Message from @theeChristopher
Discord ID: 471453209949372426
oooo
sup @theeChristopher
die mense is so liberal
yes 100% vir jou
@theeChristopher wie's liberaal?
ja ek wou gaan luister
die mense hier
ja nee die land gaan erg sink en nog meer downunder wees
Yes ek ook
so ons kan lekker braai en hom waai
Ja
Jimmel @Shiver jys besig! Wat maak jy?
Ek is 'n product manager
My kinders slaap
was 'n prgrammer maar nou bevorder
Alright, but that sounds like a you problem 😄
Ja, ek is 'n mamma...
Kon nog nie
Ons het net 'n bargain books
want jy moet dink om te lees
Ek is bored
most people don't read
5 uur
kyk in die video channel
het julle daai al gekyk?
@theeChristopher soos wat
dit sal vir jou sê hoekom hulle nie wil lees nie
nee nie nou nie een of ander keer
Sit die speed op x2