Message from @Shiver
Discord ID: 470544519813660672
@Penkop !nooit jy moet kinders kry, dink net as die boere so gepraat het na die 2de boere oorlog? Nee julle moet moet moet kinders kry.
Ditsem! @Karooboer, you just advanced to level 7!
@Penkop dit sal verskillende tiepe instansies wees. Dit kan iets soos n privaat sekuriteit wees wat na ons boere kyk bv. Dit kan klomp verskillende tiepe instansies wees wat ons maandeliks betaal. As amal klein bedrag betaal dan kan mens baie doen. Die instansties is om ons volk te help want die regering help nie so ons doen dit self dan.
Ek sê weereens ons moet op een of ander manier die verskillende goeie inisiatiewe kry om saam te werk. (Suidlanders, Afriforum, Boerelegioen, Front Nasionaal end.) Hulle hoef nie noodwendig 100% saam te stem nie. N tipe van agree to disagree ooreenkoms maar beweeg net in een rigting in
Ja maar afriforum is net een. Ons kan meer as net een he.
Kinder is belangrik. Ons maak n fout om te dink kinders is te duur vir grootmaak. Dit kan gedoen word en moet gedoen word. Bou die volk,maak babas😁
Blykbaar bestaan daar nog n Volksraad. Weet iemand falk meer daarvan? Ek voel ons kort weer n leier wat nie kak vat nie , een wat die verskillende groepe kan bymekaar bring en een wat nie bang is om daai parasiet met die beret op sy kop en rooi hemp aan in die oë te kyk en vir hom te sê genoeg is nou genoeg nie.
Gonzo ons het die besluit gladnie maklik gemaak nie. Dit belowe ek jou.
Yip amal moet saam staan. Afrikaners begin nou eers dit agter te kom.dit gan gan nog tyd vat want hulle weet nie presies hoe of waar om te gaan nie. Darem besef ons mense nou dat hulle gatvol is en dit is hulle land ook en ons is hier om te bly. Dit is nie meer van weghardloop AUS toe nie. Ek sal nooit die land verlaat nie. My voorvaders het te veel opgeoffer vir ons.
Hierdie omstandighede gaan n goeie leier vir ons produseer, daarvan kan julle seker wees. Kyk net na die werk wat Ernst Roets doen, Steve Hofmeyer het wragtig in die laaste 2 jaar my admirasie gewen omfat hy opstaan vir ons, kyk selfs na Willem. Hierdie is maar net die begin ek dink inisiatiewe soos hierdie gee stemme aan mense wat nooit sou kon bydra nie
Julle moet die kinders kry herdink. Jy besef dit dalk nie nou nie. Maar as jy eendag dalk n kind gan kry sal jy besef dit was die regte besluit. Bou die volk.
As ons nou in n ander land was sou my vrou al swanger gewees het. Ek weier om weg te hardloop. Ek kan inelkgeval nie so nou sal ek maar die beste van my omstandighede hier maak.
Moenie laat die land se probleme jou terug hou om n gesin te begin nie. Julle kan dit maak werk.Baie ander het dieselfde gedagtes gehad ek self het so gedink en het toe besluit ek gan wel kinders wil he eendag.
Nou ja. Tot later ek gaan inkruip. Dankie weereens vir die gesels
Ek self. Tot volgende keer
Orania het niks, geen werk, geen geleenthede. Slegs bejaarde emigreeer daarheen.
Ditsem! @VliegendeVogel, you just advanced to level 1!
@VliegendeVogel Orania het ook geen misdaad
Als Orania so wonderlik is waarom woon jy nie daar?
9 reden om Orania te vermy;
1. Jou koophuis sommer opgee, alles los en vertrek na 'n woestyn en in 'n tent woon.. is jy getik of iets? 😉
2. Daar is geen werkgeleentheid, self nie vir blanke plakkers.
3. Geen vermaak, of kansen vir jongmensen
4. Onontwikkelde woestyneiland sonder mediese sorg.
5. 'n Aftreeoord vir oumense
6. Geen plek om jou blink 4x4 Hilux Raider te gaan modder ry
7. Geen seehawe.. geen vliegveld
8. Geen eie weermag
9. Hef geen belasting om eie regering in stand te hou.
@VliegendeVogel goeie ding dat @Willem Petzer 'n documentary gaan maak daar oor. Hy kan dan sommer hierdie aanspreek.
Daar was sprake dat iemand besig was om n soortgelyke plek as Orania in die Wes Kaap gaan begin. Blykbaar het die persoon bande met Orania, n tipe van n ooreenkoms. Maar ek weet nie hoe waar dit is nie
Ek dink julle het ‘n wanindruk van Orania, so ver ek verstaan is daar genoeg geleenthede, hulle dan tot nou ‘n opleidings sentrum wat bou werk en ander ambagde oplei. So verstaan ek
Kyk dis nie Pretoria nie, maar hoe meer mense die plek gaan newoon hoe meer raak die geleenthede
Exactly hoe minder daar is hoe meer geleenthede is daar.
Nee meer mense maak geleenthede
Jy noem dit groei
Ek bedoel hoe minder ander goed daar is.
Werks geleenthede behoort nie 'n probleem te wees nie
Mediese sorg 'n probleem, doen iets daar omtrent dit is 'n geleentheid etc.
En hoe minder goed beskikbaar is hoe meer geleentheid is daar om die goed te voorsien
Exactly tensy jy daarvan hou om in luxury te lewe dan bly jy maar eerder in die stad. @VliegendeVogel
Ons is mos nie gebore om op ons gatte te sit en niks doen nie.
Vir elke huis wat gebou kan word skep jy werk vir die bouers en geld loop in, elke mens moet kos koop, kak papier ens, winkels maak geld, toeriste bring nuwe geld in, later kan iemand bakstene vervaardig ens.
Hulle voer tonne neute en so per jaar uit China toe, geld kom in
Grootste probleem daar vir my is dat hulle ver van ‘n hawe is
Ek wonder watse voorsorgmaatreels hulle in plek het wanneer die vlermuise die plek wil kom vat
Ek glo dit sal goeie ou weerstand wees
Hulle het al op die plase kamera sisteme ingesit en hulle het ‘n sekuriteit netwerk in plek
Blykbaar het die ekonomiese vernietigings veggers klaar gese Orania is eerste op hulle
Lys. Dink hulle onderskat alweer die boere daar