die ja nee vote
Soos ek verstaan was mense geintimmideer om ja te stem deur mede Afrikaners wat in die ryk klas val.
Goed hiers ek nou
Ek wa
Ek het die interview gepost in videos. Clive derby lewis praat oor dai ja/nee votr. Kyk gerus
Ek kom van n klein dorpie in die vrystaat af en ja die KP en NP mense het vir mekaar geknor maar niemand is geintimideer nie. Dit weet ek ten minste want van ons huis vriende het NP gestem of Ja gestem en ek praat nog gereeld met hulle
Gonzo het jy hom hier gepost? of op ander plek? Jammer my skills op die lambchop is min
Maar dit was nie die gewone man op die straat wat die knor werk gedoen het nie, dit was die in die groot financial sektore
Ah ok Karoo , daai sal sin maak. ek was 11 jaar oud in 94 op n klein Afrikaanse dorpie in die Vrystaat so ons blootstelling aan die algehele prentjie was definitief beperk
Ditsem! @Karooboer, you just advanced to level 6!
Dit is daar by dai channel.. Click op dai. Daar is n paar dele vam dai video kyk maar net op youtube. Ek het die eerste deel gepost. Dit is so uur al te saam
Het hom baie dankie
Is julle ook millenials? Die meeste mense hier op discord is maar jonk lyk dit my
Ek luister hom nou in die agter grond
Ek was 6 in 94'
Julle al “Tainted Heroes” gekyk? Ja ek val seker in daai millennial groep
Ek was 8 in 94
Ja tainted heroes het groot impak op my gemaak, my wakker geruk oor wat aangaan
Ek onthou toe ek skool begin het. Toe gee hulle vir ons die nuwe vlag en landslied om te leer. Was n weird tyd gewees in 90's early 2000's
Jip, het tainted heroes gekyk
Afrikaners het so verlore gevoel. Daar was geen trots gewees.
Ek omthou nog ‘n praatjie wat FW kom doen het by ‘n skool in ons area, almal toe nog die goeie vlag gekry om rond te wapper, min het ek geweet wat hy doen en hoekom al die Buffels en kommando ouens heeltyd om ons skool was
@Gonzo ek kan dit glo, dis oor daai skuld gevoelins wat ons nasie ook maar bietjie verval het
Ja ek onthou die stem en ou vlag. Toe begin ek skool en hulle se dai ou vlag is nou weg en ons moet die nuwe landslied leer.
Ergste vir my was toe “Lucky Luke” eweskielik begin Zulu praat het😭
Dit maak seer ja as ek kyk wat vandag aangaan. By die skool as jy die vlag gehuis het dan het jy op aandag getaan, jou hoed afgehaal, maak nie saak hoe oud jy is nie. As jy dit nie gedoen het nie, dan het jou gat gebrand maar ALMAL van ons , ten minste in die area waar ek groot geword het was trots op ons land , ons vlag, ons taal, ons geskiedenis, ons volkslied. Baie invloed was natuurlik die Voortrekkers wat 99% van die kinders bygewoon het en dan kadette na na voortrekkers
Ek sien gereeld hoe staatsbeamptes die nuwe vlag op die grond sleep terwyl hulle hom huis of sommer opvrommel wanneer hulle hom stryk. Dit alleen se vir my baie
Voortrekkers was fantasties! ek glo dit bestaan nog in groter stede maar gladnie meer dieselfde nie. blykbaar is daar nou sommeer vlermuis kinders wat dit bywoon