Message from @Karooboer
Discord ID: 469951179044945950
Naand manne
So hier kan julle Afrikaans praat na julle harte lus. <#468388839799390210> is net as julle 'n Engelsman wil betrek
O ok
Inelkegeval, gaan aan
Waar was ons? Nukes?
Die Jode, Nukes en Rivonia trial haha
wat! Wou die Jode die Rivonia trail genukenhet?
😂
Rivonia trial. Jul al rivonia masker af gelees
Watse masker?
Google david cameron nukes south africa 1989 dan sal julle die artikels sien
Die boek se naam is "rivonia; Masker af"
Sal bietjie kyk
1964 gepubliseer
Gan oor mandela se hofsaak
Die rivonia trial
1989 trail boek gepubliseer in 1964?
Die wereld besef mos nie wat mandela gedoen het nie.
Hoe nou? Dink jy het verkeerd gelees
1989 is die david cameron nukes storie
Wereld skrik wakker dink ek
Doe boek "rivonia masker af" is n boek oor rivonia trial gepubliseer in 1964
Ek sit nou en kyk die Khoi koning goed, wil sien wat gaan nou gebeur
Ons regering wou nie die nukes oorgee and die anc nie want hulle was te radikaal om daardie mag te he,toe verkoop ons dit "onder deur die tafel"
Ek praat van apartheid regering nou
Niks gan gebeeur nie.
Hy praat nogal goeie goed hier, gedink hy gaan soos ANC ouens wees maar hy klink baie nugter, quote tot Abraham Lincoln
So wat gebeur more 11:00 in groenkloof ?
@Dewald Willem se vergadering
Afrikaans of hou jou bek. Dankie
Daar het so baie kak gebeur met die oorhandiging van ons land daai lasste jaar ek raak nie errs meer kwaad nie. Die rugstekery van sommige van ons volksgenote verstom my net.
Het julle die dokumentêr Tainted Heroes gesien? Ek raai dit aan vir al die wat dink Apartheid was so verskriklik en ons het die arme swartes uitgemoor by die duisende.
Post dit in documentary as jy 'n ordentlike link vir dit het.
Goeie Dag, Almal.
More more
So I got drunk last night and did that chat roulette crap in Israel.
Was very interesting LOL
@Arcade_Hustle - rather drive Gran Turismo Sport online, if you get Pi$$ed.........🍺
@Arcade_Hustle hier praat ons afrikaans boet